Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Ik wil Afrikaans leren!
Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100931] Ma, 10 Januarie 2005 21:01 na volgende boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Als kind heb ik Engels geleerd door de zomervakanties door te brengen
bij vrienden van mijn ouders in Schotland, Frans in Frankrijk en
Maleis in Indonesië. Ik ga nu met pensioen (ek gaan aftree) en ik zou
heel graag Afrikaans leren. Is zoiets ook mogelijk in Zuid-Afrika? Ik
stel mij voor om tegen betaling twee tot drie maanden bij een
Afrikaanssprekende familie te logeren, het liefst in een gezin waar
iemand onderwijservaring heeft en mij bijvoorbeeld een of twee uur per
dag les kan geven. Of ergens waar ik overdag een cursus kan volgen.
Het lijkt mij belangrijk om dat te doen in een gebied waar haast
iedereen het Afrikaans machtig is. Dus niet Natal of Kaapstad want ik
heb de ervaring dat de meeste mensen daar met een buitenlander geen
Afrikaans willen spreken en dan ga ik uiteindelijk toch de hele dag
Engels praten en dan komt er alweer niets van terecht. Meer iets voor
Noord-Kaap of Namibië of de Karoo ? Of hoe ? Ik denk aan eind
2005/begin 2006. Ben zeer benieuwd of ik op deze manier bruikbare tips
krijg.
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100932 is 'n antwoord op boodskap #100931] Ma, 10 Januarie 2005 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jan van Wezer"

Is zoiets ook mogelijk in Zuid-Afrika? Ik
> stel mij voor om tegen betaling twee tot drie maanden bij een
> Afrikaanssprekende familie te logeren, het liefst in een gezin waar
> iemand onderwijservaring heeft en mij bijvoorbeeld een of twee uur per
> dag les kan geven.

Lank gelede, toe ek nog 'n jong onderwyseres in SA was, was
daar plase veral in die suidoostelike Vrystaat wat daarop ingegaan
het om vir Engels-sprekende skoolkinders Afrikaans te leer.
Hierdie plase se kliënte was hoofsaaklik Engelse skoolkinders
wat in die Engelse privaatskole in Natal studeer het en wat nie
vir die kortvakansie huistoe kon gaan nie. Losies was ingesluit,
en die kinders het nogal daarvan gehou om na die plase te
gaan. Ek dink die idee was dat hulle daar geen Engels mag
gebruik het nie. Hulle het gewoonlik teruggekom na my
Afrikaanse klas baie vlotter in Afrikaans as toe hulle weggegaan
het, maar die grammatika was somtyds nog maar baie bedroef.
Ek wonder of hierdie soort plase nog bestaan.
Dis natuurlik baie belangrik om alleen die taal wat jy wil aanleer,
te praat wanneer jy hierdie "total immersion" kursusse volg.
Hier in Kanada het hulle een van die beste "total immersion"
kursusse wat deur mense van oor die hele wêreld gebruik word.
Dis op die campus van die Universiteit van New Brunswick, en
is oorspronklik ontwerp om as "immersion" program te dien
vir Frans-sprekende Kanadese wat Engels wil leer. Hulle is baie
streng. As iemand hoor dat jy een woord Frans praat, dan word
jy onmiddellik geskors en jy verloor al die fooie wat jy inbetaal
het. Onlangs het die program berug geword omdat daar 'n
blinde Franssprekende student was, wie se hond alleen Frans
kon verstaan. Die student is gevra om die program te verlaat
omdat hy met sy hond Frans gepraat het. Dit was oral in die
koerante, en later het die universiteit briewe van dwarsoor die
wêreld ontvang wat hulle gekritiseer het vir wat hulle besig is
om te doen. Hulle het toe later die blinde student toegelaat om
terug te kom.

Gloudina
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100935 is 'n antwoord op boodskap #100931] Di, 11 Januarie 2005 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier in die Kaap praat ons wel baie en gereeld Afrikaans - hang natuurlik af
waar jy is. As jy baie suiwer Afrikaans wil leer praat, is die Vrystaatse
platteland of 'n plekkie in die Karroo natuurlik die beste plek. Blyplek sal
ook goedkoper wees in die kleiner plekkies, jy sal meer mense ontmoet, en
daar sal 'n Afrikaanse onderwyser by die skool wees wat jou sal kan help.
--
Groetnis
Annette

"Jan van Wezer" skryf in boodskap news:5c35d509.0501101301.64ed4466@posting.google.com...
> Als kind heb ik Engels geleerd door de zomervakanties door te brengen
> bij vrienden van mijn ouders in Schotland, Frans in Frankrijk en
> Maleis in Indonesië. Ik ga nu met pensioen (ek gaan aftree) en ik zou
> heel graag Afrikaans leren. Is zoiets ook mogelijk in Zuid-Afrika? Ik
> stel mij voor om tegen betaling twee tot drie maanden bij een
> Afrikaanssprekende familie te logeren, het liefst in een gezin waar
> iemand onderwijservaring heeft en mij bijvoorbeeld een of twee uur per
> dag les kan geven. Of ergens waar ik overdag een cursus kan volgen.
> Het lijkt mij belangrijk om dat te doen in een gebied waar haast
> iedereen het Afrikaans machtig is. Dus niet Natal of Kaapstad want ik
> heb de ervaring dat de meeste mensen daar met een buitenlander geen
> Afrikaans willen spreken en dan ga ik uiteindelijk toch de hele dag
> Engels praten en dan komt er alweer niets van terecht. Meer iets voor
> Noord-Kaap of Namibië of de Karoo ? Of hoe ? Ik denk aan eind
> 2005/begin 2006. Ben zeer benieuwd of ik op deze manier bruikbare tips
> krijg.
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100937 is 'n antwoord op boodskap #100935] Di, 11 Januarie 2005 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is ek net sinies, of het hierdie ou 'n lekker manier vir 'n gratis vakansie
ontdek?

Annette skryf in boodskap news:crvn35$177$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier in die Kaap praat ons wel baie en gereeld Afrikaans - hang natuurlik af
> waar jy is. As jy baie suiwer Afrikaans wil leer praat, is die Vrystaatse
> platteland of 'n plekkie in die Karroo natuurlik die beste plek. Blyplek sal
> ook goedkoper wees in die kleiner plekkies, jy sal meer mense ontmoet, en
> daar sal 'n Afrikaanse onderwyser by die skool wees wat jou sal kan help.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Jan van Wezer" wrote in message
> news:5c35d509.0501101301.64ed4466@posting.google.com...
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100940 is 'n antwoord op boodskap #100937] Di, 11 Januarie 2005 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hy het gesê hy is bereid om te betaal vir klasse en vir verblyf. Ek
wonder net oor daardie stukkie Afrikaans in die hakkies.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:nI-dncC-75Jt8X7cRVn-pg@is.co.za...
> Is ek net sinies, of het hierdie ou 'n lekker manier vir 'n gratis vakansie
> ontdek?
> Annette wrote in message
> news:crvn35$177$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier in die Kaap praat ons wel baie en gereeld Afrikaans - hang natuurlik af
>> waar jy is. As jy baie suiwer Afrikaans wil leer praat, is die Vrystaatse
>> platteland of 'n plekkie in die Karroo natuurlik die beste plek. Blyplek sal
>> ook goedkoper wees in die kleiner plekkies, jy sal meer mense ontmoet, en
>> daar sal 'n Afrikaanse onderwyser by die skool wees wat jou sal kan help.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Jan van Wezer" wrote in message
>> news:5c35d509.0501101301.64ed4466@posting.google.com...
>
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100944 is 'n antwoord op boodskap #100932] Di, 11 Januarie 2005 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - die korrekte woord vir "immersion" is indompeling. (Ons moet maar
waak teen Engels op hierdie nuusgroep.)
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100957 is 'n antwoord op boodskap #100940] Wo, 12 Januarie 2005 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
beginnen met Africaanse koerante te lezen en naar RSG(online) te luisteren
is al een grote stap vooruit

"Annette" skryf in boodskap news:crvubl$f52$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, hy het gesê hy is bereid om te betaal vir klasse en vir verblyf. Ek
> wonder net oor daardie stukkie Afrikaans in die hakkies.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:nI-dncC-75Jt8X7cRVn-pg@is.co.za...
>> Is ek net sinies, of het hierdie ou 'n lekker manier vir 'n gratis vakansie
>> ontdek?
>> Annette wrote in message
>> news:crvn35$177$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hier in die Kaap praat ons wel baie en gereeld Afrikaans - hang natuurlik af
>>> waar jy is. As jy baie suiwer Afrikaans wil leer praat, is die Vrystaatse
>>> platteland of 'n plekkie in die Karroo natuurlik die beste plek.
>>> Blyplek sal
>>> ook goedkoper wees in die kleiner plekkies, jy sal meer mense ontmoet, en
>>> daar sal 'n Afrikaanse onderwyser by die skool wees wat jou sal kan help.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Jan van Wezer" wrote in message
>>> news:5c35d509.0501101301.64ed4466@posting.google.com...
>
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100958 is 'n antwoord op boodskap #100932] Wo, 12 Januarie 2005 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
@rogers.com wrote:
> maar die grammatika was somtyds nog maar baie bedroef.
>
> Dis natuurlik baie belangrik om alleen die taal wat jy wil aanleer,
> te praat wanneer jy hierdie "total immersion" kursusse volg.
>
> As iemand hoor dat jy een woord Frans praat, dan word
> jy onmiddellik geskors en jy verloor al die fooie wat jy inbetaal
> het.
Totale onderdompeling is wat ik nodig heb. Van de vroege ochtend tot 's
avonds laat Afrikaanssprekenden om mij heen. En ook een paar uur les
want grammatica moet je nou eenmaal gestructureerd leren. Schorsing en
inschrijfgeld verbeuren, dát hoeft nou ook weer niet. Doet te veel
denken aan het 'signum', een rode lap stof in de vorm van een tong
waarmee Vlaamse kinderen op Belgische scholen vroeger rond moesten
lopen als ze een woord Nederlands hadden gesproken. Dankie, nie vir my
nie.
Jan
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100959 is 'n antwoord op boodskap #100937] Wo, 12 Januarie 2005 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Suidwester wrote:
> Is ek net sinies, of het hierdie ou 'n lekker manier vir 'n gratis vakansie
> ontdek?
Ja, jy is net sinies.
Jan
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100964 is 'n antwoord op boodskap #100932] Wo, 12 Januarie 2005 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy was actually jonk gewees?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:jpadnWpdOMNnnX7cRVn-pg@rogers.com...
>
> "Jan van Wezer"
>
> Is zoiets ook mogelijk in Zuid-Afrika? Ik
>> stel mij voor om tegen betaling twee tot drie maanden bij een
>> Afrikaanssprekende familie te logeren, het liefst in een gezin waar
>> iemand onderwijservaring heeft en mij bijvoorbeeld een of twee uur per
>> dag les kan geven.
>
> Lank gelede, toe ek nog 'n jong onderwyseres in SA was, was
> daar plase veral in die suidoostelike Vrystaat wat daarop ingegaan
> het om vir Engels-sprekende skoolkinders Afrikaans te leer.
> Hierdie plase se kliënte was hoofsaaklik Engelse skoolkinders
> wat in die Engelse privaatskole in Natal studeer het en wat nie
> vir die kortvakansie huistoe kon gaan nie. Losies was ingesluit,
> en die kinders het nogal daarvan gehou om na die plase te
> gaan. Ek dink die idee was dat hulle daar geen Engels mag
> gebruik het nie. Hulle het gewoonlik teruggekom na my
> Afrikaanse klas baie vlotter in Afrikaans as toe hulle weggegaan
> het, maar die grammatika was somtyds nog maar baie bedroef.
> Ek wonder of hierdie soort plase nog bestaan.
> Dis natuurlik baie belangrik om alleen die taal wat jy wil aanleer,
> te praat wanneer jy hierdie "total immersion" kursusse volg.
> Hier in Kanada het hulle een van die beste "total immersion"
> kursusse wat deur mense van oor die hele wêreld gebruik word.
> Dis op die campus van die Universiteit van New Brunswick, en
> is oorspronklik ontwerp om as "immersion" program te dien
> vir Frans-sprekende Kanadese wat Engels wil leer. Hulle is baie
> streng. As iemand hoor dat jy een woord Frans praat, dan word
> jy onmiddellik geskors en jy verloor al die fooie wat jy inbetaal
> het. Onlangs het die program berug geword omdat daar 'n
> blinde Franssprekende student was, wie se hond alleen Frans
> kon verstaan. Die student is gevra om die program te verlaat
> omdat hy met sy hond Frans gepraat het. Dit was oral in die
> koerante, en later het die universiteit briewe van dwarsoor die
> wêreld ontvang wat hulle gekritiseer het vir wat hulle besig is
> om te doen. Hulle het toe later die blinde student toegelaat om
> terug te kom.
>
> Gloudina
>
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100969 is 'n antwoord op boodskap #100959] Do, 13 Januarie 2005 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Kan ek dan aanneem jy bied aan om toeristetarief te betaal vir jou
verblyf?
wrote in message
news:1105543468.503897.305590@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
>
> Suidwester wrote:
>> Is ek net sinies, of het hierdie ou 'n lekker manier vir 'n gratis vakansie
>> ontdek?
> Ja, jy is net sinies.
> Jan
>
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100982 is 'n antwoord op boodskap #100964] Do, 13 Januarie 2005 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie"

> Jy was actually jonk gewees?

Dit is tog so merkwaardig hoe maklik mens
iemand kan uitken wat nie met maniere
grootgemaak is nie.

Tant Hessie van Welgelegen
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100984 is 'n antwoord op boodskap #100969] Do, 13 Januarie 2005 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Hangt er vanaf wat je met toeristentarief bedoelt. Ek sal nie die Mount
Nelson se tariewe betaal vir 'n verblyf in 'n grasdakhuisie nie. Maar
ik wil een redelijke vergoeding betalen voor kost en logies. En
natuurlijk extra voor eventuele lessen.

Suidwester wrote:
> OK. Kan ek dan aanneem jy bied aan om toeristetarief te betaal vir jou
> verblyf?
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #100999 is 'n antwoord op boodskap #100931] So, 16 Januarie 2005 00:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leo Camerlynck  is tans af-lyn  Leo Camerlynck
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Afrikaans leren kan in Vlaanderen / België.

--
Leo CAMERLYNCK
"De Zavelberg"
Celfoon 00 32 (0) 485 630 227

"Jan van Wezer" skryf in boodskap news:5c35d509.0501101301.64ed4466@posting.google.com...
> Als kind heb ik Engels geleerd door de zomervakanties door te brengen
> bij vrienden van mijn ouders in Schotland, Frans in Frankrijk en
> Maleis in Indonesië. Ik ga nu met pensioen (ek gaan aftree) en ik zou
> heel graag Afrikaans leren. Is zoiets ook mogelijk in Zuid-Afrika? Ik
> stel mij voor om tegen betaling twee tot drie maanden bij een
> Afrikaanssprekende familie te logeren, het liefst in een gezin waar
> iemand onderwijservaring heeft en mij bijvoorbeeld een of twee uur per
> dag les kan geven. Of ergens waar ik overdag een cursus kan volgen.
> Het lijkt mij belangrijk om dat te doen in een gebied waar haast
> iedereen het Afrikaans machtig is. Dus niet Natal of Kaapstad want ik
> heb de ervaring dat de meeste mensen daar met een buitenlander geen
> Afrikaans willen spreken en dan ga ik uiteindelijk toch de hele dag
> Engels praten en dan komt er alweer niets van terecht. Meer iets voor
> Noord-Kaap of Namibië of de Karoo ? Of hoe ? Ik denk aan eind
> 2005/begin 2006. Ben zeer benieuwd of ik op deze manier bruikbare tips
> krijg.
Re: Ik wil Afrikaans leren! [boodskap #101000 is 'n antwoord op boodskap #100958] So, 16 Januarie 2005 09:53 Na vorige boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ki...@gele.demon.nl schreef:
> @rogers.com wrote:
>
>> maar die grammatika was somtyds nog maar baie bedroef.

>> Dis natuurlik baie belangrik om alleen die taal wat jy wil aanleer,
>> te praat wanneer jy hierdie "total immersion" kursusse volg.

>> As iemand hoor dat jy een woord Frans praat, dan word
>> jy onmiddellik geskors en jy verloor al die fooie wat jy inbetaal
>> het.
>
> Totale onderdompeling is wat ik nodig heb. Van de vroege ochtend tot 's
> avonds laat Afrikaanssprekenden om mij heen. En ook een paar uur les
> want grammatica moet je nou eenmaal gestructureerd leren. Schorsing en
> inschrijfgeld verbeuren, dát hoeft nou ook weer niet. Doet te veel
> denken aan het 'signum', een rode lap stof in de vorm van een tong
> waarmee Vlaamse kinderen op Belgische scholen vroeger rond moesten
> lopen als ze een woord Nederlands hadden gesproken. Dankie, nie vir my
> nie.

Hoezo rode lap?
Wallonie en Vlaanderen hebben toch scholen die les geven in
hun eigen taal.

Grt emmy

> Jan
>
Vorige onderwerp: Learn Afrikaans
Volgende onderwerp: Afrikaans saying
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:48:12 MGT 2024