Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Lirieke
Lirieke [boodskap #102041] Do, 24 Maart 2005 03:03 na volgende boodskap
will  is tans af-lyn  will
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan net 'n bietjie Afrikaans praat maar ek wil probeer in Afrikaans
te skryf. Ek is jammer, almal. Maar Engels is vervelig.

Enigeen weet waar ek 'n goeie webblad vir Afrikaanse lied lirieke kan
vind? Ek soek lirieke vir sulke kunstenaars soos Anton Goosen, Piet
Botha, Koos Kombuis...Wanneer ek in Suid-Afrika gewees, ek het n paar
CDs gekoop , maar die CDs het nie liriek boeke gehad. Baie Dankie vir
jou help en ek is jammer vir my Afrikaans. Wanneer ek die webblad met
die lirieke vind, ek sal meer van die taal instudeer.
Re: Lirieke [boodskap #102056 is 'n antwoord op boodskap #102041] Sa, 26 Maart 2005 09:47 Na vorige boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Will

Kyk gerus na www.litnet.co.za - hulle het nie sodanig lirieke nie, maar
wel heelwat digkuns en baie ander goed in Afrikaans.

Groete
Pieter Rautenbach
Vorige onderwerp: Musica se musiek download website
Volgende onderwerp: Steve Hofmeyr se LIEFLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:55:57 MGT 2024