Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Godsdiens
Godsdiens [boodskap #104691] Do, 28 Julie 2005 14:21 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP en
kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op water
kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie maar swaar
kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is. Mense leef verder
weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie meer nie, en die
wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet wat in godsdiens
aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een is reg wie weet wie
se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane en sulke native
stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n hul God voordat die
settelaars Christenskap op hulle gedwing het. Wie weet tussen al die gelowe
wat daar is, was daar seker ook kompetiese en so ook die "my God is better
as jou God want hy laat 'n dooie mens weer leef". Net 'n skoot in die
donker....Soos dinge in die Bybel staan en soos 'n Openbaring waar die
duiwel gebind was vir 'n 1000 jaar wie weet of die "duiwel" nie dalk God was
nie dat sy mag gebind is? Dat die duiwel die werklik agter die Bybel staan
nie? Ons weet nie....

Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die Bybel
te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat jy my?"
As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
Re: Godsdiens [boodskap #104692 is 'n antwoord op boodskap #104691] Do, 28 Julie 2005 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Om by jou aan te sluit het ek al baie lang gesprekke gehad met 'n lid
van die SAP wat te doen het met die Kultusse, en hy het gese daar is
nie meer een werklikke "skoon" ware geloof nie. Die een verskil met
die ander een oor klein puntjies.

Neem net ons susterskerke. Hulle "glo almal dieselfde" maar tog kan
hulle nie een kerk vorm nie.

My persoonlike opinie is dat die kerke vandag KERK speel.
Re: Godsdiens [boodskap #104695 is 'n antwoord op boodskap #104691] Vr, 29 Julie 2005 01:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneile" skryf

Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane en sulke native
> stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n hul God

Moet nie so vinnig oordeel oor wat ander kulture
glo of dink nie, voordat jy nie bietjie navorsing
daaroor gedoen het nie. Die Noord-Amerikaanse
Eerste Nasies het nie diere aanbid nie. Sommige
van hulle het wel diere as hulle totem. En sover
ek weet word hierdie totem bepaal deurdat hulle
vir dae en dae sonder kos en miskien selfs water
in 'n onbewoonde plek wag om te sien watter
dier hulle sal besoek. Dis natuurlik iets wat uit
hulle onbewuste opkom, as gevolg van die
noukeurig-gereëlde omstandighede. Eintlik
erg wetenskaplik.

Gloudina
Re: Godsdiens [boodskap #104698 is 'n antwoord op boodskap #104695] Vr, 29 Julie 2005 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou nie so seer gepraat van die Indiane nie, ek het bloot 'n
vergelyking getrek. Die meeste inheemse mense het voor godsdiens vir hulle
geleer was hulle god in die natuur rondom hulle gehad. So was hulle geleer
dat hulle god nie 'n regte god was nie want die Christen se God het groter
dinge vermag as hulle natuur gode.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:sKSdnQs3f7WKG3TfRVn-tQ@rogers.com...
>
> "Deneile" skryf
>
> Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane en sulke native
>> stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n hul God
>
> Moet nie so vinnig oordeel oor wat ander kulture
> glo of dink nie, voordat jy nie bietjie navorsing
> daaroor gedoen het nie. Die Noord-Amerikaanse
> Eerste Nasies het nie diere aanbid nie. Sommige
> van hulle het wel diere as hulle totem. En sover
> ek weet word hierdie totem bepaal deurdat hulle
> vir dae en dae sonder kos en miskien selfs water
> in 'n onbewoonde plek wag om te sien watter
> dier hulle sal besoek. Dis natuurlik iets wat uit
> hulle onbewuste opkom, as gevolg van die
> noukeurig-gereëlde omstandighede. Eintlik
> erg wetenskaplik.
>
> Gloudina
>
Re: Godsdiens [boodskap #104700 is 'n antwoord op boodskap #104691] Vr, 29 Julie 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geeee ... Ek wil ver van jou afstaan voordat daai weerligstraal jou klap

"Deneile" skryf in boodskap news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is. Mense
> leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie meer
> nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet wat in
> godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een is reg
> wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane
> en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n
> hul God voordat die settelaars Christenskap op hulle gedwing het. Wie
> weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar seker ook kompetiese en so
> ook die "my God is better as jou God want hy laat 'n dooie mens weer
> leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge in die Bybel staan en
> soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir 'n 1000 jaar wie weet of
> die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag gebind is? Dat die duiwel
> die werklik agter die Bybel staan nie? Ons weet nie....
>
> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
> gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
> baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die Bybel
> te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat jy my?"
> As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
>
Re: Godsdiens [boodskap #104701 is 'n antwoord op boodskap #104700] Vr, 29 Julie 2005 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die straal het al twee keer geklap ek staan nog steeds.

"Riaan" skryf in boodskap news:1122626442.476500@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Geeee ... Ek wil ver van jou afstaan voordat daai weerligstraal jou klap
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
>> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
>> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
>> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is.
>> Mense leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie
>> meer nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet
>> wat in godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een
>> is reg wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse
>> Indiane en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets
>> aanbid as 'n hul God voordat die settelaars Christenskap op hulle gedwing
>> het. Wie weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar seker ook
>> kompetiese en so ook die "my God is better as jou God want hy laat 'n
>> dooie mens weer leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge in die
>> Bybel staan en soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir 'n 1000
>> jaar wie weet of die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag gebind is?
>> Dat die duiwel die werklik agter die Bybel staan nie? Ons weet nie....

>> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
>> gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
>> baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die
>> Bybel te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat
>> jy my?" As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?

>
Re: Godsdiens [boodskap #104703 is 'n antwoord op boodskap #104701] Vr, 29 Julie 2005 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gepraat van weerlig.....
Eendag speel Jesus 'n potjie golf met nog 'n man....Jesus se 1ste hou land
so 'n meter van die gatjie....die ander ou lyk baie impressed met Jesus se
hou. Toe die ou wel afslaan slaan hy sy balletjie direk in die water
hazard....plons....daar kom 'n vis verby geswem en sluk die balletjie in,
soos die vis weg swem kom 'n arend verby en vang die vis, en die arend vlieg
weg, toe die arend so oor die greens vlieg slaan 'n bliksem straal die arend
disnis, hy laat val die vis en uit die vis se bek hop die balletjie reguit
in die gatjie. Jesus draai toe na die man en se "Uitstekende hou Pa".

"Deneile" skryf in boodskap news:dccqmb$lv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die straal het al twee keer geklap ek staan nog steeds.
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1122626442.476500@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Geeee ... Ek wil ver van jou afstaan voordat daai weerligstraal jou klap


>> "Deneile" wrote in message
>> news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
>>> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
>>> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
>>> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is.
>>> Mense leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie
>>> meer nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet
>>> wat in godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter
>>> een is reg wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman,
>>> Amerikaanse Indiane en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding
>>> of iets aanbid as 'n hul God voordat die settelaars Christenskap op
>>> hulle gedwing het. Wie weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar
>>> seker ook kompetiese en so ook die "my God is better as jou God want hy
>>> laat 'n dooie mens weer leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge
>>> in die Bybel staan en soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir
>>> 'n 1000 jaar wie weet of die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag
>>> gebind is? Dat die duiwel die werklik agter die Bybel staan nie? Ons
>>> weet nie....
>
>>> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat
>>> dood gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom.
>>> Gaan 'n baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in
>>> die Bybel te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom
>>> verlaat jy my?" As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
>


>
Re: Godsdiens [boodskap #104704 is 'n antwoord op boodskap #104691] Vr, 29 Julie 2005 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Luister na goeie raad. Kry vir jou die boek genaamd, "Mankinds search for
God" uitgegee deur die Jehovah Getuies om 'n heel objektiewe opinie hieroor
te verkry. Sal jy dit doen?

Groete
Spencer

"Deneile" skryf in boodskap news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is. Mense
> leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie meer
> nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet wat in
> godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een is reg
> wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane
> en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n
> hul God voordat die settelaars Christenskap op hulle gedwing het. Wie
> weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar seker ook kompetiese en so
> ook die "my God is better as jou God want hy laat 'n dooie mens weer
> leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge in die Bybel staan en
> soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir 'n 1000 jaar wie weet of
> die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag gebind is? Dat die duiwel
> die werklik agter die Bybel staan nie? Ons weet nie....
>
> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
> gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
> baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die Bybel
> te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat jy my?"
> As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
>
Re: Godsdiens [boodskap #104709 is 'n antwoord op boodskap #104704] Sa, 30 Julie 2005 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nie nou lus on die stukkie wat ek in Engels op 'n ander kol geplaas
het, te vertaal nie.
So die wat dit nie wil lees nie, druk jul ore toe:))

Nearly thirty years ago, some road development took place at Golden Gate,
and paleontologist James Kitching found three 6cm-long oval eggs in 1978.
They were kept at Wits University.
The embryos at last could be examined - ( the eggs and bones were very
delicate) - and with scientists from Washington ( USA) and Canada - it was
found that the find was of embryos belonging to the early souropodomorph
dinosaur Massospondylus ( from the
prosauropod family) - 190million years ago.
The oldest find of the youngest specimen ever.
Previously discovered dinosaur embryos are mostly from the Cretaceous
period: at least 100 million years younger.

What is interesting, is that now the scientists could make some interesting
deductions:
1) The embrio had no teeth, so would have been dependent on the mother right
after birth.
2) Whereas the embrio had a big head, and front and back legs more or less
the same length, the neck and tail short - the fullgrown version had a small
head, long tail and neck, and short front legs. The development and growth
of the head and front legs were thus slower after birth , while the neck,
tail and hind legs developed faster.
3) According to prof Robert Reisz from Toronto:" Other dinosours of wich we
know something about the embryos and adults, like hadrosaurs, do not show
such dramatic changes in body proportions. Prosouropods are the first
dinosaurs to diversify extensively, and would quickly became the most
widespread group, so their biology is interesting as they represent in many
ways the dawn of the age of the dinosaurs."
The Karoo is already known as the area worldwide where most fossils of the
Dinosaur era are found, ( Massospolylus skeletons are common in SA, and
range in size from small juveniles to adults full adults up to 5 metres in
length) and with this find at Golden Gate, South Africa is
indeed the cradle of the true Jurassic Period.

Nou wil ek net graag weet - ons weet ons is in die jaar 2000 NC, en volgens
alle aanduidings was Adam stout so 6000 VC. Sou dit beteken dat God 'n volle
190 miljoen ( of langer) min 8000 jaar getob het oor óf en hoe hy die mens
gaan aanmekaarslaan?
--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:bqmGe.4447$PL5.400658@news.xtra.co.nz...
> Luister na goeie raad. Kry vir jou die boek genaamd, "Mankinds search for
> God" uitgegee deur die Jehovah Getuies om 'n heel objektiewe opinie hieroor
> te verkry. Sal jy dit doen?
>
> Groete
> Spencer
>
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dcapo1$gko$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Godsdiens is 'n teer saak. Die bybel klink ook baie soos fiksie soos HP
>> en kie, ouens met vlerke, 'n ou wat met 'n wolk opstyg en 'n man wat op
>> water kan loop. In vandag se tyd van swaar kry nie net finansieel nie
>> maar swaar kry in die lewe wonder miljoene mense of daar 'n God is. Mense
>> leef verder weg van die Woord en kerk. Wonderwerke gebeur dan nie meer
>> nie, en die wereld ervaar nie meer'n liefde van God nie. Wie weet wat in
>> godsdiens aangaan?? Horde verskillende gelowe wie weet watter een is reg
>> wie weet wie se god bestaan nie. Kyk na die Boesman, Amerikaanse Indiane
>> en sulke native stamme hulle het 'n dier of 'n ding of iets aanbid as 'n
>> hul God voordat die settelaars Christenskap op hulle gedwing het. Wie
>> weet tussen al die gelowe wat daar is, was daar seker ook kompetiese en so
>> ook die "my God is better as jou God want hy laat 'n dooie mens weer
>> leef". Net 'n skoot in die donker....Soos dinge in die Bybel staan en
>> soos 'n Openbaring waar die duiwel gebind was vir 'n 1000 jaar wie weet of
>> die "duiwel" nie dalk God was nie dat sy mag gebind is? Dat die duiwel
>> die werklik agter die Bybel staan nie? Ons weet nie....
>>
>> Oor God....God is 'n jaloerse God en 'n genadiglike God....babas wat dood
>> gaan onskuldige god vreesende mense wat die slegste goed oorkom. Gaan 'n
>> baba so onskuldig dood oor die sondes van sy ouers? Soos ook in die Bybel
>> te vertel het Jesus in sy laaste asem gevra "My God hoekom verlaat jy my?"
>> As God sy eie seun kon forsake hoekom nie vir ons nie?
>>
>
Re: Godsdiens [boodskap #104710 is 'n antwoord op boodskap #104709] Sa, 30 Julie 2005 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jul 2005 20:26:02 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is nie nou lus on die stukkie wat ek in Engels op 'n ander kol geplaas
> het, te vertaal nie.
> So die wat dit nie wil lees nie, druk jul ore toe:))
>
Waarom het jy dié deel bygevoeg?
Van wanneer af skuld jy aan die groep 'n verduideliking vir 'n Engelse
byvoeging?

> Nearly thirty years ago, some road development took place at Golden Gate,
> and paleontologist James Kitching found three 6cm-long oval eggs in 1978.
> They were kept at Wits University.

Hierdie was 'n hele paar dae gelede in ons lokale nuus.

> The embryos at last could be examined - ( the eggs and bones were very
> delicate) - and with scientists from Washington ( USA) and Canada - it was
> found that the find was of embryos belonging to the early souropodomorph
> dinosaur Massospondylus ( from the

> Nou wil ek net graag weet - ons weet ons is in die jaar 2000 NC, en volgens
> alle aanduidings was Adam stout so 6000 VC. Sou dit beteken dat God 'n volle
> 190 miljoen ( of langer) min 8000 jaar getob het oor òf en hoe hy die mens
> gaan aanmekaarslaan?

'n Paar jaar gelede het ek al hier op geantwoord, Annette. Jou vraag
het geen gronde nie; gaal lees jou Bybel meer intensief...

Heeltemal reg dat Adam sowat 6000 gelede geskep is. En dat Eva daarop
gevolg het.
Maar waar lees jy dat Adam die eerste mens op aarde was?

DD
Re: Godsdiens [boodskap #104712 is 'n antwoord op boodskap #104709] Sa, 30 Julie 2005 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> The embryos at last could be examined - ( the eggs and bones were very
> delicate) - and with scientists from Washington ( USA) and Canada -

Een van die wetenskaplikes by die Universiteit van
Toronto, 'n vrou, het gesê dat hierdie vonds duidelik
bewys dat die dinosaurs eintlik uit voëls ontwikkel
het.
Kanadese wetenskaplikes is ou gesoute dinosaur-
navorsers, omdat Kanada so baie fossiele van dinosaurs
het, veral in Alberta. Daar is 'n nasionale park in
Drumheller waar die publiek toegelaat word om
van die fossiele te bekyk.

Gloudina
Re: Godsdiens [boodskap #104717 is 'n antwoord op boodskap #104712] So, 31 Julie 2005 07:34 Na vorige boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Jul 2005 16:31:51 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Annette" skryf
>
>> The embryos at last could be examined - ( the eggs and bones were very
>> delicate) - and with scientists from Washington ( USA) and Canada -
>
> Een van die wetenskaplikes by die Universiteit van
> Toronto, 'n vrou, het gesê dat hierdie vonds duidelik
> bewys dat die dinosaurs eintlik uit voëls ontwikkel
> het.

Dis nuus! Ek dog dis juis andersom. Dinosaurs is "alive and well and living in my pidgeon cage".

> Kanadese wetenskaplikes is ou gesoute dinosaur-
> navorsers, omdat Kanada so baie fossiele van dinosaurs
> het, veral in Alberta. Daar is 'n nasionale park in
> Drumheller waar die publiek toegelaat word om
> van die fossiele te bekyk.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Grote God
Volgende onderwerp: pagans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:13:07 MGT 2024