Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Gerookte syfers sonder wiskunde
Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88646] Wo, 31 Desember 2003 05:52 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.

6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.

Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?

Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!

Word daar gekonkel? Wie en waarom?

:-(

TJ
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88650 is 'n antwoord op boodskap #88646] Wo, 31 Desember 2003 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n politieke foefie. Hierdie menere probeer die indruk skep dat die
onderwys standaarde besig is om te styg.
Alle het met standaarde te doen. Prof Jansen (TUKS) stel dit onomwonde dat
die probleem nou die universiteite s'n word - en moet die instellings nou
alle kandidate beter toets - en daardvolgens is dit uidelik dat die
standaarde besig is om verswak.
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88654 is 'n antwoord op boodskap #88646] Wo, 31 Desember 2003 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"TJ" skryf in boodskap news:bsto78$mfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
>
> 6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
>
> Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
>
> Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
>
> Word daar gekonkel? Wie en waarom?
>
>
> :-(
>
> TJ
>
Ja, natuurlik word daar gekonkel - sommer lekker ook
Wie?- Kadar Asmal en sy vrolike rowers
Hoekom? Omdat die ANC volgende jaar die verkiesing wil wen.

heppie laat krismis en 'n lieflike nuwedjaar vi' almal.
Annette
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88655 is 'n antwoord op boodskap #88654] Wo, 31 Desember 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Om niks te sê van die slaagsyfers wat verlaag word nie? Lekker Nuwe Jaar
vir jou ook, Antie af die Kaap af.......

"Annette" skryf in boodskap news:bsucat$cjk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:bsto78$mfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
>>
>> 6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
>>
>> Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
>>
>> Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
>>
>> Word daar gekonkel? Wie en waarom?
>>
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
> Ja, natuurlik word daar gekonkel - sommer lekker ook
> Wie?- Kadar Asmal en sy vrolike rowers
> Hoekom? Omdat die ANC volgende jaar die verkiesing wil wen.
>
> heppie laat krismis en 'n lieflike nuwedjaar vi' almal.
> Annette
>
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88657 is 'n antwoord op boodskap #88655] Wo, 31 Desember 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy my weer Anti noem dan praat ek nooit weer met jou nie.
Ek is Pro:)
--
Annette
> Om niks te sê van die slaagsyfers wat verlaag word nie? Lekker Nuwe Jaar
> vir jou ook, Antie af die Kaap af.......
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88659 is 'n antwoord op boodskap #88657] Wo, 31 Desember 2003 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Dag dit sal jou hok effe rattle! Dis nie mooi om so op die ou
jaar so aggressief te raak nie. Wie gaan jy moer as jy my nie in die hande
kan kry in elk geval nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bsuk43$ku7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy my weer Anti noem dan praat ek nooit weer met jou nie.
> Ek is Pro:)
> --
> Annette
>> Om niks te sê van die slaagsyfers wat verlaag word nie? Lekker Nuwe Jaar
>> vir jou ook, Antie af die Kaap af.......
>
Re: Gerookte syfers sonder wiskunde [boodskap #88693 is 'n antwoord op boodskap #88646] Vr, 02 Januarie 2004 11:53 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie land is n kakland, vol bedrog met die regeringsouens boaan die lys ?
Jammer of nie dat dinge in Haitie nie gewerk het nie ?
Het "ons" president sommer gaan kyk na die resultate van 200 jaar, ja
tweehonderjaar onafhankelikheid los van die blanke rassistiese uitbuiters.
Sommer n lekker land om daar n bietjie vakansie te gaan hou. Wel n bootjie
vol armie-ouens saambreng dat je kan vlug as sake nie nie lekker uitwerk
nie.
Gerard

"TJ" skryf in boodskap news:bsto78$mfr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kom ons neem 'n klas van 10 studente aan die begin van die jaar.
>
> 6 studente skryf in vir eksamens, neem deel en almal slaag goed.
>
> Slaagsyfer is 6/6 = 100%, MAAR wat van die ander 4?
>
> Slaagsyfer behoort te wees 6/10 = 60%!
>
> Word daar gekonkel? Wie en waarom?
>
>
> :-(
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Afrikaans in skole 'in groot gemors'
Volgende onderwerp: Wysheid van die gryskoppe......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:20:09 MGT 2024