Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Miskruier " deur D.J. OPPERMAN
" Miskruier " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #88941] Do, 08 Januarie 2004 04:17
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman

Miskruier

Ek sal teer vlerkies uit die twee stram
doppe lig en eindelik die klam
gevangenis verlaat - styg bo
die miskoek van die aarde na die vlam.
Vorige onderwerp: Huil Huil deur K.Vosloo
Volgende onderwerp: " Sonnet - uit Malvern " deur S.J. PRETORIUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:37:12 MGT 2024