Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Jan Koekepan .... ?
Jan Koekepan .... ? [boodskap #95840] So, 01 Augustus 2004 16:36 na volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Jan Koekepan,
die duiwel jaag hom aan,
die satan keer hom voor ... ????
Re: Jan Koekepan .... ? [boodskap #123019 is 'n antwoord op boodskap #95840] Sa, 29 Desember 2018 09:01 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 270
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Nie 'n idee waar dit vandaan kom nie, maar die naaste wat ek kan vind is:

Jan Makapan -
Die duiwel jaag hom aan
Satan keer hom voor by die hof se kantoor
"Wag 'n bietjie, baas
My broek is nog nie vas
Môre gaan ek trou met 'n stinkstertvrou."

Vorige onderwerp: "Maria" deur Elisabeth Eybers ('n Kersfeesgedig)
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jan 20 15:51:26 UTC 2019