Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Aambeie
Aambeie [boodskap #90522] Do, 19 Februarie 2004 18:03 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Meng 2 eetlepels suiker, 1 eetlepel Engelse sout, 2 eetlepels rabarber en 1
bottel brandewyn. Neem 3-maal op 'n dag 'n eetlepelvol.

of

Meng 1 eetlepel Engelse sout, 1 eetlepel rabarber, 1 teelepel salpeter en 2
bottels water. Kook alles saam tot daar een bottel oor is. Neem 3-maal op 'n
dag 'n eetlepelvol.

of

Kook die sappige wortel van die slangvelplant in water of melk en drink elke
dag 'n koppievol.

of

Sit op die toilet met 'n boksie vuurhoutjies. Steek vuurhoutjie aan en blaas
dadelik dood. Druk dan onmiddelik op aambeie. Na die vierde keer trek
aambeie self terug.

Roekeloos
Re: Aambeie [boodskap #90524 is 'n antwoord op boodskap #90522] Do, 19 Februarie 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
ha ha goed wassen met lauw/koud water helpt ( bidet is ideaal)...en gezond
eten ( veel fruit en groente) iig zorgen dat je geen verstopping krijgt.

grt emmy

Paul de Dilbeek wrote:

> Meng 2 eetlepels suiker, 1 eetlepel Engelse sout, 2 eetlepels rabarber en 1
> bottel brandewyn. Neem 3-maal op 'n dag 'n eetlepelvol.
>
> of
>
> Meng 1 eetlepel Engelse sout, 1 eetlepel rabarber, 1 teelepel salpeter en 2
> bottels water. Kook alles saam tot daar een bottel oor is. Neem 3-maal op 'n
> dag 'n eetlepelvol.
>
> of
>
> Kook die sappige wortel van die slangvelplant in water of melk en drink elke
> dag 'n koppievol.
>
> of
>
> Sit op die toilet met 'n boksie vuurhoutjies. Steek vuurhoutjie aan en blaas
> dadelik dood. Druk dan onmiddelik op aambeie. Na die vierde keer trek
> aambeie self terug.
>
> Roekeloos
>
Re: Aambeie [boodskap #90525 is 'n antwoord op boodskap #90524] Vr, 20 Februarie 2004 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat die bidet nooit aanklank gekry het in Amerika nie, ek kan nie
onthou in enige huis of hotel wat ek ooit een gesien het nie. Seker omdat
die mense gereeld (soms twee keer per dag) stort.

Ellie

"Emmy" skryf in boodskap news:40352252$0$2412$4a441750@news.euronet.nl...
> ha ha goed wassen met lauw/koud water helpt ( bidet is ideaal)...en gezond
> eten ( veel fruit en groente) iig zorgen dat je geen verstopping krijgt.
>
> grt emmy
>
> Paul de Dilbeek wrote:
>
>> Meng 2 eetlepels suiker, 1 eetlepel Engelse sout, 2 eetlepels rabarber en 1
>> bottel brandewyn. Neem 3-maal op 'n dag 'n eetlepelvol.
>>
>> of
>>
>> Meng 1 eetlepel Engelse sout, 1 eetlepel rabarber, 1 teelepel salpeter en 2
>> bottels water. Kook alles saam tot daar een bottel oor is. Neem 3-maal op 'n
>> dag 'n eetlepelvol.
>>
>> of
>>
>> Kook die sappige wortel van die slangvelplant in water of melk en drink elke
>> dag 'n koppievol.
>>
>> of
>>
>> Sit op die toilet met 'n boksie vuurhoutjies. Steek vuurhoutjie aan en blaas
>> dadelik dood. Druk dan onmiddelik op aambeie. Na die vierde keer trek
>> aambeie self terug.
>>
>> Roekeloos
>>
>>
>>
Re: Aambeie [boodskap #90540 is 'n antwoord op boodskap #90522] Sa, 21 Februarie 2004 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat jy nie weet nie, as jy daai aambieie met die vuurhoutjie gebrand het, en
'n aambei klim weer uit, dan hoef jy net die boksie vuurhoutjies te skud en
die aambeie verdwyn sommer self!!!

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:7U6Zb.7021$lh1.444527@phobos.telenet-ops.be...
> Meng 2 eetlepels suiker, 1 eetlepel Engelse sout, 2 eetlepels rabarber en 1
> bottel brandewyn. Neem 3-maal op 'n dag 'n eetlepelvol.
>
> of
>
> Meng 1 eetlepel Engelse sout, 1 eetlepel rabarber, 1 teelepel salpeter en 2
> bottels water. Kook alles saam tot daar een bottel oor is. Neem 3-maal op 'n
> dag 'n eetlepelvol.
>
> of
>
> Kook die sappige wortel van die slangvelplant in water of melk en drink elke
> dag 'n koppievol.
>
> of
>
> Sit op die toilet met 'n boksie vuurhoutjies. Steek vuurhoutjie aan en blaas
> dadelik dood. Druk dan onmiddelik op aambeie. Na die vierde keer trek
> aambeie self terug.
>
> Roekeloos
>
Re: Aambeie [boodskap #90553 is 'n antwoord op boodskap #90540] So, 22 Februarie 2004 07:26 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Soort van Pafflof se hond reaksie - as jy wil toets vir mense wat dit
gebruik het skud net 'n boksie vuurhoutjies tussen 'n klomp mense -
kyk vir die met die pyntrek op die gesig!

"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Wat jy nie weet nie, as jy daai aambieie met die vuurhoutjie gebrand het, en
> 'n aambei klim weer uit, dan hoef jy net die boksie vuurhoutjies te skud en
> die aambeie verdwyn sommer self!!!
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:7U6Zb.7021$lh1.444527@phobos.telenet-ops.be...

>>
>> Sit op die toilet met 'n boksie vuurhoutjies. Steek vuurhoutjie aan en blaas
>> dadelik dood. Druk dan onmiddelik op aambeie. Na die vierde keer trek
>> aambeie self terug.
>>
>> Roekeloos
>>
>>
>>
Vorige onderwerp: Gesigsoorplantings
Volgende onderwerp: Aptekersmedisyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:03:37 MGT 2024