Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Nuusgroep hulp gevra
Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93292] Wo, 26 Mei 2004 14:27 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
gebruikmaak asseblief ....
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93294 is 'n antwoord op boodskap #93292] Wo, 26 Mei 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe het jy voorheen by nuusgroepe uitgekom? Via saix.net?
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
> gebruikmaak asseblief ....
>
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93296 is 'n antwoord op boodskap #93292] Wo, 26 Mei 2004 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis alles innie "fine print" - nee hul het nie nuus nie - gebruik maar 'n
"web-interface" soos Google. Daar is ander goete ook innie "fine print",
maar ons vind dit maar so bietjie vir bietjie uit - soos die grote van 'n
e-pos "file" (Telkom byvoorbeeld laat net 2Mb maksimum toe) ensomeer.

:-(

TJ
www.artslink.co.za IDV

"Jonas" skryf in boodskap news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
> gebruikmaak asseblief ....
>
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93298 is 'n antwoord op boodskap #93296] Wo, 26 Mei 2004 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebruik outlook express via www.telenet.be of news.pandora.be
"TJ" skryf in boodskap news:c92c08$q63$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis alles innie "fine print" - nee hul het nie nuus nie - gebruik maar 'n
> "web-interface" soos Google. Daar is ander goete ook innie "fine print",
> maar ons vind dit maar so bietjie vir bietjie uit - soos die grote van 'n
> e-pos "file" (Telkom byvoorbeeld laat net 2Mb maksimum toe) ensomeer.
>
> :-(
>
> TJ
> www.artslink.co.za IDV
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>> gebruikmaak asseblief ....
>>
>
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93310 is 'n antwoord op boodskap #93294] Do, 27 Mei 2004 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ja - ek was 'n SAIX-gebruiker.

"Annette" skryf in boodskap news:c92a9d$mkv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe het jy voorheen by nuusgroepe uitgekom? Via saix.net?
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>> gebruikmaak asseblief ....
>>
>
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93311 is 'n antwoord op boodskap #93298] Do, 27 Mei 2004 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Smithy - baie dki - sal hom prober - en terugkeer na jou vir hulp sou dit
nodig raak....

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:uT2tc.131412$lz7.6845533@phobos.telenet-ops.be...
> Ek gebruik outlook express via www.telenet.be of news.pandora.be
> "TJ" schreef in bericht
> news:c92c08$q63$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis alles innie "fine print" - nee hul het nie nuus nie - gebruik maar 'n
>> "web-interface" soos Google. Daar is ander goete ook innie "fine print",
>> maar ons vind dit maar so bietjie vir bietjie uit - soos die grote van 'n
>> e-pos "file" (Telkom byvoorbeeld laat net 2Mb maksimum toe) ensomeer.
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za IDV
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is
> om
>>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>>> gebruikmaak asseblief ....
>>>
>>
>
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93375 is 'n antwoord op boodskap #93292] Do, 27 Mei 2004 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
superman  is tans af-lyn  superman
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hier is 'n web met baie gratis servers.
http://www.elfqrin.com/hacklab/pages/nntpserv.php

As jy nie daar regkom nie, sal jy waarskynlik nie. Persoonlik dink ek
Outlook Express is die beste om mee te lees, maar daar is verskeie programme
soos Binary Boy en Binary Browser as jy iets anders soek.
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93700 is 'n antwoord op boodskap #93292] Vr, 04 Junie 2004 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Luke  is tans af-lyn  Luke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek gebruik die volgende gratis Suid Afrikaanse server van Internet Solutions
al vir jare der jare .. werk goed so ver.

news.is.co.za

"Jonas" skryf in boodskap news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
> gebruikmaak asseblief ....
>
Re: Nuusgroep hulp gevra [boodskap #93701 is 'n antwoord op boodskap #93700] Vr, 04 Junie 2004 13:53 Na vorige boodskap
Luke  is tans af-lyn  Luke
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Junior Lid
B.T.W. Luke = Louis .. ek is net moeg daarvan dat ek my naam so vreeslik
"searchable" op die internet gemaak het toe ek nog dom was.

"Luke" skryf in boodskap news:-P2dnQuQtYBv4F3dRVn-tw@is.co.za...
> Ek gebruik die volgende gratis Suid Afrikaanse server van Internet Solutions
> al vir jare der jare .. werk goed so ver.
>
> news.is.co.za
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c929hh$kvq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So 'n paar weke gelede 'n Sentech-modempie aangeskaf - die probleem is om
>> hierdie nuusgroep te bereik a.g. Sentech in hul wysheid nie vir
>> nuusgroep-kontak voorsiening maak nie.
>> Enige raad/hulp/donasies van mense wat van ander nuusgrpoepdienste
>> gebruikmaak asseblief ....
>>
>
Vorige onderwerp: Ons nuutste site
Volgende onderwerp: Ringtones
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:21:40 MGT 2024