Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Pieterse familie
Pieterse familie [boodskap #89480] Do, 22 Januarie 2004 22:25 na volgende boodskap
Jan Pieterse  is tans af-lyn  Jan Pieterse
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
hiermee op prys stel.

Jan
Re: Pieterse familie [boodskap #89491 is 'n antwoord op boodskap #89480] Vr, 23 Januarie 2004 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>

Ou Jan, ek het nie eers geweet die boom het omgeval nie...:-)

Ernstiger - daar is 'n magdom inligting op die web beskikbaar. Kyk uit vir
GISA en die Genealogiese vereniging van Suid-Afrika. Daar is ook skakels na
ander webwerwe op hulle werwe. Ek self het 'n ruk aan die gespreksgroep
Genforum behoort, maar hulle was te aktief vir my!

Twee persone, Gerda Pieterse en Alta Roux wat ek daar leer ken het, het
spesifiek navorsing oor Pieterses gedoen. My ervaring is dat alles nagevors
is, behalwe dit wat vir jouself van belang is!

Miskien moet ek en jy eers familie uitpluis - dalk is jy die lang verlore
oupa-se-broers wat ek soek, se nageslag...

Koot Pieterse
Re: Pieterse familie [boodskap #120157 is 'n antwoord op boodskap #89480] Di, 02 Julie 2013 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
murde...  is tans af-lyn  murde...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2013
Karma: 0
Junior Lid
On Friday, January 23, 2004 12:25:48 AM UTC+2, Jan Pieterse wrote:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan

Jan,
Ek soek ook nog heelwat Pieterses en het heel wat op my lys. Laat weet waar ons mekaar kan aanvul!

Gert Esterhuizen
murde...@gmail.com
Re: Pieterse familie [boodskap #120169 is 'n antwoord op boodskap #89480] So, 24 November 2013 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
tery...  is tans af-lyn  tery...
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2013
Karma: 0
Junior Lid
On Friday, 23 January 2004 01:25:48 UTC+3, Jan Pieterse wrote:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan

Jan,
Ek is Elizabeth Helen Pieterse, my pa was Hendrik Fredrik. Ons is van die Pieterse's wat saam met die janse van rensburg trek (1905), oos afrika toe gekom het, ek woon tans in Kenya. Ek probeer ook om meer te wete te kom. Joubert, klopper, visser en van der merwe maak ook groot deel uit van ons familie.
Re: Pieterse familie [boodskap #120194 is 'n antwoord op boodskap #89480] Wo, 03 September 2014 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
samuel...  is tans af-lyn  samuel...
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2014
Karma: 0
Junior Lid
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan

Ek stel belang Samuel derde geslag Samuel
Re: Pieterse familie [boodskap #120195 is 'n antwoord op boodskap #89480] Wo, 03 September 2014 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
samuel...  is tans af-lyn  samuel...
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2014
Karma: 0
Junior Lid
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
.Wat het jy nodig
Re: Pieterse familie [boodskap #120196 is 'n antwoord op boodskap #89480] Wo, 03 September 2014 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
samuel...  is tans af-lyn  samuel...
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2014
Karma: 0
Junior Lid
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan

Ons familie meestal Ooskaap Suid Afrika
Re: Pieterse familie [boodskap #120197 is 'n antwoord op boodskap #89480] Wo, 03 September 2014 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
samuel...  is tans af-lyn  samuel...
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 2014
Karma: 0
Junior Lid
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan

Wat het het jy nodig
Re: Pieterse familie [boodskap #120236 is 'n antwoord op boodskap #89480] Ma, 08 Junie 2015 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
alettacf...  is tans af-lyn  alettacf...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2015
Karma: 0
Junior Lid
op internet archive is 3 boeke oude kaapshe familien dis stambome van die begin af pieterse is in book 3
Re: Pieterse familie [boodskap #120341 is 'n antwoord op boodskap #89480] Ma, 23 Oktober 2017 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loul...  is tans af-lyn  loul...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2017
Karma: 0
Junior Lid
Hallo, kan iemand my help om die volgende persone in te pas in die Pieterse stamboom asb? Ek doen eintlik navorsing oor die Barnards. My oupagrootjie was David Jacobus Barnard.
Jacobus Marthinus Barnard x Susara Margaretha Pieterse. Hulle het 'n David Jacobus seun gehad en ek vermoed dis my oupagrootjie.

Groete,
Susan Larney
Re: Pieterse familie [boodskap #120342 is 'n antwoord op boodskap #120341] Ma, 06 November 2017 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loul...  is tans af-lyn  loul...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2017
Karma: 0
Junior Lid
On Monday, October 23, 2017 at 3:09:36 PM UTC+2, lou...@yahoo.co.uk wrote:
> Hallo, kan iemand my help om die volgende persone in te pas in die Pieterse stamboom asb? Ek doen eintlik navorsing oor die Barnards. My oupagrootjie was David Jacobus Barnard.
> Jacobus Marthinus Barnard x Susara Margaretha Pieterse. Hulle het 'n David Jacobus seun gehad en ek vermoed dis my oupagrootjie.
>
> Groete,
> Susan Larney
Pieterse familie [boodskap #120346 is 'n antwoord op boodskap #89480] Wo, 24 Januarie 2018 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
miempie  is tans af-lyn  miempie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2018
Karma: 0
Junior Lid
Hul se die Pieterse is 3 broers. Hoe weet jy watter een begin jou voorgeslagte. My oupa Ferdinand Christoffel geb 29-10-1875 Oorl 20-2-1931
Re: Pieterse familie [boodskap #131621 is 'n antwoord op boodskap #120346] Do, 04 Junie 2020 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Magriet Frey (Pieterse)  is tans af-lyn  Magriet Frey (Pieterse)
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2020
Karma: 0
Junior Lid
Fanie Pieterse en Magriet Frey is dringend opsoek na Alta Roux en Gerda Pieterse ivm die Pieterse Stamboom.

kan iemand my asb laat weet waar kan ek hulle eposse of selfoon nommers in die hande kry. Ek sal graag met hulle wil kontakmaak ivb die rooiboeke van die Pieterse Familie Stamboek.

dankie
Magriet Frey (Pieterse)
082 33 66 494

Re: Pieterse familie [boodskap #131622 is 'n antwoord op boodskap #89480] Do, 04 Junie 2020 21:25 Na vorige boodskap
Magriet Frey (Pieterse)  is tans af-lyn  Magriet Frey (Pieterse)
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2020
Karma: 0
Junior Lid
On Friday, January 23, 2004 at 12:25:42 AM UTC+2, Jan Pieterse wrote:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan

Hallo Jan het jy toe jou STAMBOOM opgetrek van die Pieterses? Van watse PIeterse is jy Jan>

ons is van oupa Jan Gabriel Pietese Naboomspruit, Hy en ECA Pieterse het 10 kinders gehad. ek wonder of iemand my kan help om die STAMBoek te kry van dit

Vorige onderwerp: Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik
Volgende onderwerp: "Brick Wall" met voorouers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:52:44 MGT 2024