Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Liedjies oor berge
Liedjies oor berge [boodskap #103498] Di, 31 Mei 2005 07:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net hoeveel liedjies daar in Afrikaans is oor berge.
Dozi se " Tussen jou en my lê daar 'n berg" is die eerste wat ek vinnig aan
dink.

As ek die FAK se indeks naslaan, is daar net twee:
1) Berge swart gemantel ( ek ken dit glad nie) Musiek deur Rubenstein,
woorde deur Eitemal.
2) Die Blou Berg - Musiek Otterman - woorde " tradisioneel" - hoe op aarde
kan woorde deur 'n tradisioneel geskryf gewees het?
3) Ek groet vir laas my gryse berge ( nie in die nuwe FAK nie)
4) Waar Tafelberg begin ( musiek de Villiers, woorde Hoogenhout)
5) Waar die kop van Tafelberg ( musiek Thyssen & Lamprecht, woorde Kloppers)

Die meeste liedjies gaan oor, of vermeld. Tafelberg.
Waar is die liedjies oor al ons ander pragtige berge?
Iemand moet tog die unieke Karookoppies kan besing?
Re: Liedjies oor berge [boodskap #103499 is 'n antwoord op boodskap #103498] Di, 31 Mei 2005 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Al lê die berge nog so blou
Bobbejaan klim die berg

"Annette" skryf in boodskap news:d7h2m1$r2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder net hoeveel liedjies daar in Afrikaans is oor berge.
> Dozi se " Tussen jou en my lê daar 'n berg" is die eerste wat ek vinnig aan
> dink.
>
> As ek die FAK se indeks naslaan, is daar net twee:
> 1) Berge swart gemantel ( ek ken dit glad nie) Musiek deur Rubenstein,
> woorde deur Eitemal.
> 2) Die Blou Berg - Musiek Otterman - woorde " tradisioneel" - hoe op aarde
> kan woorde deur 'n tradisioneel geskryf gewees het?
> 3) Ek groet vir laas my gryse berge ( nie in die nuwe FAK nie)
> 4) Waar Tafelberg begin ( musiek de Villiers, woorde Hoogenhout)
> 5) Waar die kop van Tafelberg ( musiek Thyssen & Lamprecht, woorde Kloppers)
>
> Die meeste liedjies gaan oor, of vermeld. Tafelberg.
> Waar is die liedjies oor al ons ander pragtige berge?
> Iemand moet tog die unieke Karookoppies kan besing?
>
Re: Liedjies oor berge [boodskap #103500 is 'n antwoord op boodskap #103499] Di, 31 Mei 2005 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tel "BlouBERG se strand" ook?
Op berge en in dale...

Hou jy die telling by?

"Max" wrote in message
news:429c21c6$0$155$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Al lê die berge nog so blou
> Bobbejaan klim die berg
>
> "Annette" wrote in message
> news:d7h2m1$r2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder net hoeveel liedjies daar in Afrikaans is oor berge.
>> Dozi se " Tussen jou en my lê daar 'n berg" is die eerste wat ek vinnig aan
>> dink.
>>
>> As ek die FAK se indeks naslaan, is daar net twee:
>> 1) Berge swart gemantel ( ek ken dit glad nie) Musiek deur Rubenstein,
>> woorde deur Eitemal.
>> 2) Die Blou Berg - Musiek Otterman - woorde " tradisioneel" - hoe op aarde
>> kan woorde deur 'n tradisioneel geskryf gewees het?
>> 3) Ek groet vir laas my gryse berge ( nie in die nuwe FAK nie)
>> 4) Waar Tafelberg begin ( musiek de Villiers, woorde Hoogenhout)
>> 5) Waar die kop van Tafelberg ( musiek Thyssen & Lamprecht, woorde Kloppers)
>>
>> Die meeste liedjies gaan oor, of vermeld. Tafelberg.
>> Waar is die liedjies oor al ons ander pragtige berge?
>> Iemand moet tog die unieke Karookoppies kan besing?
>>
>
Re: Liedjies oor berge [boodskap #103501 is 'n antwoord op boodskap #103500] Di, 31 Mei 2005 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tel dit ook.....oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.....?

"Max" skryf in boodskap news:429c2307$0$145$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Tel "BlouBERG se strand" ook?
> Op berge en in dale...
>
> Hou jy die telling by?
>
>
> "Max" wrote in message
> news:429c21c6$0$155$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Al lê die berge nog so blou
>> Bobbejaan klim die berg

>> "Annette" wrote in message
>> news:d7h2m1$r2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wonder net hoeveel liedjies daar in Afrikaans is oor berge.
>>> Dozi se " Tussen jou en my lê daar 'n berg" is die eerste wat ek vinnig aan
>>> dink.
>>>
>>> As ek die FAK se indeks naslaan, is daar net twee:
>>> 1) Berge swart gemantel ( ek ken dit glad nie) Musiek deur Rubenstein,
>>> woorde deur Eitemal.
>>> 2) Die Blou Berg - Musiek Otterman - woorde " tradisioneel" - hoe op aarde
>>> kan woorde deur 'n tradisioneel geskryf gewees het?
>>> 3) Ek groet vir laas my gryse berge ( nie in die nuwe FAK nie)
>>> 4) Waar Tafelberg begin ( musiek de Villiers, woorde Hoogenhout)
>>> 5) Waar die kop van Tafelberg ( musiek Thyssen & Lamprecht, woorde Kloppers)
>>>
>>> Die meeste liedjies gaan oor, of vermeld. Tafelberg.
>>> Waar is die liedjies oor al ons ander pragtige berge?
>>> Iemand moet tog die unieke Karookoppies kan besing?
>>>

Re: Liedjies oor berge [boodskap #103508 is 'n antwoord op boodskap #103498] Di, 31 Mei 2005 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Drakensberg van verlange
Magaliesburgse aandlied (ok, dis nie eintlik oor berge nie, dit kom uit 'n
bergwêreld)
Is daar nie iets soos As dit reën in Tstsikamma nie?
Boerneef se Die Berggans het 'n veer laat val verwys na die Sederberge

Die "tradisioneel" beteken bloot dat die liedjie sy ontstaan so ver terugvoer
dat niemand meer weet wie dit gedig het nie, en moontlik het daar ook al woorde
van ander mense bygekom. Dis veral waar van liedjies soos Die Blou Berg, daar
uit Namakwaland se kontrei. Omtrent al die ou-ou gewilde liedjies in die FAK
het op die manier ontstaan.

Annette het geskryf:
> Ek wonder net hoeveel liedjies daar in Afrikaans is oor berge.
> Dozi se " Tussen jou en my lê daar 'n berg" is die eerste wat ek vinnig aan
> dink.
>
> As ek die FAK se indeks naslaan, is daar net twee:
> 1) Berge swart gemantel ( ek ken dit glad nie) Musiek deur Rubenstein,
> woorde deur Eitemal.
> 2) Die Blou Berg - Musiek Otterman - woorde " tradisioneel" - hoe op aarde
> kan woorde deur 'n tradisioneel geskryf gewees het?
> 3) Ek groet vir laas my gryse berge ( nie in die nuwe FAK nie)
> 4) Waar Tafelberg begin ( musiek de Villiers, woorde Hoogenhout)
> 5) Waar die kop van Tafelberg ( musiek Thyssen & Lamprecht, woorde Kloppers)
>
> Die meeste liedjies gaan oor, of vermeld. Tafelberg.
> Waar is die liedjies oor al ons ander pragtige berge?
> Iemand moet tog die unieke Karookoppies kan besing?
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Liedjies oor berge [boodskap #103526 is 'n antwoord op boodskap #103498] Wo, 01 Junie 2005 14:16 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die skadu van ou Tafelberg - Bosman.de Kock
Vorige onderwerp: Steve Hofmeyr se LIEFLING
Volgende onderwerp: Musiek CD's en DVD's vir ons mense.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:57:42 MGT 2024