Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Is daar geld of nie?
Is daar geld of nie? [boodskap #89712] Do, 29 Januarie 2004 13:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onse Prez het 80 miljoen nodig om partytjie te hou na die verkiesing.
Die Vrystaat het 100 miljoen nodig vir droogteverligting.
Miskien moet onxe Prez die paartiegeld inboet - elke boer kan sy volgende
seun na hom vernoem:)))

--
Annette
Re: Is daar geld of nie? [boodskap #89729 is 'n antwoord op boodskap #89712] Vr, 30 Januarie 2004 11:53 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Jan 2004 15:15:10 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Onse Prez het 80 miljoen nodig om partytjie te hou na die verkiesing.
> Die Vrystaat het 100 miljoen nodig vir droogteverligting.
> Miskien moet onxe Prez die paartiegeld inboet - elke boer kan sy volgende
> seun na hom vernoem:)))

as ek nie van beter geweet het nie het ek gedink jy is ernstig. hulle
moet net een voorwaarde he vir iemand om die land te run.. finance
101. wiskunde sal help maar andersins kan hulle `n sommer `n
calculator gebruik.

dalk as iemand vir die idioot vertel dat jy nie al die nulletjie hoef
te hou nie. werk met tiene en sit dan net die nulletjie terug as jy
klaar is.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Standard bank
Volgende onderwerp: Wie se geld?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:48:55 MGT 2024