Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom
Telkom [boodskap #94963] Do, 15 Julie 2004 05:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tenspyte van rekord winste, beplan Telkom om nog vele werkers af te dank.
Geeneen van die topbestuur word afgedank nie. Die hoofgrondboontjie het
verlede jaar R11 miljoen verdien. Tydens die radio-onderhoud met die
segspersoon, is die telkomverbinding onverklaarbaar verbreek.
--
Groetnis
Annette
Re: Telkom [boodskap #95054 is 'n antwoord op boodskap #94963] Vr, 16 Julie 2004 11:07 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tipies, en hoe meer geld hulle maak hoe swakker raak hulle diens

E

"Annette" skryf in boodskap news:cd56lj$ai$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tenspyte van rekord winste, beplan Telkom om nog vele werkers af te dank.
> Geeneen van die topbestuur word afgedank nie. Die hoofgrondboontjie het
> verlede jaar R11 miljoen verdien. Tydens die radio-onderhoud met die
> segspersoon, is die telkomverbinding onverklaarbaar verbreek.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Haatspraak op Internet
Volgende onderwerp: MyWireless? Enigeen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:15:24 MGT 2024