Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Hoe Die Wind Bekly
Hoe Die Wind Bekly [boodskap #104668] Do, 28 Julie 2005 02:55
Anonymous via the Cyp  is tans af-lyn  Anonymous via the Cyp
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Whhoooo, Whhoooo, Whhoooo
My maag word styf, my arme sak
Toe hoer ek die woestende wind
Whhoooo, Whoooo, Whoooo

Dis 'n wind wat wai tussen blomme
Dis 'n wind wat waai in die veld
Maar ek stann stok stil onder die maan
En die karkibos word al groote en groote

Whhoooo, Whoooo, Whoooo
Amper soos die ou uil wat toot
Whhoooo, Whoooo, Whoooo
Ek word nou lus vir ou dinge

Whhoooo, Whoooo, Whoooo
O hoe ek verlang vir ou dinge
Whhoooo, Whoooo, Whoooo
My jurre wat sal ek maak

Uitgetrek uit Frik Blignaut se Groot Swart Boek. Dit was geskryf in 1881 toe hy op pad na Ventersdorp was.

I reckon this one will curl your bloody toes!
Vorige onderwerp: " Verknoeide Mirakel " deur HENNIE AUCAMP
Volgende onderwerp: " Droë Waterval " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:46:10 MGT 2024