Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Landbou & veeteelt » Skelm wynmakers
Skelm wynmakers [boodskap #100602] Di, 07 Desember 2004 06:12
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegs 29% van die wynmakers is getoets om te bepaal of geurmiddels by die
Sauvignon Blanc gevoeg is.
Twee wynmakers by KWV is afgedank weens die debakel.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Die logiese gevolge van "regstellings" in die landbou
Volgende onderwerp: Kan iemand help asb?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:33:55 MGT 2024