Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Opsoek na 'n Bollie
Opsoek na 'n Bollie [boodskap #88938] Do, 08 Januarie 2004 00:08 na volgende boodskap
Albert[2]  is tans af-lyn  Albert[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hi daar,

Ek is nou al 'n geruime tyd opsoek na 'n Bollie. Ja, dit is die
tydskrif wat saam met die Huisgenoot verskyn het, maar ek is opsoek na
die Bollie wat apart verskyn het, voor dit deel geword het van
Huisgenoot. Dit was iets wat ek as kind baie geniet het en wil ek
graag een besit . . . enige raad, hulp, advies . . . of dalk 'n Bollie
. . .

Tot later
Albert
Re: Opsoek na 'n Bollie [boodskap #88986 is 'n antwoord op boodskap #88938] Vr, 09 Januarie 2004 03:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die naaste bollie wat jy hier sal kry is een wat rond dryf in rioolpype. Hy
noem homself "Nude Raider".

"Albert" skryf in boodskap news:4998cd57.0401071608.44f1752b@posting.google.com...
> Hi daar,
>
> Ek is nou al 'n geruime tyd opsoek na 'n Bollie. Ja, dit is die
> tydskrif wat saam met die Huisgenoot verskyn het, maar ek is opsoek na
> die Bollie wat apart verskyn het, voor dit deel geword het van
> Huisgenoot. Dit was iets wat ek as kind baie geniet het en wil ek
> graag een besit . . . enige raad, hulp, advies . . . of dalk 'n Bollie
> . . .
>
> Tot later
> Albert
Re: Opsoek na 'n Bollie [boodskap #89078 is 'n antwoord op boodskap #88986] So, 11 Januarie 2004 22:24 Na vorige boodskap
Albert[2]  is tans af-lyn  Albert[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, maar ai . . . dit is nie wat ek gesoek het nie . . .

"Spencer" skryf in boodskap news:...
> Die naaste bollie wat jy hier sal kry is een wat rond dryf in rioolpype. Hy
> noem homself "Nude Raider".
>
Vorige onderwerp: Boek vir Jonas
Volgende onderwerp: Skryf 'n Boek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:27:30 MGT 2024