Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » CoolEdit
CoolEdit [boodskap #102883] Sa, 07 Mei 2005 13:49 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dave,

Ek het CoolEdit 2k (dink ek) en die ding het plug-ins wat al die krappe en
dinge uithaal - geensins ure se werk nie. Ek het vir ons buurvrou Krtichmar
se "in a dim light cafe" na CD oorgesit. Die plaat is so oud dat dit net in
mono opgeneem is en het soos jazz geklink soos wat die plaat geslyt is van
al die jare se gespeel. CoolEdit se plug-in het 'n uitstekende job gedoen en
ek moes net aan die diep krappe persoonlike aandag gee.
Re: CoolEdit [boodskap #102884 is 'n antwoord op boodskap #102883] Sa, 07 Mei 2005 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Kan ons CoolEdit van die net aflaai?
PD
"Pete" skryf in boodskap news:d5ih2s$nev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dave,
>
> Ek het CoolEdit 2k (dink ek) en die ding het plug-ins wat al die krappe en
> dinge uithaal - geensins ure se werk nie. Ek het vir ons buurvrou Krtichmar
> se "in a dim light cafe" na CD oorgesit. Die plaat is so oud dat dit net in
> mono opgeneem is en het soos jazz geklink soos wat die plaat geslyt is van
> al die jare se gespeel. CoolEdit se plug-in het 'n uitstekende job gedoen en
> ek moes net aan die diep krappe persoonlike aandag gee.
>
Re: CoolEdit [boodskap #102894 is 'n antwoord op boodskap #102883] Sa, 07 Mei 2005 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 15:49:34 +0200, "Pete" wrote:

> Dave,
>
> Ek het CoolEdit 2k (dink ek) en die ding het plug-ins wat al die krappe en
> dinge uithaal - geensins ure se werk nie. Ek het vir ons buurvrou Krtichmar
> se "in a dim light cafe" na CD oorgesit. Die plaat is so oud dat dit net in
> mono opgeneem is en het soos jazz geklink soos wat die plaat geslyt is van
> al die jare se gespeel. CoolEdit se plug-in het 'n uitstekende job gedoen en
> ek moes net aan die diep krappe persoonlike aandag gee.
>

hang van twee dinge af, Pete.
hoeveel skade aan die plaat is,
en hoe vol fiemmies jy is.

Dave
Re: CoolEdit [boodskap #102896 is 'n antwoord op boodskap #102884] Sa, 07 Mei 2005 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 May 2005 14:33:32 GMT, " de boskabouter" wrote:

> Kan ons CoolEdit van die net aflaai?
> PD

boskabouter, ontmoet google.com
google, dit is nou boskabouter.

DD
Re: CoolEdit [boodskap #102915 is 'n antwoord op boodskap #102894] So, 08 Mei 2005 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 07 May 2005 19:03:32 +0200, DD wrote:

> hang van twee dinge af, Pete.
> hoeveel skade aan die plaat is,
> en hoe vol fiemmies jy is.

En hoeveel Amazon vra vir die CD-weergawe
Re: CoolEdit [boodskap #102919 is 'n antwoord op boodskap #102915] So, 08 Mei 2005 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 08 May 2005 20:19:04 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Sat, 07 May 2005 19:03:32 +0200, DD wrote:
>
>
> > hoeveel skade aan die plaat is,
>> en hoe vol fiemmies jy is.
>
> En hoeveel Amazon vra vir die CD-weergawe

ou Frikkie, welkom terug!
Ons het na jou verlang op die groep.
Jy is hier weg sonder om 'n verlofvorm
te voltooi, en dit werk nie regtig so nie.

DD
Re: CoolEdit [boodskap #102924 is 'n antwoord op boodskap #102919] So, 08 Mei 2005 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer ou maat maar volgende keer sal ek my vorm instuur.

Nee jong daar is nie tyd nie, ek kan more weer vir 3 maande of so verdwyn
maar op hierdie stadium beplan ek eers so 3 maande by die huis.
Jy moet `n bietjie skinder of is dit maar nog dieselfde ou trant.

Wie is die nuwes en gebruik ou gloudina nog haar prozacks gereeld.

Groete
Frikkie

DD skryf in boodskap news:clns719comvrmdefu2dtl0ncme3g00vs1a@4ax.com...
> On Sun, 08 May 2005 20:19:04 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:

>
> ou Frikkie, welkom terug!
> Ons het na jou verlang op die groep.
> Jy is hier weg sonder om 'n verlofvorm
> te voltooi, en dit werk nie regtig so nie.
>
> DD
>
Re: CoolEdit [boodskap #102928 is 'n antwoord op boodskap #102924] So, 08 Mei 2005 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 May 2005 23:00:06 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Jammer ou maat maar volgende keer sal ek my vorm instuur.
>
> Nee jong daar is nie tyd nie, ek kan more weer vir 3 maande of so verdwyn
> maar op hierdie stadium beplan ek eers so 3 maande by die huis.
> Jy moet `n bietjie skinder of is dit maar nog dieselfde ou trant.
>
> Wie is die nuwes en gebruik ou gloudina nog haar prozacks gereeld.
>
> Groete
> Frikkie

Dieselfde vervelige trant as die afgelope dekade en 'n half.
Hoegenaamd geen verskil nie. Maar erens brand daar 'n gloeilamp
al meer as 'n honderd jaar, en 'n ander kort duskant 'n eeu.
Kan nie onthou waar nie, maar erens gloei hulle werklik steeds.
Hoekom? Hulle behoud is dat hulle nooit afgeskakel is nie.

'n Gloeilamp blaas, wanneer hy oppak, gewoonlik òf by die aanskakel
òf by die afskakel daarvan. Dink vir jouself of jy al 'n gloeilamp
gesien blaas het terwyl hy lekker sy uitstralings doen. Baie min,
indien ooit, né.

Nou, los vir bouwer uit, dat sy aanhou gloei. Al is die skynsel 'n
snaakse donker kleur sonder enige lig. Ten minste werk haar fuses
nog.

DD

ns.
Vervelig soos die groep is, kon ek asof in 'n grap ophou
rook. Dit was jare voor ek my eerste rekenaar gekoop het.
Maar die vervelige groep se verslawing is veel erger.
Re: CoolEdit [boodskap #102942 is 'n antwoord op boodskap #102928] Ma, 09 Mei 2005 08:21 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai ou DD,
Dankie vir die opsomming.
Ja beter sou iemand dit seker nie kon deurgee nie ne.
Ek glo ook daaraan dat selfs `n fuse net solank kan werk en dan nie meer
nie.
As iemand so `n grapgat van my gemaak het soos van daai snaakse donker
kleur, (nogal passend ne), hahaha dan het ek lankal hierdie nuusgroepe
uitgevee en weggebly of my eie een geskep maar ongelukkig sit `n ou met die
probleem dat jy vir jouself moet sit en skryf onder verskillende name ne.

Beste Groete
Frikkie

DD skryf in boodskap news:cj1t71d7qer4bj2j5t4jglb7eublsd09bj@4ax.com...
> On Sun, 8 May 2005 23:00:06 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Jammer ou maat maar volgende keer sal ek my vorm instuur.
>>
>> Nee jong daar is nie tyd nie, ek kan more weer vir 3 maande of so verdwyn
>> maar op hierdie stadium beplan ek eers so 3 maande by die huis.
>> Jy moet `n bietjie skinder of is dit maar nog dieselfde ou trant.
>>
>> Wie is die nuwes en gebruik ou gloudina nog haar prozacks gereeld.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>
>
> Dieselfde vervelige trant as die afgelope dekade en 'n half.
> Hoegenaamd geen verskil nie. Maar erens brand daar 'n gloeilamp
> al meer as 'n honderd jaar, en 'n ander kort duskant 'n eeu.
> Kan nie onthou waar nie, maar erens gloei hulle werklik steeds.
> Hoekom? Hulle behoud is dat hulle nooit afgeskakel is nie.
>
> 'n Gloeilamp blaas, wanneer hy oppak, gewoonlik óf by die aanskakel
> óf by die afskakel daarvan. Dink vir jouself of jy al 'n gloeilamp
> gesien blaas het terwyl hy lekker sy uitstralings doen. Baie min,
> indien ooit, né.
>
> Nou, los vir bouwer uit, dat sy aanhou gloei. Al is die skynsel 'n
> snaakse donker kleur sonder enige lig. Ten minste werk haar fuses
> nog.
>
> DD
>
> ns.
> Vervelig soos die groep is, kon ek asof in 'n grap ophou
> rook. Dit was jare voor ek my eerste rekenaar gekoop het.
> Maar die vervelige groep se verslawing is veel erger.
>
Vorige onderwerp: Elaine
Volgende onderwerp: Telkom Sucks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:10:50 MGT 2024