Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Pasop vir taalsuiwerheid
Pasop vir taalsuiwerheid [boodskap #93805] Di, 08 Junie 2004 10:01
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Taalhandhawer en sy nors vrou hou by 'n vulstasie stil. 'Vul asseblief
die brandstoftenk, gaan die olievlak na en kyk of daar nie fout
met die knormoer van die motor is nie,' is sy opdrag. Na 'n rukkie kom die
pompjoggie na hom toe. 'Meneer, ek het gefill-up en die olie gecheck,
maar ek dink ons moet die oumiesies net so laat staan.'
Vorige onderwerp: 'Fancy dress' partyjie
Volgende onderwerp: Winter - AG Visser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:58:31 MGT 2024