Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grap  () 1 stem
Grap [boodskap #106188] Do, 29 September 2005 07:37 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jan vra vir Piet: "Hoe sal ek weet of my aanstaande vrou op ons
troudag nog 'n virgin is?"
Sê Piet: "Met jul honeymoon vat 'n blik blou en 'n blik
rooi verf en 'n graaf saam. Verf dan jou een knater blou en die ander een
rooi. As sy dan sê dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het, bliksem
haar met die graaf."

Moeder aan seuntjie wat nie spinasie wil eet nie:"Wag maar,
vanaand kom die duiwel met jou afreken."
Daardie nag begin dit vreeslik reën.
Die donderweer dreun en die weerligstrale klief deur die lug.
Die ma raak bekommerd en wil by die seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.

Tot haar verbasing vind sy hom nie in die kamer nie,
maar in die spens besig om te eet...
Kort-kort prewel hy:
"so 'n moerse lawaai, en dit oor 'n bietjie spinasie."

'n Bosveldboer storm die huis binne en gil: "Vrou, gee daar vir
my 'n skoon broek.
Ek het my nou lelik vererg vir 'n bliksemse leeu!"

Nuut op die mark - Viagra vir vroue...
Dit maak hulle bene styf sodat hulle langer voor die stoof kan staan!

Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar
besluit om 'n groot hart op sy graf te sit.
Sy familie is baie dankbaar dat hy nie 'n
ginekoloog was nie......

Juffrou in die biologieklas aan klas: "Wie kan vir my se wat is
'n parasiet?" Jannie antwoord: "Juffrou dit is 'n meisiesfiets
se saal.."

Boer aan sy vrou, "As jy so buk is jy so breed soos 'n stroper"
Die aand soek hy 'n knippie.
Sy vra: "moet ek die moerse stroper start
Vir so klein mielietjie?"

Vrou wat rondkuier se man vermoed dit en sê vir haar: "Dit lyk
my ek speel nou 2de viool.
Vrou sê: "met 'n fluitjie soos joune kan jy nog
bly wees jy is in die donnerse orkes!"

Twee brommers sit op 'n drol. Een poep kliphard en lag.
Die ander een se geskok: "NEE maggies man, ek eet!"

Gatiep lê in die hospitaal na 'n moerse ongeluk.
Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?"
"Ja" se die dokter.
"Dis fantasties" se Gatiep, "want ek kon nog nooit nie!"

Hoe maak jy 'n vrou?
Jy kruis 'n koei en 'n miskruier.
Dan kry jy 'n mooi dingetjie met tieties wat die
heeldag rustig loop en k@k soek...
Vrou dink na en antwoord.
Hoe maak jy 'n man?
Jy kruis 'n vark en 'n by.
Dan kry jy 'n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek...
Re: Grap [boodskap #106190 is 'n antwoord op boodskap #106188] Do, 29 September 2005 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Twee vlieë sit in 'n restaurant.
Een bestel poef met knoffel.
Die ander een se: "Net poef vir my asb, knoffel laat my asem stink!"

Geskeide man aan sy tjom:
"Vrouens is soos kreef, al die lekker in die
onderlyf en al die k@k in die kop..."

Ou Oom: "Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om
my old age pension te kon trek"
Ou Vrou: "As jy jou broek afgetrek het kon jy
disability pension ook gekry het!.."
Re: Grap [boodskap #106206 is 'n antwoord op boodskap #106188] Vr, 30 September 2005 05:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nog tot gisteraand laat gegiggel oor die toets:))))
--
Groetnis
Annette

> Jan vra vir Piet: "Hoe sal ek weet of my aanstaande vrou op ons
> troudag nog 'n virgin is?"
> Se Piet:"Met jul honeymoon vat 'n blik blou en 'n blik
> rooi verf en 'n graaf saam. Verf dan jou een knater blou en die ander een
> rooi.As sy dan se dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het, bliksem
> haar met die graaf."
Vorige onderwerp: Nasionale Vleisbraaidag
Volgende onderwerp: Mieliepap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 04:48:50 MGT 2024