Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » O Perd!!
O Perd!! [boodskap #88141] Wo, 10 Desember 2003 14:03
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Perdegriep het hier in die Kaap uitgebreek. Daar is 'n moontlikheid dat
die Met op 31 Januarie nie sal gebeur nie, en hierdie jaar sou daar juis 3
Godolphin perde in die Met gehardloop het.
Blykbaar het die siekte ook nou na die OosKaap uitgebrei.
Perde wat perdegriep kry moet vir 30 dae nie oefen of rondbeweeg nie. Dit
is hoogs aansteeklik, is dikwels fataal en perde kan met 'n borskwaal na die
tyd sukkel.
--
Annette
Vorige onderwerp: Waar is die swaeltjies
Volgende onderwerp: Pygocentrus nattereri
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:28:23 MGT 2024