Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Kaf van die Koring
Kaf van die Koring [boodskap #101731] So, 06 Maart 2005 07:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees gister Ds Jannie Pelser het versoek dat geen Christen gedurende
Junie na TV of rolprente gaan kyk nie.
Nou gaan ons weet wie van die sepiesverslaafdes is heidene:)))
--
Groetnis
Annette
Re: Kaf van die Koring [boodskap #101755 is 'n antwoord op boodskap #101731] Ma, 07 Maart 2005 05:53 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog 'n ou wat glo hy kan sy skapies red deur hulle te verbied om dinge te
doen? Hoeveel keer moet die mens dieselfde les leer?

"Annette" skryf in boodskap news:d0ec9v$kav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees gister Ds Jannie Pelser het versoek dat geen Christen gedurende
> Junie na TV of rolprente gaan kyk nie.
> Nou gaan ons weet wie van die sepiesverslaafdes is heidene:)))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die Pous
Volgende onderwerp: Grote God
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:44:19 MGT 2024