Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " So long Skipskop " deur DAVID KRAMER
" So long Skipskop " deur DAVID KRAMER [boodskap #87954] Vr, 05 Desember 2003 22:59 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SO LONG SKIPSKOP
David Kramer

Pak op, pak op,
sit jou goedjies op jou kop.
Môre gaan ons weg,
ver van hier weg.
Skipskop Skipskop
Wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lê net voor
Die blou berge oor.

Overberg se mens is ek gebore
op die plek Skipskop,
Nes my pa en sy pa ook.
Hier deur die duine loop ons se spore
Hier op die beach
Hier langs die see is ek gedoop.
Wat ken ek anders
as die bloudam se branders,
die wolke en die winde wat hier waai?
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop,
Skipskop sê goodbye.

Linkerhand regtehand,
Watse kant lê die plek Misverstand?
Ekskuus Meneer, ag sê tog weer,
is dit die pad wat ons moet môre vat?
'n Stukkie lê hier, 'n stukkie lê daar,
Stukkie van my lewe
hulle lê so deurmekaar.
Tel op, tel op vir Shorty en vir Pop,
Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop.
Wat ken ons anders
As die Bloudam se branders,
Die wolke en die winde wat hier waai.
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
Sê maar so long Skipskop,
Skipskop sê goodbye.
Re: " So long Skipskop " deur DAVID KRAMER [boodskap #87964 is 'n antwoord op boodskap #87954] Sa, 06 Desember 2003 05:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Gloudina
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:358Ab.179506$Fv8.46866@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
> SO LONG SKIPSKOP
> David Kramer
>
> Pak op, pak op,
> sit jou goedjies op jou kop.
> Môre gaan ons weg,
> ver van hier weg.
> Skipskop Skipskop
> Wanneer hou die dinge op?
> Swaarkry lê net voor
> Die blou berge oor.
>
> Overberg se mens is ek gebore
> op die plek Skipskop,
> Nes my pa en sy pa ook.
> Hier deur die duine loop ons se spore
> Hier op die beach
> Hier langs die see is ek gedoop.
> Wat ken ek anders
> as die bloudam se branders,
> die wolke en die winde wat hier waai?
> Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
> Sê maar so long Skipskop,
> Skipskop sê goodbye.
>
> Linkerhand regtehand,
> Watse kant lê die plek Misverstand?
> Ekskuus Meneer, ag sê tog weer,
> is dit die pad wat ons moet môre vat?
> 'n Stukkie lê hier, 'n stukkie lê daar,
> Stukkie van my lewe
> hulle lê so deurmekaar.
> Tel op, tel op vir Shorty en vir Pop,
> Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop.
> Wat ken ons anders
> As die Bloudam se branders,
> Die wolke en die winde wat hier waai.
> Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
> Sê maar so long Skipskop,
> Skipskop sê goodbye.
>
Vorige onderwerp: " Gebed om leiding " deur M.M. WALTERS
Volgende onderwerp: " Moederstad " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:43:54 MGT 2024