Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Polkadraai
Polkadraai [boodskap #99457] Vr, 15 Oktober 2004 05:38
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister by Polkadraai - die voëlverskrikkers het WP en Bul rugbyklere aan -
en voor die groot aarbei is daar 'n lynstaan, en die agterspelers staan
tussen die aarbeie:))

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Geen fotos by JHB stasie
Volgende onderwerp: Kersfeesvrolikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 07:40:53 MGT 2024