Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom nou in Engeland?
Telkom nou in Engeland? [boodskap #100789] Do, 23 Desember 2004 09:58
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kyk gisteraand 7de Laan op SABC2:

Charmaine (SA) praat met Vanessa (VK) en Vanessa gebruik 'n Telkom Venus
model telefoon!

Dit werk seker ook met Britse Telkom (BT), maar ek was nie bewus dat
Suid-Afrikaners hul fone saamneem nie.

Trots SA of 'n glipsie op die stel van 7de Laan?

:-)

TJ
Vorige onderwerp: Nokia - Check out http://ww.ezbuy.co.za
Volgende onderwerp: Ou Sierra games
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:42:58 MGT 2024