Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » LuiTone nou nr 1 verdiener vir sommige musikante
LuiTone nou nr 1 verdiener vir sommige musikante [boodskap #97970] Do, 09 September 2004 14:39
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Net so terloops. Die Selfoon LuiToon (verskoon Wikiskrif) industrie
verdien jaarliks $15miljard en die gewone musiek industrie maar net
$9miljard per jaar. Kunstenaars soos USHER kry meer uit die regte vir
LuiTone van sy musiek as sy musiek self...

Groete
Plato
Vorige onderwerp: Lied
Volgende onderwerp: Radio Vlaanderen international
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:10:45 MGT 2024