Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Dwelms in skole
Dwelms in skole [boodskap #101834] Vr, 11 Maart 2005 05:40
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens 'n polisieman wat annoniem wil bly ter wille van veiligheid, bestaan
daar nie 'n skool in die land waar daar nie dwelmbedrywigheid plaasvind nie.
Volgens die MNR was die gebruik van dwelms in die Weskaap onder die jeug
( onder 20) 9 jaar gelede 5% ( 1 uit 20). Nou is dit 25% ( 1 uit 4).
Gemiddelde behandeling vir verdowing begin na eerste gebruik:
vir Tik - na 1.6 jaar,
vir Heroiene - na 3 jaar
vir Dagga - na 4.8 jaar
vir Kokaiene - na 5 jaar
Vir Mandrax - na 7.6 jaar
Vir Alkoholisme - na 20 jaar.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Mamma in matriek
Volgende onderwerp: Werkie vir die navorsers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 10:01:07 MGT 2024