Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Koos Kombuis/Andre Letoit
Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6779] So, 14 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
mor...  is tans af-lyn  mor...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Koos Kombuis / Andre Letoit se musiek is nou op CD beskikbaar:

Andre Letoit, "Ver van die Ou Kalahari," Tic. Tic. Bang (Bang CD 013)
Koos Kombuis, "Niemandsland & Beyond," Tic. Tic. Bang (Bang CD 003)
Lees ook: A. Letoit, "Die bar op De Aar" (Tafelberg, 1988).

Uit: "Swart September"

Uit die blou van ons gekneusdheid
Uit die diepte van ons heimwee
Oor ons ver verlate homelands
Waar die tsotsi's antwoord gee

Oor ons afgebrande skole
Met die kreun van honger kinders
Rys die stem van al die squatters
Van ons land, Azanie

Ons sal traangas, ons sal treurnicht
Ons sal offer wat jy vra
Ons sal dobbel in Sun City
Ons sal suip vir Afrika

Bron: Kombuis, Bang CD 003; en LeToit, "Die bar...," 31-32.

Ondersteun vir Koos; ondersteun Afrikaanse kultuur.

--

Morne Bezuidenhout
e-mail: mor...@iafrica.com
Re: Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6787 is 'n antwoord op boodskap #6779] Ma, 15 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mor...  is tans af-lyn  mor...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
On 7/15/96 5:25PM, in message , Charl Durand
wrote:

> Morne Bezuidenhout wrote:
>
>>
>> Ondersteun vir Koos; ondersteun Afrikaanse kultuur.
>
> SO wat doen koos deesdae? Weet enigiemand of hy by die karoofees was? En
> by Grahamstown?

Ek weet nie of hy by die feeste was nie. Miskien probeer hy om geld te maak uit
sy CDs.
--

Morne Bezuidenhout
e-mail: mor...@iafrica.com
Re: Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6788 is 'n antwoord op boodskap #6779] Ma, 15 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Morne Bezuidenhout wrote:

>
> Ondersteun vir Koos; ondersteun Afrikaanse kultuur.

SO wat doen koos deesdae? Weet enigiemand of hy by die karoofees was? En
by Grahamstown?
Re: Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6818 is 'n antwoord op boodskap #6779] Do, 18 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mor...  is tans af-lyn  mor...
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Bonus tracks op die CD "Ver van die ou Kalahari" (Bang CD 013)
Na track 11 se einde, bly op track 11 maar gaan vorentoe na 13 minute 4
sekondes, luister en gaan dan vorentoe na 18 minute 2 sekondes.
--

Morne Bezuidenhout
e-mail: mor...@iafrica.com
Re: Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6824 is 'n antwoord op boodskap #6779] Vr, 19 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Morne Bezuidenhout wrote:
>
> Bonus tracks op die CD "Ver van die ou Kalahari" (Bang CD 013)
> Na track 11 se einde, bly op track 11 maar gaan vorentoe na 13 minute 4
> sekondes, luister en gaan dan vorentoe na 18 minute 2 sekondes.
> --

Is dit daardie skit op Suzanne? Ek dink iemand moet die woorde van die
hidden song hier pos. Daars waarskynlik 'n paar ou Leonard Cohen
aanhangers wat dit sal waardeer.

Gie gie.

Charl
Re: Koos Kombuis/Andre Letoit [boodskap #6829 is 'n antwoord op boodskap #6779] Sa, 20 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Charl Durand <ev...@aztec.co.za> wrote:
<<< 'n paar ou Leonard Cohen ,...>>>

Hey! Watchit!!

(The man's a poet.)
Vorige onderwerp: Radio Nederland/Vlaanderen - Nederlandstalige uitzendingen online !
Volgende onderwerp: Suikerbossie met liefde...vir Vrouedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:01:49 MGT 2024