Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Ballade van Ohm Pouwel
Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96481] Wo, 11 Augustus 2004 08:09 na volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
'n Dorp in die Vrystaat
- maar andersins vaal -
het skielik koerante
se voorblad gehaal

Uit Durban verklaar
'n profeet, David Francis
dat daar vir Oom Paultjie
nog eenmaal 'n kans is.

"Uit die dood sal hy opstaan!"
sê Francis met krag
en hy kies ook die tyd -
die maand en die dag.

Daai dag breek toe aan
soos voorspel deur die Weter
Maar Oom Paul het besluit
waar hy nou is, is beter.

'n Bitter profeet
weet presies wat en hoe:
"Oom Paul het geloop maar
die deur was toe toe!"

Tant Anna betaal
Nog die rekening af.
En wat sê Oom Paultjie?
Hy swyg
soos die graf.
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96488 is 'n antwoord op boodskap #96481] Wo, 11 Augustus 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Zuben el-genubi" skryf

> 'n Dorp in die Vrystaat
> - maar andersins vaal -

Ek dink toe eers die Ohm Pouwel
is jy-weet-wie, maar toe besef ek
my fout. Nou sit ek en wonder ek
maar liewes oor wie Zuben el-genubi
is.

Tant Hessie van die Ster-oorloë
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96499 is 'n antwoord op boodskap #96488] Wo, 11 Augustus 2004 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jy-weet-wie  is tans af-lyn  jy-weet-wie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 11 Aug 2004 14:04:09 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Zuben el-genubi" skryf
>
>> 'n Dorp in die Vrystaat
>> - maar andersins vaal -
>
> Ek dink toe eers die Ohm Pouwel
> is jy-weet-wie, maar toe besef ek
> my fout. Nou sit ek en wonder ek
> maar liewes oor wie Zuben el-genubi
> is.
>
> Tant Hessie van die Ster-oorloë
>

Dit is toe nie, jy-weet-wie nie:-)))))))

jy-weet-wie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96500 is 'n antwoord op boodskap #96499] Wo, 11 Augustus 2004 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"jy-weet-wie" skryf

> jy-weet-wie

Nee, jy is verkeerd. Ek weet nie 100%
met sekerte nie.Maar as ek my tande
kners, is daar 'n eggo. Beteken dit iets, of
brand my brein net aan?

Tant Hessie van Wie-weet-waar
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96501 is 'n antwoord op boodskap #96500] Wo, 11 Augustus 2004 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jy-weet-mos-wie  is tans af-lyn  jy-weet-mos-wie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 11 Aug 2004 18:13:39 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "jy-weet-wie" skryf
>
>> jy-weet-wie
>
> Nee, jy is verkeerd. Ek weet nie 100%
> met sekerte nie.Maar as ek my tande
> kners, is daar 'n eggo. Beteken dit iets, of
> brand my brein net aan?
>
> Tant Hessie van Wie-weet-waar
>

Diagnose onveranderd.
Jou brein...

Dr. Jy-weet-mos-wie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96505 is 'n antwoord op boodskap #96501] Wo, 11 Augustus 2004 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"jy-weet-mos-wie" skryf

> Diagnose onveranderd.
> Jou brein...

Ag man. Moenie met my speel
nie. Hoe gaan dit deesdae met
die babetjie? Of tas ek nou regtig
in die donker rond?

Tant Hessie van Soekmekaar
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96512 is 'n antwoord op boodskap #96505] Do, 12 Augustus 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben  is tans af-lyn  Zuben
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Bly om te kan konfoes

"@rogers.com" wrote in message
news:lEwSc.1638387$Ar.1354880@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "jy-weet-mos-wie" skryf
>
>> Diagnose onveranderd.
>> Jou brein...
>
> Ag man. Moenie met my speel
> nie. Hoe gaan dit deesdae met
> die babetjie? Of tas ek nou regtig
> in die donker rond?
>
> Tant Hessie van Soekmekaar
>
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96523 is 'n antwoord op boodskap #96512] Do, 12 Augustus 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Zuben" Bly om te kan konfoes[/color]

Ek mis vir Knersus. Bring hom
terug.

Tant Hessie se kleindogter, Petronellatjie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96541 is 'n antwoord op boodskap #96512] Do, 12 Augustus 2004 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jy-weet-toe-regtig  is tans af-lyn  Jy-weet-toe-regtig
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 12 Aug 2004 08:23:57 +0200, "Zuben" wrote:

> Bly om te kan konfoes
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:lEwSc.1638387$Ar.1354880@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...

>> "jy-weet-mos-wie" skryf

>>> Diagnose onveranderd.
>>> Jou brein...

>> Ag man. Moenie met my speel
>> nie. Hoe gaan dit deesdae met
>> die babetjie? Of tas ek nou regtig
>> in die donker rond?

>> Tant Hessie van Soekmekaar



>

Skerper as wat die res van die groep
graag sou wou toegee:-)))
Met die baba gaan dit elke dag
beter as die vorige:-)

jy-weet-toe regtig
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96543 is 'n antwoord op boodskap #96523] Do, 12 Augustus 2004 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
zaphod beeblebrox  is tans af-lyn  zaphod beeblebrox
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hier is ek. Maar my ander naam is nie Zuben nie. Raai verder...

Knersus

@rogers.com wrote:
> "Zuben"
>
>> Bly om te kan konfoes
>
>
> Ek mis vir Knersus. Bring hom
> terug.
>
> Tant Hessie se kleindogter, Petronellatjie
>
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96544 is 'n antwoord op boodskap #96523] Do, 12 Augustus 2004 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier is ek, maar my ander naam is nie Zuben nie.

@rogers.com wrote:
> "Zuben"
>
>> Bly om te kan konfoes
>
>
> Ek mis vir Knersus. Bring hom
> terug.
>
> Tant Hessie se kleindogter, Petronellatjie
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96547 is 'n antwoord op boodskap #96541] Do, 12 Augustus 2004 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jy-weet-toe-regtig" skryf

> Skerper as wat die res van die groep
> graag sou wou toegee:-)))

Skerper as die voorvaders op
Robbeneiland?

Gloudina
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96610 is 'n antwoord op boodskap #96547] Vr, 13 Augustus 2004 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jy-weet-toe-gladnie  is tans af-lyn  Jy-weet-toe-gladnie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 12 Aug 2004 22:21:05 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Jy-weet-toe-regtig" skryf
>
>> Skerper as wat die res van die groep
>> graag sou wou toegee:-)))
>
> Skerper as die voorvaders op
> Robbeneiland?
>
> Gloudina
>
>
ôk mar lekker bedonnerd, Gloudina.
die voorvaders van wie? Van die
nuwe spul moordenaars?

Jy-het-toe-nie-'n-clue-nie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96611 is 'n antwoord op boodskap #96610] Sa, 14 Augustus 2004 00:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jy-weet-toe-gladnie" skryf

> ék mar lekker bedonnerd, Gloudina.
> die voorvaders van wie? Van die
> nuwe spul moordenaars?

Ja-nee, jong. Ek het misgeraai. Die
positiewe antwoord op die babetjie
het my gegooi. Die ou wat ek gedink
het jy is, se voorvader was 'n
seerower wat uit Robbeneiland
geopereer het in die agtiende eeu.

Gloudina
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96612 is 'n antwoord op boodskap #96611] Sa, 14 Augustus 2004 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moennie Warrie  is tans af-lyn  Moennie Warrie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 14 Aug 2004 00:35:48 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Jy-weet-toe-gladnie" skryf
>
>> ôk mar lekker bedonnerd, Gloudina.
>> die voorvaders van wie? Van die
>> nuwe spul moordenaars?
>
> Ja-nee, jong. Ek het misgeraai. Die
> positiewe antwoord op die babetjie
> het my gegooi. Die ou wat ek gedink
> het jy is, se voorvader was 'n
> seerower wat uit Robbeneiland
> geopereer het in die agtiende eeu.
>
> Gloudina
>

dan's hy dalk nou 'n karrower
op die vasteland, Gloudina.
Die word nou slaaptyd hier.
Slaap rustig.

Moennie Warrie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96649 is 'n antwoord op boodskap #96612] Sa, 14 Augustus 2004 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Moennie Warrie" skryf

> Die word nou slaaptyd hier.
> Slaap rustig.

Ek kan nie slaap nie. Waarvoor
staan die j ?

Petronellatjie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96651 is 'n antwoord op boodskap #96649] Sa, 14 Augustus 2004 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
moet-nie-worrie  is tans af-lyn  moet-nie-worrie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 14 Aug 2004 17:41:27 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Moennie Warrie" skryf
>
>> Die word nou slaaptyd hier.
>> Slaap rustig.
>
> Ek kan nie slaap nie. Waarvoor
> staan die j ?
>
> Petronellatjie
>

> Ja-nee, jong. Ek het misgeraai. Die
> positiewe antwoord op die babetjie
> het my gegooi. Die ou wat ek gedink
> het jy is, se voorvader was 'n
> seerower wat uit Robbeneiland
> geopereer het in die agtiende eeu.
>
> Gloudina

Van wanneer af, Petronellatjie,
spel mens babatjie soos jy dit doen?
As Gloudina dìt moet sien...!

worrie-oor-jou-spelling
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96652 is 'n antwoord op boodskap #96651] Sa, 14 Augustus 2004 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
moet-nie-worrie  is tans af-lyn  moet-nie-worrie
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 14 Aug 2004 19:56:41 +0200, moet-nie-worrie
wrote:

> On Sat, 14 Aug 2004 17:41:27 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>

>> "Moennie Warrie" skryf

>>> Die word nou slaaptyd hier.
>>> Slaap rustig.

>> Ek kan nie slaap nie. Waarvoor
>> staan die j ?

>> Petronellatjie

>
>
>> Ja-nee, jong. Ek het misgeraai. Die
>> positiewe antwoord op die babetjie
>> het my gegooi. Die ou wat ek gedink
>> het jy is, se voorvader was 'n
>> seerower wat uit Robbeneiland
>> geopereer het in die agtiende eeu.

>> Gloudina
>
> Van wanneer af, Petronellatjie,
> spel mens babatjie soos jy dit doen?
> As Gloudina dìt moet sien...!
>
> worrie-oor-jou-spelling
>

Skuus Petronellatjie; toe ek weer kyk
sou ek sien dat dit toe Gloudina is wat
nie kan spel nie, en dan trap ek jou
daaroor uit:-)
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96653 is 'n antwoord op boodskap #96651] Sa, 14 Augustus 2004 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"moet-nie-worrie" skryf

> Van wanneer af, Petronellatjie,
> spel mens babatjie soos jy dit doen?
> As Gloudina dít moet sien...!

Ag oom, ons deesdae se kinders
sê altyd babe ( soos in beib.)
Soos, Tant Hessie is 'n babe.

Petronellatjie
Re: Ballade van Ohm Pouwel [boodskap #96654 is 'n antwoord op boodskap #96652] Sa, 14 Augustus 2004 20:04 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"moet-nie-worrie" skryf

soms "warrie" en soms "worrie."
Is dit verskillende aksente wat
hier in rol speel. Wat sê die
mense in Waterkloof en waar
bly jy?

Tant Hessie van Spioenkop
Vorige onderwerp: Uit " Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Plaasensemble " deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 08:59:56 MGT 2024