Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Vuurwapens
Vuurwapens [boodskap #99826] Wo, 27 Oktober 2004 06:00 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?

So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.

Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.

Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
internasionaal gebruik word.

Is dit 'n goeie idee?

TJ
Re: Vuurwapens [boodskap #99827 is 'n antwoord op boodskap #99826] Wo, 27 Oktober 2004 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om dit
te doen.
Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
privaatbesit as die polisie en die weermag saam.

--
Groetnis
Annette

> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>
> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
>
> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>
> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
> internasionaal gebruik word.
>
> Is dit 'n goeie idee?
>
>
> TJ
>
Re: Vuurwapens [boodskap #99828 is 'n antwoord op boodskap #99826] Wo, 27 Oktober 2004 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan die lisensies van wapens het nou heelwat duurder geword en gaan
duur wees om onder lisensie te behou in SA? Waar ek die sin kan insien van
om strenger vereistes te stel vir wapenbesit, kan ek eerlikwaar nie die rede
insien om die wettige eienaars in te perk net om onwettige wapens in die
land te stop nie! En die arme vuurwapen staan eintlik onskuldig want die
stuk yster kan op sy eie g'n skade aanrig nie. Jaag die stert nie die hond
rond nie? As mens vergelyk hoeveel mense daagliks snuewel agv van
onwettige wapenverwante gevalle met WETTIGE motorongelukke waarin die
bestuurders met lisensies nie volledig en doeltreffend gekwalifiseer is, wat
kry jy? Net soos sigarette wat verban word, maar alkohol, wat die meeste
mense doodmaak, vloei vry rond!

"TJ" skryf in boodskap news:clndit$ct7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>
> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die
> kopkussing
> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die
> kluis.
>
> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>
> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
> internasionaal gebruik word.
>
> Is dit 'n goeie idee?
>
> TJ
Re: Vuurwapens [boodskap #99829 is 'n antwoord op boodskap #99827] Wo, 27 Oktober 2004 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die groot vraag is natuurlik of hierdie wettig-geregistreerde wapens enige
bedreiging inhou vir landsveiligheid? Ekself besit 7 wapens en van hulle
is baie sentimenteel en ander bloot net prakties. As ek hom moet weggee
vir iemand anders, dan beskadig ek hom eers sodat niemand anders daarmee kan
skiet nie. Hier by ons is al vele polisiemanne in die verlede gevang wat
wild steel met wapens wat in polisiebewaring is. Watter soort van poepol
steel wild met sy eie wapen geregistreerde wapen? Dis nou as hy uit die
tronk uit wil wegbly, bygesê!

"Annette" skryf in boodskap news:clnfee$fp6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om dit
> te doen.
> Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
> privaatbesit as die polisie en die weermag saam.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
>> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.

>> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
>> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.

>> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
>> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
>> internasionaal gebruik word.

>> Is dit 'n goeie idee?

>> TJ
>
Re: Vuurwapens [boodskap #99835 is 'n antwoord op boodskap #99829] Wo, 27 Oktober 2004 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Watter soort poepol is 'n polisieman in Duitswes in die eerste plek?:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:417f509d.0@news1.mweb.co.za...
> Die groot vraag is natuurlik of hierdie wettig-geregistreerde wapens enige
> bedreiging inhou vir landsveiligheid? Ekself besit 7 wapens en van hulle
> is baie sentimenteel en ander bloot net prakties. As ek hom moet weggee
> vir iemand anders, dan beskadig ek hom eers sodat niemand anders daarmee kan
> skiet nie. Hier by ons is al vele polisiemanne in die verlede gevang wat
> wild steel met wapens wat in polisiebewaring is. Watter soort van poepol
> steel wild met sy eie wapen geregistreerde wapen? Dis nou as hy uit die
> tronk uit wil wegbly, bygesê!
> "Annette" wrote in message
> news:clnfee$fp6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om
>> dit
>> te doen.
>> Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
>> privaatbesit as die polisie en die weermag saam.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>
>>> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
>>> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
>
>>> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor vernietiging -
>>> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>
>>> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
>>> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
>>> internasionaal gebruik word.
>
>>> Is dit 'n goeie idee?
>
>
>>> TJ
>>
>
Re: Vuurwapens [boodskap #99843 is 'n antwoord op boodskap #99835] Wo, 27 Oktober 2004 12:56 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie in die dae voor Gloudina en Ferdi se nuwe regerings nie! Polisiemanne
hier by ons was nog altyd 'n gerespekteerde beroep en 'n ou wat in die
platteland gestasioneer was, het soos 'n koning gelewe. Die plaasboere is
vrygewig vir 'hulle' mense wat aan hulle diens lewer. Vleis sal hulle
nooit tekort hê nie, so ook nie melk en groente nie. Die polisiemanne was
self manne waarna die gemeenskap opgesien het.....MAAR vandag is 'n ou 'n
vreeslike stink poepol as hy enigsins nog iets met die polisie te doene het.
Lyk my hulle soek die skelmste mense uit en maak hulle politici en
polisiemanne. Gloudina se Utopia!

"Annette" skryf in boodskap news:clno14$1p0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Watter soort poepol is 'n polisieman in Duitswes in die eerste
> plek?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:417f509d.0@news1.mweb.co.za...
>> Die groot vraag is natuurlik of hierdie wettig-geregistreerde wapens
>> enige
>> bedreiging inhou vir landsveiligheid? Ekself besit 7 wapens en van
>> hulle
>> is baie sentimenteel en ander bloot net prakties. As ek hom moet weggee
>> vir iemand anders, dan beskadig ek hom eers sodat niemand anders daarmee kan
>> skiet nie. Hier by ons is al vele polisiemanne in die verlede gevang wat
>> wild steel met wapens wat in polisiebewaring is. Watter soort van
>> poepol
>> steel wild met sy eie wapen geregistreerde wapen? Dis nou as hy uit die
>> tronk uit wil wegbly, bygesê!
>> "Annette" wrote in message
>> news:clnfee$fp6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek vernietig eerder die ding self voordat ek die polisie sal vertrou om
>>> dit
>>> te doen.
>>> Volgens 'n berig vanoggend is daar meer gelisensieerde wapens in
>>> privaatbesit as die polisie en die weermag saam.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>> Is daar 'n uitvoermark (vanaf SA) vir veral hand (vuur)wapens?
>>
>>>> So baie mense wil dan nou ontslae raak van die pistool onder die kopkussing
>>>> en die rollie (rewolwer) in die hangkas. "Never mind" die goed in die kluis.
>>
>>>> Handig dit in by SAPD en die kriminele kry dit weer voor
>>>> vernietiging -
>>>> dan's jy jou geld, en dalk ander mense hul lewens kwyt.
>>
>>>> Daar is baie goeie vuurwapens vir beide polisie en militere gebruik in
>>>> privaatbesit wat nou aangekoop (goedkoper) kan word en plaaslik of
>>>> internasionaal gebruik word.
>>
>>>> Is dit 'n goeie idee?
>>
>>
>>>> TJ
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Minister van Sekuriteit is verbaas
Volgende onderwerp: Wapenwet: Niks om voor bang te wees . . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:20:44 MGT 2024