Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Goeie ou dae.
Goeie ou dae. [boodskap #96255] Sa, 07 Augustus 2004 03:16 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oupa en ouma sit op die stoep en bewonder die sonsondergang en praat oor die
goeie ou dae toe ouma na oupa toe draai en sê "Ou man, onthou jy nog hoe jy
altyd oorgeleun en my hand gevat het?"
Oupa kry so glimlaggie en vat haar hand.
"Onthou jy nog," vra sy weer "...hoe jy soms oorgeleun en 'n soentjie
gesteel het?"
Weereens gehoorsaam oupa en hy gee haar 'n piksoentjie.
"Onthou jy nog hoe jy somtyds my ore geknibbel het?" wil ouma weet.
Oupa kom sukkel sukkel orent en staan huis se kant toe.
"Waar gaan jy nou?" wil ouma ongeduldig weet.
Oupa antwoord: "Ek gaan net gou my tande haal!"
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96260 is 'n antwoord op boodskap #96255] Sa, 07 Augustus 2004 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf in boodskap news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...

Spencer dramatically scribed....
> Oupa en ouma sit op die stoep ......

.. Pa let op 'n moers-se poep!
Ma vra "Wat mekeere?"
Pa se "my gat is seer!"
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96264 is 'n antwoord op boodskap #96260] Sa, 07 Augustus 2004 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die regte een is:
Oupa en ouma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra wat het gebeur
Oupa sê sy broek het geskeur!

"Dingus" skryf in boodskap news:LH_Qc.10089$N77.476112@news.xtra.co.nz...
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...
>
> Spencer dramatically scribed....
>> Oupa en ouma sit op die stoep ......
>
> .. Pa let op 'n moers-se poep!
> Ma vra "Wat mekeere?"
> Pa se "my gat is seer!"
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96267 is 'n antwoord op boodskap #96264] Sa, 07 Augustus 2004 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oupa en Ouma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde roep
Ouma vra wat makeer
Oupa sê sy hart kry seer.
--
Groetnis
Annette
> Die regte een is:
> Oupa en ouma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat het gebeur
> Oupa sê sy broek het geskeur!
> "Dingus" wrote in message
> news:LH_Qc.10089$N77.476112@news.xtra.co.nz...
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...
>>
>> Spencer dramatically scribed....
>>> Oupa en ouma sit op die stoep ......
>>
>> .. Pa let op 'n moers-se poep!
>> Ma vra "Wat mekeere?"
>> Pa se "my gat is seer!"
>>
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96288 is 'n antwoord op boodskap #96267] Sa, 07 Augustus 2004 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis eintlik " .... en oupa se ek dink die wind waai weer"

"Annette" skryf in boodskap news:cf2mv6$ge3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oupa en Ouma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde roep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê sy hart kry seer.
> --
> Groetnis
> Annette
>> Die regte een is:
>> Oupa en ouma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra wat het gebeur
>> Oupa sê sy broek het geskeur!
>> "Dingus" wrote in message
>> news:LH_Qc.10089$N77.476112@news.xtra.co.nz...
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...
>>>
>>> Spencer dramatically scribed....
>>>> Oupa en ouma sit op die stoep ......
>>>
>>> .. Pa let op 'n moers-se poep!
>>> Ma vra "Wat mekeere?"
>>> Pa se "my gat is seer!"
>>>
>>
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96357 is 'n antwoord op boodskap #96267] Ma, 09 Augustus 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Hier's dan juis 'n ou dok hier op die dorp wat reken meeste gevalle
van hartkrampe en benoudgeid kan eintlik maklik opgelos word deur een lekker
harde poep!

"Annette" skryf in boodskap news:cf2mv6$ge3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oupa en Ouma sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde roep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sê sy hart kry seer.
> --
> Groetnis
> Annette
>> Die regte een is:
>> Oupa en ouma sit op die stoep
>> Oupa gee 'n harde poep
>> Ouma vra wat het gebeur
>> Oupa sê sy broek het geskeur!
>> "Dingus" wrote in message
>> news:LH_Qc.10089$N77.476112@news.xtra.co.nz...
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...
>>>
>>> Spencer dramatically scribed....
>>>> Oupa en ouma sit op die stoep ......
>>>
>>> .. Pa let op 'n moers-se poep!
>>> Ma vra "Wat mekeere?"
>>> Pa se "my gat is seer!"
>>>
>>
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96411 is 'n antwoord op boodskap #96357] Ma, 09 Augustus 2004 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
My vrou reken mos toe nou dan sal ek seer sekerlik nie van my hart doodgaan
nie

"Suidwester" skryf in boodskap news:41172196.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Hier's dan juis 'n ou dok hier op die dorp wat reken meeste gevalle
> van hartkrampe en benoudgeid kan eintlik maklik opgelos word deur een lekker
> harde poep!
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96422 is 'n antwoord op boodskap #96411] Di, 10 Augustus 2004 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy nog 'baffles'.....of is jy 'n free-flow?

"MoerFie" skryf in boodskap news:cf8mcu$i9e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My vrou reken mos toe nou dan sal ek seer sekerlik nie van my hart doodgaan
> nie
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:41172196.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! Hier's dan juis 'n ou dok hier op die dorp wat reken meeste gevalle
>> van hartkrampe en benoudgeid kan eintlik maklik opgelos word deur een lekker
>> harde poep!
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96428 is 'n antwoord op boodskap #96422] Di, 10 Augustus 2004 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n sagte eetkamerstoel is 'n goeie baffle

"Suidwester" wrote in message
news:41186ece.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy nog 'baffles'.....of is jy 'n free-flow?
> "MoerFie" wrote in message
> news:cf8mcu$i9e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My vrou reken mos toe nou dan sal ek seer sekerlik nie van my hart doodgaan
>> nie
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:41172196.0@news1.mweb.co.za...
>>> He-he! Hier's dan juis 'n ou dok hier op die dorp wat reken meeste gevalle
>>> van hartkrampe en benoudgeid kan eintlik maklik opgelos word deur een lekker
>>> harde poep!
>>
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96457 is 'n antwoord op boodskap #96428] Di, 10 Augustus 2004 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek hoor jou en as jy daar opstaan dan chop die volgende sitter af van die
walms wat so uitstyg.......

"Spencer" skryf in boodskap news:FB0Sc.11440$N77.509516@news.xtra.co.nz...
> 'n sagte eetkamerstoel is 'n goeie baffle
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:41186ece.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy nog 'baffles'.....of is jy 'n free-flow?
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:cf8mcu$i9e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> My vrou reken mos toe nou dan sal ek seer sekerlik nie van my hart doodgaan
>>> nie
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:41172196.0@news1.mweb.co.za...
>>>> He-he! Hier's dan juis 'n ou dok hier op die dorp wat reken meeste gevalle
>>>> van hartkrampe en benoudgeid kan eintlik maklik opgelos word deur een lekker
>>>> harde poep!
>>>
>>
>
Re: Goeie ou dae. [boodskap #96539 is 'n antwoord op boodskap #96255] Do, 12 Augustus 2004 17:30 Na vorige boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ouma en Oupa sit op hul goue huweliksherdenking kaal aan tafel
Ouma se "Ou man , elke keer as ek jou so kaal voor my sien, dan kry ek nog
steeds daai warm gevoel in my bors"
Oupa half ongeerg "Ag ou vrou, dis geen wonder nie, jou tiet hang in die
pap"

"Spencer" skryf in boodskap news:1QXQc.10004$N77.474582@news.xtra.co.nz...
> Oupa en ouma sit op die stoep en bewonder die sonsondergang en praat oor
> die
> goeie ou dae toe ouma na oupa toe draai en sê "Ou man, onthou jy nog hoe
> jy
> altyd oorgeleun en my hand gevat het?"
> Oupa kry so glimlaggie en vat haar hand.
> "Onthou jy nog," vra sy weer "...hoe jy soms oorgeleun en 'n soentjie
> gesteel het?"
> Weereens gehoorsaam oupa en hy gee haar 'n piksoentjie.
> "Onthou jy nog hoe jy somtyds my ore geknibbel het?" wil ouma weet.
> Oupa kom sukkel sukkel orent en staan huis se kant toe.
> "Waar gaan jy nou?" wil ouma ongeduldig weet.
> Oupa antwoord: "Ek gaan net gou my tande haal!"
>
Vorige onderwerp: anglisistiese (fl)ou grappietjie
Volgende onderwerp: Grapie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:19:56 MGT 2024