Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Mango
Mango [boodskap #106450] Sa, 15 Oktober 2005 09:20 na volgende boodskap
Spence  is tans af-lyn  Spence
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wat het van Mango Groove geword? Is hulle nog aan die gang?

Spencer
Re: Mango [boodskap #106451 is 'n antwoord op boodskap #106450] Sa, 15 Oktober 2005 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Claire Johnstone is nou 'n solo-kunstenaar.
--
Groetnis
Annette

"Spence" skryf in boodskap news:2R34f.552$S24.38301@news.xtra.co.nz...
> Wat het van Mango Groove geword? Is hulle nog aan die gang?
>
> Spencer
>
Re: Mango [boodskap #106452 is 'n antwoord op boodskap #106451] Sa, 15 Oktober 2005 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spence  is tans af-lyn  Spence
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wat vertel jy my? Op haar dae was sy darem 'n "peach" gewees. Is dit die
moeite werd om haar musiek in die hande te kry.

"Annette" skryf in boodskap news:diqhs9$otj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Claire Johnstone is nou 'n solo-kunstenaar.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Spence" wrote in message
> news:2R34f.552$S24.38301@news.xtra.co.nz...
>> Wat het van Mango Groove geword? Is hulle nog aan die gang?

>> Spencer


>
Re: Mango [boodskap #106453 is 'n antwoord op boodskap #106452] Sa, 15 Oktober 2005 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, sy sing mos baie goed. Maar sy is nie meer so mooi om na te kyk nie. Sy
word nie mooi oud nie.
--
Groetnis
Annette

"Spence" skryf in boodskap news:a_34f.553$S24.38030@news.xtra.co.nz...
> Wat vertel jy my? Op haar dae was sy darem 'n "peach" gewees. Is dit die
> moeite werd om haar musiek in die hande te kry.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:diqhs9$otj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee. Claire Johnstone is nou 'n solo-kunstenaar.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Spence" wrote in message
>> news:2R34f.552$S24.38301@news.xtra.co.nz...
>>> Wat het van Mango Groove geword? Is hulle nog aan die gang?
>
>>> Spencer
>
>
>>
>
Re: Mango [boodskap #106458 is 'n antwoord op boodskap #106451] Sa, 15 Oktober 2005 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En het sy nie 'n lekker stem nie!

"Annette" skryf in boodskap news:diqhs9$otj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Claire Johnstone is nou 'n solo-kunstenaar.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Spence" wrote in message
> news:2R34f.552$S24.38301@news.xtra.co.nz...
>> Wat het van Mango Groove geword? Is hulle nog aan die gang?

>> Spencer


>
Re: Mango [boodskap #106467 is 'n antwoord op boodskap #106453] Sa, 15 Oktober 2005 18:01 Na vorige boodskap
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sy gaan nou van "peach" na pruim......gedroogde pruim, SAD materiaal

"Annette" skryf in boodskap news:diql19$3g5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, sy sing mos baie goed. Maar sy is nie meer so mooi om na te kyk nie. Sy
> word nie mooi oud nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Spence" wrote in message
> news:a_34f.553$S24.38030@news.xtra.co.nz...
>> Wat vertel jy my? Op haar dae was sy darem 'n "peach" gewees. Is dit die
>> moeite werd om haar musiek in die hande te kry.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:diqhs9$otj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee. Claire Johnstone is nou 'n solo-kunstenaar.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Spence" wrote in message
>>> news:2R34f.552$S24.38301@news.xtra.co.nz...
>>>> Wat het van Mango Groove geword? Is hulle nog aan die gang?
>>
>>>> Spencer
>>
>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Robbie Klay - Nuwe Dag
Volgende onderwerp: Musiek aan't groei?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:54:27 MGT 2024