Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Wy " deur BREYTEN BREYTENBACH
" Wy " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #101633] So, 27 Februarie 2005 12:27
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wy

my hart is in die boland en niks
kan dit ontwy nie dis gebêre in
'n kissie in wit wellington

ek droom soms runnikend daarvan
in die heuwel van die nag en
verbeeld die wit keil van sneeukop

hier is die strateb oppehopie van
winter en die mure in blomryk
van hande vol bloed

vrouens met rooigeverfde borste suig
'n man se lyf droog soos luise en
busbestuurders staak as dir reën, maar

my hart is in die boland en niks
kan dit ontwy nie dis gebêre in
'n kissie in wit wellington

Breyten Breytenbach
Vorige onderwerp: " Daar's filosowe in die voorry! " Rubriek deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: " Pofadder " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:27:36 MGT 2024