Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sokkietreffers No 6
Sokkietreffers No 6 [boodskap #87557] Wo, 26 November 2003 10:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
By die aankoop van bg kry mens 'n Bonus CD genaamd Party Mix:
Onder andere 'n paar saamsingkerstreffers - sing lekker ritmies saam Stille
Nag op 'n vinnige quick-step
--
Annette
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87559 is 'n antwoord op boodskap #87557] Wo, 26 November 2003 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Noudat jy op die musiek is.....ek dink Klipwerf se gospel poging klink
simpel. Stille Nag op kedoempe-doemp?

"Annette" skryf in boodskap news:bq1utj$6fk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By die aankoop van bg kry mens 'n Bonus CD genaamd Party Mix:
> Onder andere 'n paar saamsingkerstreffers - sing lekker ritmies saam Stille
> Nag op 'n vinnige quick-step
> --
> Annette
>
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87560 is 'n antwoord op boodskap #87557] Wo, 26 November 2003 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis duidelik jy het nog nie kennis geneem van die "Stamp"-reeks nie. (Was
dit nie vir die posgeld nie het ek dit vir ouens in Kanada aangeskaf vir
Kersfees .)
Sakkie-sakkie vir jou Kersfeessokkie...
Ek dink dar is nou elke dag 'n nuwe Afrikaanse CD-wat op TV bekendgestel
word - m*$r my met 'n snoek - ek weet nie wie koop dit nie - en nog erger -
wie luister daarna?

"Annette" skryf in boodskap news:bq1utj$6fk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By die aankoop van bg kry mens 'n Bonus CD genaamd Party Mix:
> Onder andere 'n paar saamsingkerstreffers - sing lekker ritmies saam Stille
> Nag op 'n vinnige quick-step
> --
> Annette
>
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87568 is 'n antwoord op boodskap #87560] Wo, 26 November 2003 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Skot het eenkeer vir my gesê hy haat die advertensie vir CD's soos Stamp
en Lekker Sokkie Treffers, want dit laat die Afrikaanse mense plat en
eenvoudig lyk. Hy was meer ongelukkig oor die "plat" advertensies as ek.
Skandalig!

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bq20et$70g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis duidelik jy het nog nie kennis geneem van die "Stamp"-reeks nie. (Was
> dit nie vir die posgeld nie het ek dit vir ouens in Kanada aangeskaf vir
> Kersfees .)
> Sakkie-sakkie vir jou Kersfeessokkie...
> Ek dink dar is nou elke dag 'n nuwe Afrikaanse CD-wat op TV bekendgestel
> word - m*$r my met 'n snoek - ek weet nie wie koop dit nie - en nog erger -
> wie luister daarna?
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87572 is 'n antwoord op boodskap #87568] Wo, 26 November 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy 'n liedjie in SA kan skryf met 'bokkie' in, word jy president.

"Elaine" skryf in boodskap news:3fc49027$0$64726@hades.is.co.za...
> 'n Skot het eenkeer vir my gesê hy haat die advertensie vir CD's soos Stamp
> en Lekker Sokkie Treffers, want dit laat die Afrikaanse mense plat en
> eenvoudig lyk. Hy was meer ongelukkig oor die "plat" advertensies as ek.
> Skandalig!
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bq20et$70g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis duidelik jy het nog nie kennis geneem van die "Stamp"-reeks nie. (Was
>> dit nie vir die posgeld nie het ek dit vir ouens in Kanada aangeskaf vir
>> Kersfees .)
>> Sakkie-sakkie vir jou Kersfeessokkie...
>> Ek dink dar is nou elke dag 'n nuwe Afrikaanse CD-wat op TV bekendgestel
>> word - m*$r my met 'n snoek - ek weet nie wie koop dit nie - en nog erger -
>> wie luister daarna?
>
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87574 is 'n antwoord op boodskap #87568] Wo, 26 November 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle sal nie sulke CD's maak as daar nie 'n klomp mense is wat dit koop
nie.
Elke liewe DJ in die land sal dit aanskaf om by elke partytjie te kan speel.
Solank die ritme net lekker en reg is, dan is dit klopdisselboom - die
gehalte van die kunstenaars wat optree is nie eers 'n oorweging nie.
En dan, so oor ses maande, is daar 'n nuwe skeuring in die musiekbedryf -
die klomp op die sokkieplaat aan die een kant wat vir die mense gee wat
hulle wil hê, en die "snobs" wat nie op sulke tipe plate wil optree nie.

--
Annette
> skryf in boodskap news:3fc49027$0$64726@hades.is.co.za...
> 'n Skot het eenkeer vir my gesê hy haat die advertensie vir CD's soos Stamp
> en Lekker Sokkie Treffers, want dit laat die Afrikaanse mense plat en
> eenvoudig lyk. Hy was meer ongelukkig oor die "plat" advertensies as ek.
> Skandalig!
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bq20et$70g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis duidelik jy het nog nie kennis geneem van die "Stamp"-reeks nie. (Was
>> dit nie vir die posgeld nie het ek dit vir ouens in Kanada aangeskaf vir
>> Kersfees .)
>> Sakkie-sakkie vir jou Kersfeessokkie...
>> Ek dink dar is nou elke dag 'n nuwe Afrikaanse CD-wat op TV bekendgestel
>> word - m*$r my met 'n snoek - ek weet nie wie koop dit nie - en nog erger -
>> wie luister daarna?
>
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87576 is 'n antwoord op boodskap #87560] Wo, 26 November 2003 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
skok  is tans af-lyn  skok
Boodskappe: 13
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis CD's soos die wat Afrikaanse musiek 'n slegte naam gee!

Samuel

Jonas wrote:
> Dis duidelik jy het nog nie kennis geneem van die "Stamp"-reeks nie.
> (Was dit nie vir die posgeld nie het ek dit vir ouens in Kanada
> aangeskaf vir Kersfees .)
> Sakkie-sakkie vir jou Kersfeessokkie...
> Ek dink dar is nou elke dag 'n nuwe Afrikaanse CD-wat op TV
> bekendgestel word - m*$r my met 'n snoek - ek weet nie wie koop dit
> nie - en nog erger - wie luister daarna?
> "Annette" wrote in message
> news:bq1utj$6fk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> By die aankoop van bg kry mens 'n Bonus CD genaamd Party Mix:
>> Onder andere 'n paar saamsingkerstreffers - sing lekker ritmies saam
>> Stille Nag op 'n vinnige quick-step
>> --
>> Annette
Re: Sokkietreffers No 6 [boodskap #87580 is 'n antwoord op boodskap #87574] Wo, 26 November 2003 14:10 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. En intussen maak die sokkiemanne geld soos bossies en die 'rêrige'
kunstenaars kla dat dié mense die musiekbedryf bedonner sodat hulle nie geld
kan maak nie........of so iets!

"Annette" skryf in boodskap news:bq29c6$aav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle sal nie sulke CD's maak as daar nie 'n klomp mense is wat dit koop
> nie.
> Elke liewe DJ in die land sal dit aanskaf om by elke partytjie te kan speel.
> Solank die ritme net lekker en reg is, dan is dit klopdisselboom - die
> gehalte van die kunstenaars wat optree is nie eers 'n oorweging nie.
> En dan, so oor ses maande, is daar 'n nuwe skeuring in die musiekbedryf -
> die klomp op die sokkieplaat aan die een kant wat vir die mense gee wat
> hulle wil hê, en die "snobs" wat nie op sulke tipe plate wil optree nie.
>
> --
> Annette
>> skryf in boodskap news:3fc49027$0$64726@hades.is.co.za...
>> 'n Skot het eenkeer vir my gesê hy haat die advertensie vir CD's soos Stamp
>> en Lekker Sokkie Treffers, want dit laat die Afrikaanse mense plat en
>> eenvoudig lyk. Hy was meer ongelukkig oor die "plat" advertensies as ek.
>> Skandalig!
>>
>> E
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bq20et$70g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis duidelik jy het nog nie kennis geneem van die "Stamp"-reeks nie. (Was
>>> dit nie vir die posgeld nie het ek dit vir ouens in Kanada aangeskaf vir
>>> Kersfees .)
>>> Sakkie-sakkie vir jou Kersfeessokkie...
>>> Ek dink dar is nou elke dag 'n nuwe Afrikaanse CD-wat op TV bekendgestel
>>> word - m*$r my met 'n snoek - ek weet nie wie koop dit nie - en nog erger -
>>> wie luister daarna?
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse lied
Volgende onderwerp: Queen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:56:29 MGT 2024