Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Die pous
Die pous [boodskap #102300] Di, 05 April 2005 20:44 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?

Want dan het jy poustousties.
Re: Die pous [boodskap #102310 is 'n antwoord op boodskap #102300] Wo, 06 April 2005 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is snaaks!
--
Groetnis
Annette

"Pete" skryf in boodskap news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>
> Want dan het jy poustousties.
>
Re: Die pous [boodskap #102316 is 'n antwoord op boodskap #102310] Wo, 06 April 2005 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
ek vind da niks snaaks of ek versta dit nie
"Annette" skryf in boodskap news:d2vu9m$rmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is snaaks!
> --
> Groetnis
> Annette
> "Pete" wrote in message
> news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>>
>> Want dan het jy poustousties.
>>
>
Re: Die pous [boodskap #102324 is 'n antwoord op boodskap #102316] Wo, 06 April 2005 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.

Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.

--
Groetnis
Annette

"Paulus de boskabouter" skryf in boodskap news:oqN4e.56591$XP4.4380720@phobos.telenet-ops.be...
> ek vind da niks snaaks of ek versta dit nie
> "Annette" schreef in bericht
> news:d2vu9m$rmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is snaaks!
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Pete" wrote in message
>> news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>>>
>>> Want dan het jy poustousties.
>>>
>>
>
Re: Die pous [boodskap #102328 is 'n antwoord op boodskap #102324] Wo, 06 April 2005 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.
>
> Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.

Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
om 'n goeie grap te interpreteer.
En hoekom dink jy dat die grap alleen in Afrikaans snaaks
kan wees? Enigiemand wat weet dat daar van Post Toasties
gepraat word as 'n ontbytgraanproduk, kan dit "verstaan."
Selfs in Noord Amerika, waar die oorspronklike Post
Toasties etiket ontstaan het.
Die enigste ding wat "Afrikaans" is aan die grap, is die
feit dat mense in SA die term Post Toasties ietwat idiomaties
begin gebruik het. Net soos die woord kleenex.

Gloudina
Re: Die pous [boodskap #102330 is 'n antwoord op boodskap #102328] Wo, 06 April 2005 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sug !!!.
Net die feit dat die mens miskien nie eers weet wat post toasties is nie,
beteken al klaar dat hy nie die kloutjie by die oor kon bring nie. Geen sin
in om dit aan hom te probeer verduidelik nie.
Ek het geensins gesê dat net Afrikaans-sprekendes sal dink dit is 'n grap
nie of snaaks nie.
Ek het gesê dat mens die grap net in Afrikaans kan vertel.
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:qu6dnf8Ki50njMnfRVn-hw@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.
>>
>> Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.
>
> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
> om 'n goeie grap te interpreteer.
> En hoekom dink jy dat die grap alleen in Afrikaans snaaks
> kan wees? Enigiemand wat weet dat daar van Post Toasties
> gepraat word as 'n ontbytgraanproduk, kan dit "verstaan."
> Selfs in Noord Amerika, waar die oorspronklike Post
> Toasties etiket ontstaan het.
> Die enigste ding wat "Afrikaans" is aan die grap, is die
> feit dat mense in SA die term Post Toasties ietwat idiomaties
> begin gebruik het. Net soos die woord kleenex.
>
> Gloudina
>
Re: Die pous [boodskap #102332 is 'n antwoord op boodskap #102328] Wo, 06 April 2005 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:qu6dnf8Ki50njMnfRVn-hw@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.
>>
>> Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.
>
> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
> om 'n goeie grap te interpreteer.
> En hoekom dink jy dat die grap alleen in Afrikaans snaaks
> kan wees? Enigiemand wat weet dat daar van Post Toasties
> gepraat word as 'n ontbytgraanproduk, kan dit "verstaan."
> Selfs in Noord Amerika, waar die oorspronklike Post
> Toasties etiket ontstaan het.
> Die enigste ding wat "Afrikaans" is aan die grap, is die
> feit dat mense in SA die term Post Toasties ietwat idiomaties
> begin gebruik het. Net soos die woord kleenex.
>
> Gloudina
>
Baie dankie,het nou gesnap....
Re: Die pous [boodskap #102336 is 'n antwoord op boodskap #102330] Wo, 06 April 2005 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
He Annete,het ondertusse opgesoek wat post toasties is
"Annette" skryf in boodskap news:d31c4p$45r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sug !!!.
> Net die feit dat die mens miskien nie eers weet wat post toasties is nie,
> beteken al klaar dat hy nie die kloutjie by die oor kon bring nie. Geen sin
> in om dit aan hom te probeer verduidelik nie.
> Ek het geensins gesê dat net Afrikaans-sprekendes sal dink dit is 'n grap
> nie of snaaks nie.
> Ek het gesê dat mens die grap net in Afrikaans kan vertel.
> --
> Groetnis
> Annette
> "@rogers.com" wrote in message
> news:qu6dnf8Ki50njMnfRVn-hw@rogers.com...
>>
>> "Annette" skryf
>>
>>> Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.
>>>
>>> Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.
>>
>> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
>> om 'n goeie grap te interpreteer.
>> En hoekom dink jy dat die grap alleen in Afrikaans snaaks
>> kan wees? Enigiemand wat weet dat daar van Post Toasties
>> gepraat word as 'n ontbytgraanproduk, kan dit "verstaan."
>> Selfs in Noord Amerika, waar die oorspronklike Post
>> Toasties etiket ontstaan het.
>> Die enigste ding wat "Afrikaans" is aan die grap, is die
>> feit dat mense in SA die term Post Toasties ietwat idiomaties
>> begin gebruik het. Net soos die woord kleenex.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Die pous [boodskap #102338 is 'n antwoord op boodskap #102328] Wo, 06 April 2005 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Apr 2005 12:50:27 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Dit is snaaks! --
> Groetnis
> Annette

"Pete" skryf in boodskap news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>
> Want dan het jy poustousties.
>
>
> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
> om 'n goeie grap te interpreteer.

> Gloudina
>

Julle het 'n gebrekkige sin vir humor.

DD
Re: Die pous [boodskap #102341 is 'n antwoord op boodskap #102338] Do, 07 April 2005 03:07 Na vorige boodskap
Farticus  is tans af-lyn  Farticus
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ping-pong-poustoasties

"Dave" skryf in boodskap news:v0i851lopfumri89tmpdcmlh70cjqlgg21@4ax.com...
> On Wed, 6 Apr 2005 12:50:27 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Dit is snaaks!
> --
>> Groetnis
>> Annette
> "Pete" wrote in message
> news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>>
>> Want dan het jy poustousties.
>>
>>
>> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
>> om 'n goeie grap te interpreteer.
>
>> Gloudina
>>
>
>
> Julle het 'n gebrekkige sin vir humor.
>
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Aprilgek
Volgende onderwerp: poustoasties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:56:54 MGT 2024