Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Spierwit = Muscle White?
Spierwit = Muscle White? [boodskap #91322] Ma, 15 Maart 2004 03:23 na volgende boodskap
SDM  is tans af-lyn  SDM
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hi,
I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
being?
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91328 is 'n antwoord op boodskap #91322] Ma, 15 Maart 2004 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit het meer met die sening wat aan die spier heg te doene. 'n
Spier is geleë binne-in 'n sloop van die sening......en dis is witter as wit
= spierwit.

"SDM" skryf in boodskap news:105a8brgo7ni559@corp.supernews.com...
> Hi,
> I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
> color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
> figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
> my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
> Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
> being?
>
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91329 is 'n antwoord op boodskap #91328] Ma, 15 Maart 2004 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink die oorspronklike skrywer het nog nooit biltong gemaak nie:)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405542c7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink dit het meer met die sening wat aan die spier heg te doene. 'n
> Spier is geleë binne-in 'n sloop van die sening......en dis is witter as wit
> = spierwit.
> "SDM" wrote in message
> news:105a8brgo7ni559@corp.supernews.com...
>> Hi,
>> I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
>> color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
>> figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
>> my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
>> Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
>> being?
>>
>
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91342 is 'n antwoord op boodskap #91329] Ma, 15 Maart 2004 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Duidelik nie, anders het jy vandag nog gekou!

"Annette" skryf in boodskap news:c33g1e$6br$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die oorspronklike skrywer het nog nooit biltong gemaak nie:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405542c7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink dit het meer met die sening wat aan die spier heg te doene. 'n
>> Spier is geleë binne-in 'n sloop van die sening......en dis is witter as wit
>> = spierwit.
>> "SDM" wrote in message
>> news:105a8brgo7ni559@corp.supernews.com...
>>> Hi,
>>> I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
>>> color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
>>> figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
>>> my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
>>> Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
>>> being?
>>>
>>
>
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91354 is 'n antwoord op boodskap #91322] Ma, 15 Maart 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"SDM" schreef in bericht news:105a8brgo7ni559@corp.supernews.com...
: Hi,
: I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
: color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
: figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
: my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
: Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
: being?
:
:/

Mijn etymologisch woordenboek (Nederlands):

spierwit verklaart Killiaen reeds uit spier naar het
witte vlees op de borst van vogels; daarna werd
spier als versterkend praefix gevoeld, vandaar ook
spiernaakt.

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91366 is 'n antwoord op boodskap #91322] Ma, 15 Maart 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"SDM" wrote:
> Hi,
> I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
> color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
> figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
> my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
> Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
> being?
>

Spierwit is the term we use for whitest white or if you like - spider white.

Miskien weet Gloudina iets van die herkoms van die woord spierwit. Wat sê
jy antie - weet jy dalk?

Elaine
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91386 is 'n antwoord op boodskap #91366] Ma, 15 Maart 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Is 'n spier nie 'n kerktoring in Nederlands of Duits nie?

Soos in daai wynlandgoed in die Kaap is mos nie na 'n liggaamsdeel vernoem
nie?

Soois die plesier spier

"Elaine" skryf in boodskap news:c34a4s$798$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "SDM" wrote:
>> Hi,
>> I'm learning about Afrikaans and I came across "spierwit" on a list of
>> color words. It supposedly translates into "muscle white", but I just can't
>> figure out how the color white associates with muscle. The picture I form in
>> my mind is of a bicep completely drained of blood, which is a bit gruesome.
>> Assuming "spierwit" isn't a completely made up term, how did it come into
>> being?
>>
>
> Spierwit is the term we use for whitest white or if you like - spider white.
>
> Miskien weet Gloudina iets van die herkoms van die woord spierwit. Wat sê
> jy antie - weet jy dalk?
>
> Elaine
>
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91388 is 'n antwoord op boodskap #91366] Ma, 15 Maart 2004 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Spierwit is the term we use for whitest white or if you like - spider white.
>
> Miskien weet Gloudina iets van die herkoms van die woord spierwit. Wat sê
> jy antie - weet jy dalk?

Ek het geen etimologiese woordeboeke hier in
in Ottawa nie, dus kan ek nie gaan naslaan nie.
Maar ek dink nie "spierwit" kom van die woord
"spier" (muscle) af nie. Dit is heelwaarskynlik 'n
ou Germaanse woord wat nog in hierdie woord
opgeneem is, maar uitgesterf het in die res van
die taal. Dit word so in beide Nederlands en
Vlaams gebruik. Is enigiemand in SA na genoeg
aan 'n goeie biblioteek waar hulle 'n etimologiese
woordeboek het, of kan iemand vir iemand bel
wat een het?

Gloudina
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91389 is 'n antwoord op boodskap #91386] Ma, 15 Maart 2004 21:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" wrote

> Is 'n spier nie 'n kerktoring in Nederlands of Duits nie?

Ja. Die "spier" wat kerktoring verteenwoordig, is duidelik
'n ou Germaanse woord wat in Afrikaans bestaan en ook
in die Engelse woord "spire." Net soos die meer gewone
Afrikaanse "toring" en "tower" duidelik van dieselfde
Germaanse wortel af kom. Maar of dit spier in spierwit
iets te doen het met "spire," twyfel ek.

Gloudina
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91397 is 'n antwoord op boodskap #91388] Ma, 15 Maart 2004 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal more by die bib. probeer uitkom, maar ek belowe niks. Die biblioteke
hier in my area is maar effe beroerd, anders sal ek gou by CNA gaan kyk of
daar een is. Ek is nou self nogal nuuskierig om uit te vind waar die woord
vandaan kom.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ek het geen etimologiese woordeboeke hier in
> in Ottawa nie, dus kan ek nie gaan naslaan nie.
> Maar ek dink nie "spierwit" kom van die woord
> "spier" (muscle) af nie. Dit is heelwaarskynlik 'n
> ou Germaanse woord wat nog in hierdie woord
> opgeneem is, maar uitgesterf het in die res van
> die taal. Dit word so in beide Nederlands en
> Vlaams gebruik. Is enigiemand in SA na genoeg
> aan 'n goeie biblioteek waar hulle 'n etimologiese
> woordeboek het, of kan iemand vir iemand bel
> wat een het?
>
> Gloudina
>
Re: Spierwit = Muscle White? [boodskap #91401 is 'n antwoord op boodskap #91397] Ma, 15 Maart 2004 22:54 Na vorige boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
: "@rogers.com" wrote:
: >
: > Ek het geen etimologiese woordeboeke hier in
: > in Ottawa nie, dus kan ek nie gaan naslaan nie.
: > Maar ek dink nie "spierwit" kom van die woord
: > "spier" (muscle) af nie. Dit is heelwaarskynlik 'n
: > ou Germaanse woord wat nog in hierdie woord
: > opgeneem is, maar uitgesterf het in die res van
: > die taal. Dit word so in beide Nederlands en
: > Vlaams gebruik. Is enigiemand in SA na genoeg
: > aan 'n goeie biblioteek waar hulle 'n etimologiese
: > woordeboek het, of kan iemand vir iemand bel
: > wat een het?
: >
: > Gloudina
: >
:/

"Elaine" schreef in bericht
: news:c35ac2$nh7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: Ek sal more by die bib. probeer uitkom, maar ek belowe
: niks. Die biblioteke hier in my area is maar effe
: beroerd, anders sal ek gou by CNA gaan kyk of
: daar een is. Ek is nou self nogal nuuskierig om uit
: te vind waar die woord vandaan kom.
:
: E
:
:/

Kijk dan meteen ook even naar *spiernaakt* in dat
Zuidafrikaanse etymologisch woordenboek.
Ik ben benieuwd of de Zuidafrikaanse verklaring
anders is dan de eerder gemelde Vlaamse/Nederlandse
uitleg.
Ter aanvulling op mijn vorige bericht nog het
volgende uit de dikke Van Dale (woordenboek) als
8e betekenis van *spier*:

spier [-knip 1 tot 7-] 8 (verouderd) het zogenaamde
witte vlees van hoenderachtige vogels; nog in de
samenstelling *spierwit*.

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Vorige onderwerp: Re: Help translation from English/Italian to Afrikaans needed
Volgende onderwerp: If-clauses and Modals in West Germanic languages
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:16:31 MGT 2024