Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie
Grappie [boodskap #96213] Vr, 06 Augustus 2004 06:54 na volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Mev Burger se skottelgoedwasser breek. Sy bel die tegnikus en dié sê
hy sal oor 'n uur kom. Omdat sy dan al by die werk moet wees, sê sy vir
hom: "Ek los my sleutel onder die voordeurmatjie. Maak die
skottelgoedwasser reg, los die rekening op die kombuiskas en ek sal vir
jou 'n tjek pos. "Terloops, jy hoef nie vir my hond bang te wees nie. Hy
sal jou nie pla nie. Maar wat jy ook al doen, moet om vadersnaam nie met
my papegaai praat nie!".
Toe die tegnikus opdaag, vind hy die grootste en vreesaanjaendste hond
wat hy nog gesien het. Maar, nes mev Burger gesê het, lê die hond net
daar op die mat en kyk hoe hy sy werk doen. Die papegaai, wat sonder
ophou fluit, vloek, raas en skel, dryf hom egter tot raserny.
Uiteindelik kan hy dit nie meer hou nie en gil: "Bly stil, jou nare,
lelike voël!"
Waarop die papegaai antwoord: "Vat hom, Wagter!"
Re: Grappie [boodskap #96215 is 'n antwoord op boodskap #96213] Vr, 06 Augustus 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ten minste verwag dat Mev. Burger kaalgat uit die badkamer gestap sou
kom of dat daar 'n kondoom in die uitlaatpyp sou wees.

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.08.06.06.54.18.317549@netscape.net...
> Mev Burger se skottelgoedwasser breek. Sy bel die tegnikus en dié sê
> hy sal oor 'n uur kom. Omdat sy dan al by die werk moet wees, sê sy vir
> hom: "Ek los my sleutel onder die voordeurmatjie. Maak die
> skottelgoedwasser reg, los die rekening op die kombuiskas en ek sal vir
> jou 'n tjek pos. "Terloops, jy hoef nie vir my hond bang te wees nie. Hy
> sal jou nie pla nie. Maar wat jy ook al doen, moet om vadersnaam nie met
> my papegaai praat nie!".
> Toe die tegnikus opdaag, vind hy die grootste en vreesaanjaendste hond
> wat hy nog gesien het. Maar, nes mev Burger gesê het, lê die hond net
> daar op die mat en kyk hoe hy sy werk doen. Die papegaai, wat sonder
> ophou fluit, vloek, raas en skel, dryf hom egter tot raserny.
> Uiteindelik kan hy dit nie meer hou nie en gil: "Bly stil, jou nare,
> lelike voël!"
> Waarop die papegaai antwoord: "Vat hom, Wagter!"
Re: Grappie [boodskap #96226 is 'n antwoord op boodskap #96215] Vr, 06 Augustus 2004 08:36 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, moenie verder lees nie, jy sal hierdie een nie verstaan nie, hy's
Engels, sien...

_________________________________________

A Johannesburg couple decided to spend Christmas in Durban at the hotel
where they had honeymooned 20 years ago. The husband flew down a day
before his wife. After checking in, he noticed a computer in the room and
decided to e-mail her. He did'nt notice though, that he'd
mistyped her e-mail address.

Meanwhile in Cape Town an elderly widow had just returned from her husband's
funeral and was checking her e-mail. He had been a church minister for many
years and had died suddenly. After reading the first message she fainted.
Her son rushed in and found his mother slumped
in front of the computer screen, which read:

TO: My loving wife.
SUBJECT: I've arrived.
DATE Dec.16, 2003.

I know you are surprised to hear from me. They have computers here and you
are allowed to send e-mails to your loved ones. I have just
arrived and have checked in. Everything has been prepared for your arrival
tomorrow. I look forward to seeing you. Hope your journey is as
uneventful as mine was.

PS. It sure is hot down here !
Vorige onderwerp: Wenk van die week
Volgende onderwerp: Wat's in 'n naam?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 13:09:18 MGT 2024