Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Hamba kahle Brenda Fassie " deur JEANNE GOOSEN
" Hamba kahle Brenda Fassie " deur JEANNE GOOSEN [boodskap #92785] Di, 11 Mei 2004 19:17
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
HAMBA KAHLE, BRENDA FASSIE! ...

Brenda Fassie is dood
Vir wie is dit nuus?
Afrika, roep ons, Afrika
Afrika, Afrika
Met die nagwaak
het ek jou halstarrigheid om te laat los
bemin
sterk vrou, mooi vrou
sterk vrou van Afrika

Ons sal jou nie vergeet nie
Ons sal jou liefhê
soos ons jou gister liefgehad het
en môre, en altyd
Afrika, Afrika, land van ons herkoms
hede en toekoms

Brenda Fassie is dood
Lank, lank lewe Brenda Fassie!

Jeanne Goosen
Vorige onderwerp: " Wie is ek? " deur MATTHEWS PHOSA
Volgende onderwerp: " Mag dit behoue bly " deur PETER BLUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:28:50 MGT 2024