Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Om boer te wees " deur W.E.G. LOUW
" Om boer te wees " deur W.E.G. LOUW [boodskap #90152] Ma, 09 Februarie 2004 00:11 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
W.E.G. Louw

Om boer te wees

O om 'n boer te wees wat werk
met sy hande in die son
die liewe, lange dag; om saans
moeg terug te kom
van die lande, en te slaap
tot die rooidag deur die vensters breek,
en teen die tweede hanekraai, oor die ryp,
die ploegstert vas te hou .

O om boer te wees en te werk
in God se sonskyn en reën;
om nooit te twyfel dat Hy weet
wat die beste is; om nog te glo,
as sy hart wil breek,
en voel dat hy, boer alleen,
met God kan praat, en dank
as laag-druipend daal die reën .
Om boer te wees [boodskap #90160 is 'n antwoord op boodskap #90152] Ma, 09 Februarie 2004 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nobody  is tans af-lyn  nobody
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Om boer te wees is mooi
Om boer te wees is ons beter as die ander
Om boer te wees kan ons mense onderdruk
On boer te wees kan ons die swartes vloek

Om boer te wees kan ons Klipdrift drink
Om boer te wees is om widgat te wees
Om boer te wees sal ons taal uitsterf
Om boer te wees is nie blankes ons baas

Om boer te wees gaan ons se gatte geskop word
Om boer te wees like ons die bediende
Om boer te wees is onhuwelik
Om boer te wees is onaanvaarbaar vir almal

Dr. Grambar
Re: Om boer te wees [boodskap #90167 is 'n antwoord op boodskap #90160] Ma, 09 Februarie 2004 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark, is dit al weer jy wat krap waar dit nie jeuk nie?

"Italy Anonymous Remailer" skryf in boodskap news:8D2G08YR38026.3957638889@anonymous.poster...
> Om boer te wees is mooi
> Om boer te wees is ons beter as die ander
> Om boer te wees kan ons mense onderdruk
> On boer te wees kan ons die swartes vloek
>
> Om boer te wees kan ons Klipdrift drink
> Om boer te wees is om widgat te wees
> Om boer te wees sal ons taal uitsterf
> Om boer te wees is nie blankes ons baas
>
> Om boer te wees gaan ons se gatte geskop word
> Om boer te wees like ons die bediende
> Om boer te wees is onhuwelik
> Om boer te wees is onaanvaarbaar vir almal
>
> Dr. Grambar
>
Re: Om boer te wees [boodskap #90169 is 'n antwoord op boodskap #90167] Ma, 09 Februarie 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Koot - Plaasvark is tans nie eers in SA nie - hou vakansie iewers waar
verbinding moeilik is.
Ek dink dit is KaalNaeler se werk

--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:c07rnt$p8c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wouter Plaasvark, is dit al weer jy wat krap waar dit nie jeuk nie?
>
> "Italy Anonymous Remailer" wrote in message
> news:8D2G08YR38026.3957638889@anonymous.poster...
>> Om boer te wees is mooi
>> Om boer te wees is ons beter as die ander
>> Om boer te wees kan ons mense onderdruk
>> On boer te wees kan ons die swartes vloek
>>
>> Om boer te wees kan ons Klipdrift drink
>> Om boer te wees is om widgat te wees
>> Om boer te wees sal ons taal uitsterf
>> Om boer te wees is nie blankes ons baas
>>
>> Om boer te wees gaan ons se gatte geskop word
>> Om boer te wees like ons die bediende
>> Om boer te wees is onhuwelik
>> Om boer te wees is onaanvaarbaar vir almal
>>
>> Dr. Grambar
>>
>
Re: Om boer te wees [boodskap #90174 is 'n antwoord op boodskap #90169] Ma, 09 Februarie 2004 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek mis die Vark.

Kaalnaeler - gaan koop vir jou 'n boksie klei om mee te speel.

"Annette" skryf in boodskap news:c080gn$sb6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Koot - Plaasvark is tans nie eers in SA nie - hou vakansie iewers waar
> verbinding moeilik is.
> Ek dink dit is KaalNaeler se werk
>
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:c07rnt$p8c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wouter Plaasvark, is dit al weer jy wat krap waar dit nie jeuk nie?
>>
>> "Italy Anonymous Remailer" wrote in message
>> news:8D2G08YR38026.3957638889@anonymous.poster...
>>> Om boer te wees is mooi
>>> Om boer te wees is ons beter as die ander
>>> Om boer te wees kan ons mense onderdruk
>>> On boer te wees kan ons die swartes vloek
>>>
>>> Om boer te wees kan ons Klipdrift drink
>>> Om boer te wees is om widgat te wees
>>> Om boer te wees sal ons taal uitsterf
>>> Om boer te wees is nie blankes ons baas
>>>
>>> Om boer te wees gaan ons se gatte geskop word
>>> Om boer te wees like ons die bediende
>>> Om boer te wees is onhuwelik
>>> Om boer te wees is onaanvaarbaar vir almal
>>>
>>> Dr. Grambar
>>>
>>
>
Om boer te wees (Revised) [boodskap #90179 is 'n antwoord op boodskap #90152] Ma, 09 Februarie 2004 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
(F.0.K) W.E.G. Louw

Om boer te wees (Comments to assist boers understand)

O om 'n boer te wees wat werk
met sy hande in die son

**Nope - the bantu do this - boer sits on the stoep smoking his
pipe and yelling at the bliksemse swartes. Exploiting the
labour in the hot Karoo sun to give them handouts like mielies
as payment and to lock the family into a cycle of repression.
This is set to change though.

die liewe, lange dag; om saans
moeg terug te kom

**Again bantu did the work, boer tired of Klipdrift and sitting
on the stoep kukking the wekkers out.

van die lande, en te slaap
tot die rooidag deur die vensters breek,
en teen die tweede hanekraai, oor die ryp,
die ploegstert vas te hou .

**Bantu holding the ploeg - not boer (he's away on the stoep as
supervisor and BAAS)

O om boer te wees en te werk **(WRONG AGAIN - think stoep here)
in God se sonskyn en reën;
om nooit te twyfel dat Hy weet
wat die beste is;

**The best that he reckons is sitting on the stoep on his vet
gat while others toil in the fields - NO he doesn't doubt this -
he knows for sure...

om nog te glo,
as sy hart wil breek,
en voel dat hy, boer alleen,

**Sorry - he may be alone on the stoep but the bantu are in his
land working.

met God kan praat, ** NO God does not want any conversations
with this person - this luigat who uses oppression to exploit
the bantu labour. God has standards.

en dank
as laag-druipend daal die reën .

** Ag this is nonsense and doesn't warrant a response.

Overall mark 1/10 - FAIL

(Maybe Dr Koot will give it higher marks)

Ducktail

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Re: Om boer te wees (Revised) [boodskap #90180 is 'n antwoord op boodskap #90179] Ma, 09 Februarie 2004 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ducktail" wrote

> met God kan praat, ** NO God does not want any conversations
> with this person - this luigat who uses oppression to exploit
> the bantu labour. God has standards.

Wie jy ook al is, ek kon nie help om te lag
oor daardie "God has standards" nie. Ek
stem volkome met jou saam. Dis daardie
standaarde wat vir die apartheidsvarke
later plat om hulle smoele laat val het. Mens
kan nou maar argumenteer oor die "bestaan
van God" en sulke onderwerpe, maar daar
is sekere standaarde van goedheid en
regheid in die mens ingeburger, en euwel sa
nie vir altyd seëvier nie.

Penkop op kommando
Re: Om boer te wees [boodskap #90189 is 'n antwoord op boodskap #90169] Ma, 09 Februarie 2004 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 9 Feb 2004 14:58:29 +0200, "Annette" wrote:

> Nee Koot - Plaasvark is tans nie eers in SA nie - hou vakansie iewers waar
> verbinding moeilik is.
> Ek dink dit is KaalNaeler se werk

As hy dit self nie wil vertel sal mense nooit weer wie Nude Raider is
nie, Annette. Hy besig 'n "anonymous mailer" om sy artikels hier te
plaas. Dit werk met e-pos in plaas van met 'n nuusleser en dit werk so
dat niemand kan opspoor waar die e-pos vandaan kom. Ek het die gevoel
ek ken die persoon. 'n Paar jare gelede was hier al net so iemand wat
met dieselfde styl geskryf het en nie baie vriendelik was vir die
Afrikaners nie. Ek het gedog hy woon nou in Nieu-Seeland.

Norbert
Re: Om boer te wees [boodskap #90191 is 'n antwoord op boodskap #90189] Ma, 09 Februarie 2004 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 09 Feb 2004 22:39:55 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> On Mon, 9 Feb 2004 14:58:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee Koot - Plaasvark is tans nie eers in SA nie - hou vakansie iewers waar
>> verbinding moeilik is.
>> Ek dink dit is KaalNaeler se werk
>
> As hy dit self nie wil vertel sal mense nooit weer wie Nude Raider is
> nie, Annette. Hy besig 'n "anonymous mailer" om sy artikels hier te
> plaas. Dit werk met e-pos in plaas van met 'n nuusleser en dit werk so
> dat niemand kan opspoor waar die e-pos vandaan kom. Ek het die gevoel
> ek ken die persoon. 'n Paar jare gelede was hier al net so iemand wat
> met dieselfde styl geskryf het en nie baie vriendelik was vir die
> Afrikaners nie. Ek het gedog hy woon nou in Nieu-Seeland.
>
> Norbert

Ek is verbaas dat Gloudina nog nie vir julle gesê het wie dit is nie.
Gewoonlik wanneer daar 'n nuweling is, weet sy presies wie dit is.
Hierdie keer neem dit langer. Ek het gedink dat sy my teen die
tyd lankal sou uitgewys het:-(
Re: Om boer te wees [boodskap #90204 is 'n antwoord op boodskap #90160] Di, 10 Februarie 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat 'n heeltemal onverstaanbare Afrikaans.
Ek sou graag wou lees wat wou sê aangesien jy soveel moeite gedoen het.
--
Annette

"DuckTail" skryf in boodskap news:OFFKV87E38027.5792708333@anonymous.poster...
> My friends, the idea of newsgroups is that we should focus on
> the message rather than the individual making the contribution.
> There is of course a natural (South African) tendency to
> categorise people in order to evaluate the worth of their
> contribution. This approach is not helpful, particularly in
> South Africa where the ghosts of days past still haunt many a
> person.
>
> My contributions in this newsgroup propose widely held opinions,
> many of which have special relevance to the afrikaans community.
> I provide this information to you free of charge in a gesture of
> help and support to those brave enough to face the realities of
> the unkind and brutal regime that was finally ousted. In reality
> who I am is not important, and for that matter, neither is your
> identity particularly significant. You should of course be aware
> that I could be the person in the next office, your neighbour,
> the security branch or your boss at the local Technikon.
>
> Your task for the day then is to work towards focussing on the
> message and not the sender. If we can achieve that, we have made
> progress in declaring this NG a model of tolerance and equality.
>
> DuckTail
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>
Re: Om boer te wees [boodskap #90214 is 'n antwoord op boodskap #90204] Di, 10 Februarie 2004 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Feb 2004 15:34:35 +0200, "Annette" wrote:

> Jy praat 'n heeltemal onverstaanbare Afrikaans.
> Ek sou graag wou lees wat wou sê aangesien jy soveel moeite gedoen het.

Jy is inderdaad reg, Annette. Hy is die kind sonder hoof wat 'n mens
langs sy gat moet kos gee.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Om boer te wees [boodskap #90268 is 'n antwoord op boodskap #90160] Wo, 11 Februarie 2004 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Feb 2004 12:39:35 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(DuckTail) wrote:

> A question for fat Annette.
>
> If you hate the English so much:
>
> (a) Why did you go and stay in Australia (an English country)?
>
> (b) Why do you post in English in the loney hearts newsgroup?
>
> Please tell us...
>
> DuckTail
>

Annette, hy voel liefde vir jou! Hier het jy 'n kans!

Norbert
Re: Om boer te wees [boodskap #90282 is 'n antwoord op boodskap #90268] Do, 12 Februarie 2004 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy praat met 'n verkeerde Annette.
As hy met my hier wil praat, moet hy dit in Afrikaans doen.
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:qbok20pq8tbneu0mdaenk19orsq98pq82h@4ax.com...
> On 11 Feb 2004 12:39:35 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
> (DuckTail) wrote:
>
>> A question for fat Annette.
>>
>> If you hate the English so much:
>>
>> (a) Why did you go and stay in Australia (an English country)?
>>
>> (b) Why do you post in English in the loney hearts newsgroup?
>>
>> Please tell us...
>>
>> DuckTail
>>
>
> Annette, hy voel liefde vir jou! Hier het jy 'n kans!
>
> Norbert
Re: Om boer te wees [boodskap #90295 is 'n antwoord op boodskap #90160] Do, 12 Februarie 2004 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DuckTail" wrote

> Dear Auntie
>
> I have to concede that you have the most remarkable grasp of
> languages, the nuances and inferences, and particularly their
> usage.
>
> I am inspired.
>
> RESPECT!

Praat Afrikaans met my. En ek is nie jou
antie nie.

Tant Hessie van Kakamas
Re: Om boer te wees [boodskap #90302 is 'n antwoord op boodskap #90282] Do, 12 Februarie 2004 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Feb 2004 06:03:53 +0200, "Annette" wrote:

> Hy praat met 'n verkeerde Annette.
> As hy met my hier wil praat, moet hy dit in Afrikaans doen.

uitgevang Annette:-)))
Re: Om boer te wees [boodskap #90303 is 'n antwoord op boodskap #90302] Do, 12 Februarie 2004 17:20 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - Hy is uitgevang:))
--
Annette

"DD" skryf in boodskap news:gcdn201l4fbnqq2uldt887h107vcuv8vaj@4ax.com...
> On Thu, 12 Feb 2004 06:03:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hy praat met 'n verkeerde Annette.
>> As hy met my hier wil praat, moet hy dit in Afrikaans doen.
>
>
> uitgevang Annette:-)))
Vorige onderwerp: " Stillewe met tee om 'n tafel " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: Re: Ietsie Mooi deur H.K. Poepenstein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:08:20 MGT 2024