Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Vragie vir TJ
Vragie vir TJ [boodskap #89102] Ma, 12 Januarie 2004 08:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand op 'n ander forum wil weet wanneer Cora Marie dood is. Weet jy?
--
Annette
Re: Vragie vir TJ [boodskap #89107 is 'n antwoord op boodskap #89102] Ma, 12 Januarie 2004 08:35 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://www.ofm.co.za/Musiek/kunstenaar.asp?q=KMa45

CORA MARIE (doopnaam Cora Nell) is op 3 Januarie 1953 aan die Oos-Rand
gebore en het 'n musiekloopbaan met verskillende fases oor 'n tydperk van 15
jaar gehad voordat sy op 8 Julie 1994 aan kanker oorlede is.

TJ
www.artslink.co.za

"Annette" skryf in boodskap news:bttkil$omc$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand op 'n ander forum wil weet wanneer Cora Marie dood is. Weet jy?
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Queen
Volgende onderwerp: Een Liedjie wonders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:55:32 MGT 2024