Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Klara Majola " deur D.J. OPPERMAN
" Klara Majola " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #88743] Sa, 03 Januarie 2004 15:47 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman

Klara Majola

Klara Majola wou haar vader
toe die skemer sak, gaan haal
waar hy, die blinde, hout vergader;
maar Klara Majola het verdwaal.

Klein Klara Majola lê verkluim
in die Bokkeveld se bros kapok,
haar arms en bene bruin
en kromgetrek soos wingerdstok.

Klara Majola, die koue geweld
sif stadiger oor my uit die ruim,
maar nooit sal ek in die Bokkeveld
so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
Re: " Klara Majola " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #88750 is 'n antwoord op boodskap #88743] Sa, 03 Januarie 2004 18:28 Na vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klara Majola. Is dit nie iemand op Litnet
se naam nie? Het nooit geweet dit was n DJO gedig nie Wys jou net, mens
is nooit te oud om te leer nie :-)

E
"@rogers.com" wrote in message
news:muBJb.239130$2We1.225409@news04.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> D.J. Opperman
>
> Klara Majola
>
> Klara Majola wou haar vader
> toe die skemer sak, gaan haal
> waar hy, die blinde, hout vergader;
> maar Klara Majola het verdwaal.
>
> Klein Klara Majola lê verkluim
> in die Bokkeveld se bros kapok,
> haar arms en bene bruin
> en kromgetrek soos wingerdstok.
>
> Klara Majola, die koue geweld
> sif stadiger oor my uit die ruim,
> maar nooit sal ek in die Bokkeveld
> so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.
>
Vorige onderwerp: Ja Boet
Volgende onderwerp: " Bruilofslied " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 10:27:53 MGT 2024