Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Lekker Gedig
Lekker Gedig [boodskap #93846] Wo, 09 Junie 2004 13:03
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die Ryperd - deur Jappie Viljoen 1902

Liewe ou ryperd van my,
Waar is jy nou
So ver van my af,
ek mis jou veel.

Die wereld is groot
maar nie groot genoog,
vir my hartseer vir jou,
my ou ryperd.

Vok maar ek mis jou,
jou gevokte ou perd,
waar die hel is jy,
ek wil jou ry.

Kom terug, en bring my branderwyn,
jou ou skelmpie se ding,
net soos jou pa, jou donner,
bring my bladdy brandwerwyn.

Liewe ou ryperd van my,
Waar is jy nou
So ver van my af,
ek mis jou veel.

Bronkhorstspruit, Zuid-Afrika 1902.

Is dit nie a pragtige gediggie nie?

Jappie Viljoen was maar net twintig toe hy hierdie lieflike gediggie
geskryf het.
Jappie is toe oorlede op die ouderdom van vier en dertig. Hy het een nag
'n groot maagpyn gekry, die dokters het gesê dit was net 'n groot poep wat
vas was in sy maag, en dat dit sal regkom gedurende die nag. Dit het nie - sy
maag het gebars en hy is toe oorlede.

Jappie was miskien beste bekend as 'n prestasie Afrikaanse digter, en het
sy dokterheid gekry by die Universiteit van die OFS toe hy maar net twaalf jaar
oud was.

Hy was nooit getroud nie, maar hy het baie meisies gehad.
Vorige onderwerp: " Die Brommer " deur CHARL-PIERRE NAUDE
Volgende onderwerp: " Die oue wilg " deur TOTIUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:01:29 MGT 2024