Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Mériba " deur D.J. OPPERMAN
" Mériba " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #105269] Sa, 20 Augustus 2005 14:18
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mériba
D. J. Opperman

Waar alles verstrak
tot die rots, tot die ding,
in Kades, die stad
op die sande van Sin,

vra my volk wildsbokke
en rooi granate,
die wingerdstokke
wat raak aan U water.

Maar onder my staf
wat driftig spreek
dat, soos uit 'n kraf,
U vryelik breek

uit die rots, uit die ding
in Kades, die stad
op die sande van Sin,
breek U waters brak.
Vorige onderwerp: " Sonneblom " deur JEANNE GOOSEN
Volgende onderwerp: " Nuwe Jerusalem " deur D,J, OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:14:29 MGT 2024