Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie - nie vir sensitiewes nie
Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100657] Ma, 13 Desember 2004 18:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boer sê vir Jonas: Ai Jonas, jy werk stadig, jy eet stadig, jy
loop stadig,
is daar iets wat jy vinnig doen??
Jonas sê: Ish ek word vinnig moeg ...
--
Groetnis
Annette
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100680 is 'n antwoord op boodskap #100657] Wo, 15 Desember 2004 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik net mense op die platteland van Afrika wat daai grappie regtig kan
waardeer.....

"Annette" skryf in boodskap news:cpl3m4$qki$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boer sê vir Jonas: Ai Jonas, jy werk stadig, jy eet stadig, jy
> loop stadig,
> is daar iets wat jy vinnig doen??
> Jonas sê: Ish ek word vinnig moeg ...
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100684 is 'n antwoord op boodskap #100680] Wo, 15 Desember 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat - ek dink nie so nie Suidwester!!

E

"Suidwester" wrote:
> Eintlik net mense op die platteland van Afrika wat daai grappie regtig kan
> waardeer.....
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100686 is 'n antwoord op boodskap #100684] Wo, 15 Desember 2004 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek eintlik bedoel is dat baie van die plattelandse swartes is nog baie
'laid back' en is dood tevrede om 'n leeftyd op sy graaf of sy pik om te
dut..... en ons beleef dit elke dag. Mense sonder ambisie wat bereid is om
so deur die lewe te toer. Hulle eie keuse en ek verkwalik hulle nie
daarvoor nie. Elke man maak sy eie bed op.

"Elaine" skryf in boodskap news:cppc3s$ije$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat - ek dink nie so nie Suidwester!!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
>> Eintlik net mense op die platteland van Afrika wat daai grappie regtig kan
>> waardeer.....
>
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100690 is 'n antwoord op boodskap #100686] Wo, 15 Desember 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:) Ek weet wat jy probeer sê het - mens kry dit maar oral. Hoewel, ek moet
sê, as ek groot geword het met die minimum opvoeding en nie van beter geweet
het nie (en baie weet nie van beter nie), sou ek ook maar so deur die lewe
geploeter het.

E

"Suidwester" wrote:
> Wat ek eintlik bedoel is dat baie van die plattelandse swartes is nog baie
> 'laid back' en is dood tevrede om 'n leeftyd op sy graaf of sy pik om te
> dut..... en ons beleef dit elke dag. Mense sonder ambisie wat bereid is om
> so deur die lewe te toer. Hulle eie keuse en ek verkwalik hulle nie
> daarvoor nie. Elke man maak sy eie bed op.
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100694 is 'n antwoord op boodskap #100690] Wo, 15 Desember 2004 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaa..aa..a.....maar dan weer, daar is mense wat uitstyg, ongeag die
omstandighede. Hier by ons is 'n baie goeie voorbeeld. Frans Indonga.
Hy's ook half op die vlak gebore, maar hy het besluit om hom nie aan sy
omstandighede te steur nie. Hy het begin besigheid maak en het
gekonsentreer op sy eie mense, nl. Owamboland. Ek het hom daardie jare
geken want hy't by ons gekoop vir sy winkel in die noorde. As jy hom gevra
het hoeveel wins maak hy, dan lag hy altyd en sê hy maak net 'een persent'
wins. As hy hom vir een rand koop, dan verkoop hy hom vir twee rand!
Vandag rol hy in die geld en besit oa 'n toringgebou in Windhoek, net om jou
'n idee te gee van watter tipe geld ons praat. Terwyl die ander gepolitiek
het, het hy gewerk en snaaks vandag nog, los die politici hom eerder maar
uit...die man het mag.
So het ek in my lewe al letterlik duisende werkers sien kom en gaan.
Maak nie saak nie, swart of wit, of jy 'n sukses gaan wees in jou werk hang
nie af van jou huislike of politieke omstandighede nie. Bloot net van jou
eie bereidwilligheid om te werk en nie te wag op andere nie. Ongelukkig is
dit so dat, veral onder die ouere swart bevolking, steeds 'n houding van
afhanklikheid van die regering is en ook ongelukkig iets wat die nuwe swart
regerings nie slaag om om te swaai nie. Ek dink nie hulle wil nie, want
solank as wat die stemvolk van hulle afhanklik is, wen hulle by die stembus.

"Elaine" skryf in boodskap news:cppfgd$oek$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :) Ek weet wat jy probeer sê het - mens kry dit maar oral. Hoewel, ek moet
> sê, as ek groot geword het met die minimum opvoeding en nie van beter geweet
> het nie (en baie weet nie van beter nie), sou ek ook maar so deur die lewe
> geploeter het.
>
> E
>
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100706 is 'n antwoord op boodskap #100680] Do, 16 Desember 2004 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
petrus[1]  is tans af-lyn  petrus[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
verstaan
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100707 is 'n antwoord op boodskap #100684] Do, 16 Desember 2004 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
petrus[1]  is tans af-lyn  petrus[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
dit is almal se eie keuse om moeg te word wanneer hy wil
Re: Grappie - nie vir sensitiewes nie [boodskap #100716 is 'n antwoord op boodskap #100707] Vr, 17 Desember 2004 05:29 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie 'n probleem nie solank hy dan nie kla as hy arm is en nie kos het om te
eet nie........

"petrus" skryf in boodskap news:cpsjve$303$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dit is almal se eie keuse om moeg te word wanneer hy wil
>
Vorige onderwerp: Eksamenflaters
Volgende onderwerp: Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:17:52 MGT 2024