Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Wit & Swart Grappe
Wit & Swart Grappe [boodskap #103630] Ma, 06 Junie 2005 09:08 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die grappie van Anette laat my terug dink aan die een...

Na die 94 verkiesing en toe dinge begin verander het in SA toe vind die Van
der Merwe's hulself met swart buurmense die Lebaka's. In al twee se
gesinne was daar twee jong laaities en van die eerste dag af was klein Kosie
Van der Merwe op Sipho se case! Hei Sipho ons huis is groter as julle huis.
Hei Sipho my pa se kar is beter as jou pa s'n. Hei Sipho my fiets is
vinniger as joune. Arme Sipho het dit bêd gehad want elke keer as Kosie vir
Sipho sien dan skiet Kosie vir Sipho 'n "ons s'n is beter" kaart. Eendag
begin ou Kosie nog met "Hei Sipho... toe Sipho terug haak met "Hei Kosie ons
bly langs wit mense julle woon langs darkies!".....Kosie was nooit weer
dieselfde na dit nie...

O ja dit is nou nie meer polities korrek om "Darkie/s" te sê nie maar Donker
Sleutel/s word aanvaar.
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103635 is 'n antwoord op boodskap #103630] Ma, 06 Junie 2005 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doer uit die jare voor Suidwes-Afrika se onafhanklikheid, het die regering
[ja, Gloudina, die apartheidregering] besluit die een of ander tyd sal swart
en wit die regering van die land móét deel en dat hulle voorbereidings moet
begin tref as hulle dit enigsins hoop om om dit bloedloos te doen. Toe het
hulle die Turnhalle Beraad begin en verteenwoordigers van alle volker binne
SWA grense gekry om te kom gesels en hulle saak te stel. Hoe dink hulle
kan die probleem opgelos word.
Waar die stedelinge en dorpenaars alreeds begrip begin hê het vir die
integrasie-idee want indie dorpe en die stede het swart mense oral gewerk en
geleef, was dit op die plase waar 'n groot probleem was. Om vir die boere
dus mooi die idee te verduidelik, is hulle en hulle plaaswerkers so om die
beurt in streke na Windhoek genooi om lesings by te woon. So is boer Koos
en Swartland sy plaaswerker dan ook Windhoek toe en hulle luister die storie
mooi uit. Toe hulle klaar is en hulle vat die pad terug plaas toe, toe mik
Swartland vir sy gewone plek agter op die bak, maar Koos keer hom.
"Nee, nee, Swartland," sê hy. "Jy het mos gehoor daarbinne. Ons is
nou gelyk. Ek is nie meer baas Koos nie en jy ry ook nie agterop die bak
nie. Klim voor in."
Hulle trek toe daar weg en dit was nie lank nie, toe kry hulle 'n pap
wiel en Koos trek af van die pad af. Hy kyk vir Swartland.
"Wat maak ons nou, Swartland?" vra hy.
Swartland trek sy skouers op. "Ek weet nie waar ons nou 'n donnerse
kaffer gaan kry om daai pap wiel reg te maak nie, Koos."

Stertjie: Mense wat daagliks die situasie belééf, het 'n meer aardse
perspektief van die interaksie tussen die verskillende rassegroepe. Dit is
ook 'n feit dat geen politikus nog ooit met 'n oplossing kon kom wat vir
alle mense politieke vryheid EN finansiële stabiliteit verseker nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:d813ra$t1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die grappie van Anette laat my terug dink aan die een...
>
> Na die 94 verkiesing en toe dinge begin verander het in SA toe vind die
> Van der Merwe's hulself met swart buurmense die Lebaka's. In al twee se
> gesinne was daar twee jong laaities en van die eerste dag af was klein
> Kosie Van der Merwe op Sipho se case! Hei Sipho ons huis is groter as
> julle huis. Hei Sipho my pa se kar is beter as jou pa s'n. Hei Sipho my
> fiets is vinniger as joune. Arme Sipho het dit bêd gehad want elke keer as
> Kosie vir Sipho sien dan skiet Kosie vir Sipho 'n "ons s'n is beter"
> kaart. Eendag begin ou Kosie nog met "Hei Sipho... toe Sipho terug haak
> met "Hei Kosie ons bly langs wit mense julle woon langs
> darkies!".....Kosie was nooit weer dieselfde na dit nie...
>
> O ja dit is nou nie meer polities korrek om "Darkie/s" te sê nie maar
> Donker Sleutel/s word aanvaar.
>
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103637 is 'n antwoord op boodskap #103630] Ma, 06 Junie 2005 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag se opskrif in The Voice:
Racist Great White Shark eats only Whites!
:)))

--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d813ra$t1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die grappie van Anette laat my terug dink aan die een...
>
> Na die 94 verkiesing en toe dinge begin verander het in SA toe vind die Van
> der Merwe's hulself met swart buurmense die Lebaka's. In al twee se
> gesinne was daar twee jong laaities en van die eerste dag af was klein Kosie
> Van der Merwe op Sipho se case! Hei Sipho ons huis is groter as julle huis.
> Hei Sipho my pa se kar is beter as jou pa s'n. Hei Sipho my fiets is
> vinniger as joune. Arme Sipho het dit bêd gehad want elke keer as Kosie vir
> Sipho sien dan skiet Kosie vir Sipho 'n "ons s'n is beter" kaart. Eendag
> begin ou Kosie nog met "Hei Sipho... toe Sipho terug haak met "Hei Kosie ons
> bly langs wit mense julle woon langs darkies!".....Kosie was nooit weer
> dieselfde na dit nie...
>
> O ja dit is nou nie meer polities korrek om "Darkie/s" te sê nie maar Donker
> Sleutel/s word aanvaar.
>
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103639 is 'n antwoord op boodskap #103635] Ma, 06 Junie 2005 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het van Dirk Mudge geword?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:ZYWdnU-a_sbntDnfRVn-jA@is.co.za...
> Doer uit die jare voor Suidwes-Afrika se onafhanklikheid, het die regering
> [ja, Gloudina, die apartheidregering] besluit die een of ander tyd sal swart
> en wit die regering van die land móét deel en dat hulle voorbereidings moet
> begin tref as hulle dit enigsins hoop om om dit bloedloos te doen. Toe het
> hulle die Turnhalle Beraad begin en verteenwoordigers van alle volker binne
> SWA grense gekry om te kom gesels en hulle saak te stel. Hoe dink hulle
> kan die probleem opgelos word.
> Waar die stedelinge en dorpenaars alreeds begrip begin hê het vir die
> integrasie-idee want indie dorpe en die stede het swart mense oral gewerk en
> geleef, was dit op die plase waar 'n groot probleem was. Om vir die boere
> dus mooi die idee te verduidelik, is hulle en hulle plaaswerkers so om die
> beurt in streke na Windhoek genooi om lesings by te woon. So is boer Koos
> en Swartland sy plaaswerker dan ook Windhoek toe en hulle luister die storie
> mooi uit. Toe hulle klaar is en hulle vat die pad terug plaas toe, toe mik
> Swartland vir sy gewone plek agter op die bak, maar Koos keer hom.
> "Nee, nee, Swartland," sê hy. "Jy het mos gehoor daarbinne. Ons is
> nou gelyk. Ek is nie meer baas Koos nie en jy ry ook nie agterop die bak
> nie. Klim voor in."
> Hulle trek toe daar weg en dit was nie lank nie, toe kry hulle 'n pap
> wiel en Koos trek af van die pad af. Hy kyk vir Swartland.
> "Wat maak ons nou, Swartland?" vra hy.
> Swartland trek sy skouers op. "Ek weet nie waar ons nou 'n donnerse
> kaffer gaan kry om daai pap wiel reg te maak nie, Koos."
>
> Stertjie: Mense wat daagliks die situasie belééf, het 'n meer aardse
> perspektief van die interaksie tussen die verskillende rassegroepe. Dit is
> ook 'n feit dat geen politikus nog ooit met 'n oplossing kon kom wat vir
> alle mense politieke vryheid EN finansiële stabiliteit verseker nie.
>
>
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:d813ra$t1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die grappie van Anette laat my terug dink aan die een...
>>
>> Na die 94 verkiesing en toe dinge begin verander het in SA toe vind die
>> Van der Merwe's hulself met swart buurmense die Lebaka's. In al twee se
>> gesinne was daar twee jong laaities en van die eerste dag af was klein
>> Kosie Van der Merwe op Sipho se case! Hei Sipho ons huis is groter as
>> julle huis. Hei Sipho my pa se kar is beter as jou pa s'n. Hei Sipho my
>> fiets is vinniger as joune. Arme Sipho het dit bêd gehad want elke keer as
>> Kosie vir Sipho sien dan skiet Kosie vir Sipho 'n "ons s'n is beter"
>> kaart. Eendag begin ou Kosie nog met "Hei Sipho... toe Sipho terug haak
>> met "Hei Kosie ons bly langs wit mense julle woon langs
>> darkies!".....Kosie was nooit weer dieselfde na dit nie...
>>
>> O ja dit is nou nie meer polities korrek om "Darkie/s" te sê nie maar
>> Donker Sleutel/s word aanvaar.
>>
>
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103640 is 'n antwoord op boodskap #103635] Ma, 06 Junie 2005 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Toe het
> hulle die Turnhalle Beraad begin

Ja, en wat het die Turnhalle beraad bewerkstellig?
Dit was nog maar altyd whiteys wat "die probleem
wou oplos." Hulle het eenvoudig gevra vir die
burgeroorlog wat tog uiteindelik gekom het.

Gloudina
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103642 is 'n antwoord op boodskap #103630] Ma, 06 Junie 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Group SAfrikaners wat op 'n ander vliegtuig van Sir Mark Thatcher was
voer 'n noodlanding uit in die oerwoud van Guinea. Die enigste oorlewendes
is 'n
whitey, coloured en 'n darkie. Toe hulle so val-val uit die wrekcage kom
sien hulle dat hulle omsingel is deur groep vyandiges met spiese en pyl en
boog. Hulle word gevat na die stam se hoofman waar hy met hulle deel dat
hulle net een kans op oorlewing het. Of jy kies Wanga (waar hulle van jou
'n
vrou maak) waarna jy vry is om te gaan of jy kies die dood.

Die drie SAfrikaners dink vir 'n rukkie en hulle besluit elke man is vir
homself.
Eerste aan die beurt is die coloured en hy kies Wanga, so gesê so gedaan.
Hulle lei hom weg na 'n hut en kort daarna loop 'n moerse groot native in
die hut, die ander twee SAfrikaners kon hoor hoe kreun die coloured. Na 20
minute kom die native uit met 'n moerse smile gevolg deur die coloured wat
sy fondament vas hou. Die hoofman sê hy is vry om te gaan. Nêks is die
darkie en hy kies ook Wanga....hulle lei hom weg na 'n hut en kort daarna
loop nog 'n groter moerse groot native in die hut, die whitey kon hoor hoe
kreun die darkie binne.

Maar hy het hom al lankal vol gemaak hy vat die dood. Die native het nog nie
eens uit die hut gekom nie toe stap die
boerseun op na die hoofman en sê hy is nie 'n poofter nie en sy fondament
sal ook nie van vrou gemaak word nie. Ek is SA se trots en ek en my
vaderland
sal nie buk vir 'n ander nie so ek vat die dood. Die whitey is trots op sy
die hard houding en hy kan sien die hoofman is aan die dink. Die
whitey dink die hoofman sal hom laat gaan omdat hy so braaf die dood aan
durf, omdat hy 'n vegter is vir sy volk. Toe draai die hoofman na die
whitey
en se vir hom "Dood dmv Wanga"...die whitey het net daar flou geval.

"Deneile" skryf in boodskap news:d813ra$t1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die grappie van Anette laat my terug dink aan die een...
>
> Na die 94 verkiesing en toe dinge begin verander het in SA toe vind die
> Van der Merwe's hulself met swart buurmense die Lebaka's. In al twee se
> gesinne was daar twee jong laaities en van die eerste dag af was klein
> Kosie Van der Merwe op Sipho se case! Hei Sipho ons huis is groter as
> julle huis. Hei Sipho my pa se kar is beter as jou pa s'n. Hei Sipho my
> fiets is vinniger as joune. Arme Sipho het dit bêd gehad want elke keer as
> Kosie vir Sipho sien dan skiet Kosie vir Sipho 'n "ons s'n is beter"
> kaart. Eendag begin ou Kosie nog met "Hei Sipho... toe Sipho terug haak
> met "Hei Kosie ons bly langs wit mense julle woon langs
> darkies!".....Kosie was nooit weer dieselfde na dit nie...
>
> O ja dit is nou nie meer polities korrek om "Darkie/s" te sê nie maar
> Donker Sleutel/s word aanvaar.
>
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103645 is 'n antwoord op boodskap #103639] Ma, 06 Junie 2005 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy het afgetree uit die politiek uit en tot laasjaar voltyds geboer.
Hy't een van die beste brahman-stoete in die land gehad. Laasjaar het hy
alles verkoop en ophou boer. Sy seun is nou die voorsitter van die
Republikeinse party.....Dirk se stigters-party.

"Annette" skryf in boodskap news:d81des$ljg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat het van Dirk Mudge geword?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:ZYWdnU-a_sbntDnfRVn-jA@is.co.za...
>> Doer uit die jare voor Suidwes-Afrika se onafhanklikheid, het die
>> regering
>> [ja, Gloudina, die apartheidregering] besluit die een of ander tyd sal swart
>> en wit die regering van die land móét deel en dat hulle voorbereidings moet
>> begin tref as hulle dit enigsins hoop om om dit bloedloos te doen. Toe het
>> hulle die Turnhalle Beraad begin en verteenwoordigers van alle volker binne
>> SWA grense gekry om te kom gesels en hulle saak te stel. Hoe dink hulle
>> kan die probleem opgelos word.
>> Waar die stedelinge en dorpenaars alreeds begrip begin hê het vir die
>> integrasie-idee want indie dorpe en die stede het swart mense oral gewerk en
>> geleef, was dit op die plase waar 'n groot probleem was. Om vir die boere
>> dus mooi die idee te verduidelik, is hulle en hulle plaaswerkers so om
>> die
>> beurt in streke na Windhoek genooi om lesings by te woon. So is boer Koos
>> en Swartland sy plaaswerker dan ook Windhoek toe en hulle luister die storie
>> mooi uit. Toe hulle klaar is en hulle vat die pad terug plaas toe, toe mik
>> Swartland vir sy gewone plek agter op die bak, maar Koos keer hom.
>> "Nee, nee, Swartland," sê hy. "Jy het mos gehoor daarbinne. Ons
>> is
>> nou gelyk. Ek is nie meer baas Koos nie en jy ry ook nie agterop die
>> bak
>> nie. Klim voor in."
>> Hulle trek toe daar weg en dit was nie lank nie, toe kry hulle 'n
>> pap
>> wiel en Koos trek af van die pad af. Hy kyk vir Swartland.
>> "Wat maak ons nou, Swartland?" vra hy.
>> Swartland trek sy skouers op. "Ek weet nie waar ons nou 'n
>> donnerse
>> kaffer gaan kry om daai pap wiel reg te maak nie, Koos."

>> Stertjie: Mense wat daagliks die situasie belééf, het 'n meer aardse
>> perspektief van die interaksie tussen die verskillende rassegroepe. Dit is
>> ook 'n feit dat geen politikus nog ooit met 'n oplossing kon kom wat vir
>> alle mense politieke vryheid EN finansiële stabiliteit verseker nie.

>> "Deneile" wrote in message
>> news:d813ra$t1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die grappie van Anette laat my terug dink aan die een...
>>>
>>> Na die 94 verkiesing en toe dinge begin verander het in SA toe vind die
>>> Van der Merwe's hulself met swart buurmense die Lebaka's. In al twee se
>>> gesinne was daar twee jong laaities en van die eerste dag af was klein
>>> Kosie Van der Merwe op Sipho se case! Hei Sipho ons huis is groter as
>>> julle huis. Hei Sipho my pa se kar is beter as jou pa s'n. Hei Sipho my
>>> fiets is vinniger as joune. Arme Sipho het dit bêd gehad want elke keer as
>>> Kosie vir Sipho sien dan skiet Kosie vir Sipho 'n "ons s'n is beter"
>>> kaart. Eendag begin ou Kosie nog met "Hei Sipho... toe Sipho terug
>>> haak
>>> met "Hei Kosie ons bly langs wit mense julle woon langs
>>> darkies!".....Kosie was nooit weer dieselfde na dit nie...
>>>
>>> O ja dit is nou nie meer polities korrek om "Darkie/s" te sê nie maar
>>> Donker Sleutel/s word aanvaar.
>>>
>
Re: Wit & Swart Grappe [boodskap #103646 is 'n antwoord op boodskap #103640] Ma, 06 Junie 2005 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter burgeroorlog praat jy van? Duidelik ken jy die geskiedenis nie so
lekker nie! Daar was nooit enige burgeroorlog in SWA nie en ook nie in SA
nie. Daar was wel Swapo terroriste wat probeer het om die land binne te
kom en om so te probeer om met geweld die land oor te neem. In 23 jaar kon
Swapo nooit 'n enkele basis vestig in SWA nie. Swapo het wel van sy eie
Owambobevolking vermoor in die proses.
Die Turnhalle Beraad? Wee'jy ou antie, dat so te sê al die
verskillende bevolkings sonder die politiek toe al ooreengekom het dat die
land wel bestuur kan word sonder om groot politiek van die ding te maak?
Almal wil vrede hê, almal wil werk hê, die wat wil boer wil grond kan
aanskaf, almal se kinders wil skool toe en 'n hoër opvoeding kry, die land
moet tot sy beste vermoë bestuur moet word en belangriker as alles, geen
bevolkingsgroep mag ooit weer in die toekoms so 'n beheer oor die ander kry
dat apartheid in enige vorm weer 'n faktor kan word nie. Klink wonderlik
nè? Wel, die enigste 'odd one out' was Swapo en ou Sam Nujoma. Hulle wou
dit nie aanvaar nie en het hul terrorostepogings verskerp. Hulle het gesê
hulle wil geen beperkings hê nie....die ou met die meeste stemme vat die
koek.
Die res is mos geskiedenis: Swapo het met sy meerderheidstem die
beheer oor die land gekry en hy is besig om die land in die grond in te
boer. Presies dit waaroor die verskillende bevolkingsgroepe bang was kon
gebeur, is juis die nalatenskap van Sam Nujoma en sy volgelinge. Mense
soos jy, my antie, mag dit vooruitgang noem, logiese mense met 'n halwe IK
kan jul standpunt nie insien nie! Nie dat ek nie verstaan nie! Jy is mos
die land uit om met jou whitey te mag trou, so die haat lê steeds vlak, maar
blameer jy nie die verkeerde mense nie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:r7udnaK1DI143TnfRVn-sg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Toe het
>> hulle die Turnhalle Beraad begin
>
> Ja, en wat het die Turnhalle beraad bewerkstellig?
> Dit was nog maar altyd whiteys wat "die probleem
> wou oplos." Hulle het eenvoudig gevra vir die
> burgeroorlog wat tog uiteindelik gekom het.
>
> Gloudina
>
Wit & Swart Grappe - vervolg [boodskap #103652 is 'n antwoord op boodskap #103630] Di, 07 Junie 2005 06:28 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Boer se vir Jonas: Aaai Jonas, jy werk stadig, jy eet stadig, jy loop
stadig, is daar iets wat jy vinnig doen??
Jonas: Eish, ek word vinnig moeg

UNIE GEBOU:
Die unie gebou se naam gaan verander na "furniture city" want in elke
kantoor is 'n "lazyboy"

Trappe van vergelyking:
mooi; mooier; mooiste
wit; witter; witste
bantu; tronktoe; parlementtoe!

Die verskil tussen die ou R.S.A. en die nuwe R.S.A:
In die oue, was plastiek sakke verniet en kondome te koop. In die nuwe, is
kondome verniet en plastiek sakke te koop.
Vorige onderwerp: Soeke
Volgende onderwerp: Grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:11:36 MGT 2024