Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Afrikaanse Humor in Engels
Afrikaanse Humor in Engels [boodskap #99548] Sa, 16 Oktober 2004 21:54
JP[1]  is tans af-lyn  JP[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek is nou al 13 jaar in die VSA woonagtig, en ek wens daar was 'n
manier waarop mens sommige van die ou kampvuurstories en ander verhale
wat ek as kind gehoor het kon oordra aan ander kulture.

As een so 'n poging het ek 'n blog begin op
http://thungle.blogspot.com/ en bydraes in Engels of in Afrikaans (ek
sal die probeer vertaal) is bale welkom. Alle bydraes sal ten volle
gekrediteer word.

Hierdie is 'n proefneming. Indien daar genoegsame belangstelling is
vir so 'n konsep sal ek 'n voltydse webwerf oopmaak waar hierdie
stories kan beskikbaar gemaak word vir die genot van die res van die
wêreld.

Enige kommentaar en bydraes kan gestuur word aan Jan Tik (
jan...@yahoo.com ).
Vorige onderwerp: Grappies
Volgende onderwerp: Eksamenflaters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:51:32 MGT 2024