Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Liedjie
Liedjie [boodskap #92176] So, 18 April 2004 16:17 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand miskien waar kan ek die liedjie aflaai of kry van
Karika.... diaz, iets met `n seiljag.

Dankie
Frikkie
Re: Liedjie [boodskap #92192 is 'n antwoord op boodskap #92176] Ma, 19 April 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Bartholomeu Diaz

My CD is gekrap, anders sou ek jou die MP3 stuur

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:bea580971hv6ps2gebhm28ghr798sc5jf3@4ax.com...
> Weet iemand miskien waar kan ek die liedjie aflaai of kry van
> Karika.... diaz, iets met `n seiljag.
>
> Dankie
> Frikkie
>
Re: Liedjie [boodskap #92194 is 'n antwoord op boodskap #92192] Ma, 19 April 2004 19:29 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gladnie die CD nie, jammer ne anders het ek hom vir myself
gestuur.

On Mon, 19 Apr 2004 20:02:36 +0200, "MoerFie" wrote:

> Bartholomeu Diaz
>
> My CD is gekrap, anders sou ek jou die MP3 stuur
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:bea580971hv6ps2gebhm28ghr798sc5jf3@4ax.com...
>> Weet iemand miskien waar kan ek die liedjie aflaai of kry van
>> Karika.... diaz, iets met `n seiljag.

>> Dankie
>> Frikkie

>
Vorige onderwerp: En daar was musiek
Volgende onderwerp: Ver in die ou Kalahari - Oorsrpronklike Kunstenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:12:30 MGT 2024