Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Volstruise
Volstruise [boodskap #92182] Ma, 19 April 2004 08:50 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
besig is.:))

--
Annette
Re: Volstruise [boodskap #92184 is 'n antwoord op boodskap #92182] Ma, 19 April 2004 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Volstruise het egter nie altyd 'n eier buite die nes nie.

On Mon, 19 Apr 2004 10:50:05 +0200, "Annette" wrote:
> Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
> volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
> klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
> besig is.:))
Re: Volstruise [boodskap #92185 is 'n antwoord op boodskap #92182] Ma, 19 April 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie is ek om met 'n Boesman te stry?:)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4083ab92.0@news1.mweb.co.za...
> Ek moet saamstem.....iemand is besig om strooi te praat.
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:ej7780hup4tdkansbad8sp0p02fhtk73rc@4ax.com...
>>
>> Volstruise het egter nie altyd 'n eier buite die nes nie.
>>
>> On Mon, 19 Apr 2004 10:50:05 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
>>> volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
>>> klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
>>> besig is.:))
>>
>
Re: Volstruise [boodskap #92193 is 'n antwoord op boodskap #92184] Ma, 19 April 2004 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet saamstem.....iemand is besig om strooi te praat.

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:ej7780hup4tdkansbad8sp0p02fhtk73rc@4ax.com...
>
> Volstruise het egter nie altyd 'n eier buite die nes nie.
>
> On Mon, 19 Apr 2004 10:50:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
>> volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
>> klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
>> besig is.:))
>
Re: Volstruise [boodskap #92207 is 'n antwoord op boodskap #92182] Di, 20 April 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of dalk het die Boesman 'n grappie gemaak, om te "demonstreer" hoe dom die
voël is. Beeldspraak en alles jy weet?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40850476.0@news1.mweb.co.za...
> Hang af wie't die storie by watter Boesman gekry.....of dalk het hy nie
> lekker verstaan nie. Soos joernaliste mos vry algemeen maak!
Re: Volstruise [boodskap #92211 is 'n antwoord op boodskap #92182] Di, 20 April 2004 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal my nie verbaas nie!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4085335a.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm! Dalk sit en giggel die Boesman en sy nageslag steeds oor die stront
> wat die stadsmense so maklik glo?
Re: Volstruise [boodskap #92225 is 'n antwoord op boodskap #92185] Di, 20 April 2004 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang af wie't die storie by watter Boesman gekry.....of dalk het hy nie
lekker verstaan nie. Soos joernaliste mos vry algemeen maak!

"Annette" skryf in boodskap news:c60b9j$qlj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is ek om met 'n Boesman te stry?:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4083ab92.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek moet saamstem.....iemand is besig om strooi te praat.
>> Ferdi Greyling wrote in message
>> news:ej7780hup4tdkansbad8sp0p02fhtk73rc@4ax.com...
>>>
>>> Volstruise het egter nie altyd n eier buite die nes nie.
>>>
>>> On Mon, 19 Apr 2004 10:50:05 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek moes nou lag - ek hoor nou net die Boesmans sê glo die rede hoekom 'n
>>>> volstruis altyd 'n eier buite die nes het, is omdat die voël se brein so
>>>> klein is, dat sy iets moet hê om na te kyk om haar te herhinner waarmee sy
>>>> besig is.:))
>>>
>>
>
Re: Volstruise [boodskap #92232 is 'n antwoord op boodskap #92207] Wo, 21 April 2004 01:28 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Dalk sit en giggel die Boesman en sy nageslag steeds oor die stront
wat die stadsmense so maklik glo?

"Elaine" skryf in boodskap news:c636ma$7nj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of dalk het die Boesman 'n grappie gemaak, om te "demonstreer" hoe dom die
> voël is. Beeldspraak en alles jy weet?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40850476.0@news1.mweb.co.za...
>> Hang af wie't die storie by watter Boesman gekry.....of dalk het hy nie
>> lekker verstaan nie. Soos joernaliste mos vry algemeen maak!
>
Vorige onderwerp: Lui perde en luiperds ;-)
Volgende onderwerp: Worshond in die Namib
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:44:45 MGT 2024