Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Geen fotos by JHB stasie
Geen fotos by JHB stasie [boodskap #98748] So, 26 September 2004 15:25 na volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vandag fandamilie op 'n trein toer by JHB stasie gaan ontmoet. Daar
skreeu die sekuriteit op my omdat ek dit waag om fotos in die terminaal
te neem. "Security sir, security, we need permission from our superior
if you want to take pictures!". Ek sê toe vir hom hy kan gaan kak want
daar is nêrens bordjies op wat sê mens mag nie. Ek vra toe om met sy
baas te gaan praat maar die was toe nie op kantoor nie. Om 'n lang
storie kort te maak vra ek toe vir 'n vergunning omdat ek die mense
lanklaas gesien het en ons wil kiekies neem. Sal die verdomde "security"
vir my sê 'n koeldrank sal my genoeg ruimte gee om twee kiekies te neem!

Die splinternuwe stasie is ook maar vinnig oppad af met al die los drade
en roltrappe en goed wat nie werk nie, maar dit daar gelaat. Klink vir
my of dinge vêr genoeg gevorder het vir Gloudina om met 'n ope hart na
SA terug te keer. Sy sal hou van JHB sentraal.

Groete
Plato
Re: Geen fotos by JHB stasie [boodskap #98758 is 'n antwoord op boodskap #98748] So, 26 September 2004 17:01 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Wel dit is niks snaaks dat die kaffers bang is vir iemand wat fotos wil neem
nie.Hulle dink dalk dis die sogenaamde Boeremag:))

"Plato" skryf in boodskap news:cj6n1g$qpc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag fandamilie op 'n trein toer by JHB stasie gaan ontmoet. Daar
> skreeu die sekuriteit op my omdat ek dit waag om fotos in die terminaal
> te neem. "Security sir, security, we need permission from our superior
> if you want to take pictures!". Ek sê toe vir hom hy kan gaan kak want
> daar is nêrens bordjies op wat sê mens mag nie. Ek vra toe om met sy
> baas te gaan praat maar die was toe nie op kantoor nie. Om 'n lang
> storie kort te maak vra ek toe vir 'n vergunning omdat ek die mense
> lanklaas gesien het en ons wil kiekies neem. Sal die verdomde "security"
> vir my sê 'n koeldrank sal my genoeg ruimte gee om twee kiekies te neem!
>
> Die splinternuwe stasie is ook maar vinnig oppad af met al die los drade
> en roltrappe en goed wat nie werk nie, maar dit daar gelaat. Klink vir
> my of dinge vér genoeg gevorder het vir Gloudina om met 'n ope hart na
> SA terug te keer. Sy sal hou van JHB sentraal.
>
> Groete
> Plato
Vorige onderwerp: Vakansie Innie Kaap
Volgende onderwerp: Polkadraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 04:52:25 MGT 2024