Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Staatspensioenfondse
Staatspensioenfondse [boodskap #87422] Ma, 24 November 2003 08:11 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons in Namibië is die regering besig om die Staatspenioenfonds te
verkrag dat dit iets snaaks is. Die algemene beginsel is tog sekerlik dat
die geld die eiendom van die amptenare is [in hul private hoedanigheid] en
dat die regering dit net vir hulle bestuur tot voordeel van die fonds?
Direk na die Swapo regering aan bewind gekom het, is geld uit die fonds
begin uitleen om privaatprojekte aan te pak en jaar na jaar kry die fonds
pak omdat die leners nie die verwagte dividende haal nie. Meer onlangs is
amper 10 miljoen geleen aan 'n maatskappy wat werkswinkels in die noorde van
Namibië sou oprig om vragmotors te versien en die hele spul geld is in die
toilet af en niemand kan 'n bewys lewer van waar dit is nie. Daar is
Casinos gebou met pensioengeld in Swakopmund en Windhoek, en elke keer kry
die pensioenfonds pak as dinge nie werk nie.
Die een feit is dat al die leners of lede van Swapo is of maatskappye
waarin die party 'n aandeel het ['n wit sakeman sal nie 'n sent van die
fonds kan leen nie ongeag van die moontlikheid dat hy dalk die lening sal
kan terugbetaal] en 'n ander is dat dit wil voorkom of die fonds aangewend
word tot die ekonomiese bemagtiging van Swapo lede met twyfelagtige
resultate want dit lyk nie juis of die projekte vir die fonds enige winste
bring nie.
Re: Staatspensioenfondse [boodskap #87432 is 'n antwoord op boodskap #87422] Ma, 24 November 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar dit gaan lekker dollies daar by julle!!! As ek 'n staatspensioentrekker
daar was, sou ek effe bekommerd gewees het.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpsefd$318n$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hier by ons in Namibië is die regering besig om die Staatspenioenfonds te
> verkrag dat dit iets snaaks is. Die algemene beginsel is tog sekerlik dat
> die geld die eiendom van die amptenare is [in hul private hoedanigheid] en
> dat die regering dit net vir hulle bestuur tot voordeel van die fonds?
> Direk na die Swapo regering aan bewind gekom het, is geld uit die fonds
> begin uitleen om privaatprojekte aan te pak en jaar na jaar kry die fonds
> pak omdat die leners nie die verwagte dividende haal nie. Meer onlangs is
> amper 10 miljoen geleen aan 'n maatskappy wat werkswinkels in die noorde van
> Namibië sou oprig om vragmotors te versien en die hele spul geld is in die
> toilet af en niemand kan 'n bewys lewer van waar dit is nie. Daar is
> Casinos gebou met pensioengeld in Swakopmund en Windhoek, en elke keer kry
> die pensioenfonds pak as dinge nie werk nie.
> Die een feit is dat al die leners of lede van Swapo is of maatskappye
> waarin die party 'n aandeel het ['n wit sakeman sal nie 'n sent van die
> fonds kan leen nie ongeag van die moontlikheid dat hy dalk die lening sal
> kan terugbetaal] en 'n ander is dat dit wil voorkom of die fonds aangewend
> word tot die ekonomiese bemagtiging van Swapo lede met twyfelagtige
> resultate want dit lyk nie juis of die projekte vir die fonds enige winste
> bring nie.
>
Re: Staatspensioenfondse [boodskap #87442 is 'n antwoord op boodskap #87432] Ma, 24 November 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal dit jou help om bekommerd te wees? Ek wonder maar net ook oor die
beleggings van SA se pensioenfonds? Loer bietjie wat maak hulle? Dalk
belê hulle by die Assuransiemaatskappye en die makelaars verdien 'n kakhuis
vol geld? Kry die amptenare nie dalk so 'n 'back hand' van die makelaars
af nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bpsjap$f2c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar dit gaan lekker dollies daar by julle!!! As ek 'n staatspensioentrekker
> daar was, sou ek effe bekommerd gewees het.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpsefd$318n$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hier by ons in Namibië is die regering besig om die Staatspenioenfonds te
>> verkrag dat dit iets snaaks is. Die algemene beginsel is tog sekerlik dat
>> die geld die eiendom van die amptenare is [in hul private hoedanigheid] en
>> dat die regering dit net vir hulle bestuur tot voordeel van die fonds?
>> Direk na die Swapo regering aan bewind gekom het, is geld uit die fonds
>> begin uitleen om privaatprojekte aan te pak en jaar na jaar kry die fonds
>> pak omdat die leners nie die verwagte dividende haal nie. Meer onlangs is
>> amper 10 miljoen geleen aan 'n maatskappy wat werkswinkels in die noorde van
>> Namibië sou oprig om vragmotors te versien en die hele spul geld is in die
>> toilet af en niemand kan 'n bewys lewer van waar dit is nie. Daar is
>> Casinos gebou met pensioengeld in Swakopmund en Windhoek, en elke keer kry
>> die pensioenfonds pak as dinge nie werk nie.
>> Die een feit is dat al die leners of lede van Swapo is of maatskappye
>> waarin die party 'n aandeel het ['n wit sakeman sal nie 'n sent van die
>> fonds kan leen nie ongeag van die moontlikheid dat hy dalk die lening sal
>> kan terugbetaal] en 'n ander is dat dit wil voorkom of die fonds aangewend
>> word tot die ekonomiese bemagtiging van Swapo lede met twyfelagtige
>> resultate want dit lyk nie juis of die projekte vir die fonds enige winste
>> bring nie.
>>
>
Re: Staatspensioenfondse [boodskap #87451 is 'n antwoord op boodskap #87442] Ma, 24 November 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat man - ons is al laaaankal met dit vertroud:))
Gaan lees bietjie oor die mense wat Ou Mutual wil tronktoe sleep omdat al
hul pensioengeld verloor is.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpslqp$3oe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Sal dit jou help om bekommerd te wees? Ek wonder maar net ook oor die
> beleggings van SA se pensioenfonds? Loer bietjie wat maak hulle? Dalk
> belê hulle by die Assuransiemaatskappye en die makelaars verdien 'n kakhuis
> vol geld? Kry die amptenare nie dalk so 'n 'back hand' van die makelaars
> af nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bpsjap$f2c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar dit gaan lekker dollies daar by julle!!! As ek 'n staatspensioentrekker
>> daar was, sou ek effe bekommerd gewees het.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bpsefd$318n$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hier by ons in Namibië is die regering besig om die Staatspenioenfonds te
>>> verkrag dat dit iets snaaks is. Die algemene beginsel is tog sekerlik dat
>>> die geld die eiendom van die amptenare is [in hul private hoedanigheid] en
>>> dat die regering dit net vir hulle bestuur tot voordeel van die fonds?
>>> Direk na die Swapo regering aan bewind gekom het, is geld uit die fonds
>>> begin uitleen om privaatprojekte aan te pak en jaar na jaar kry die fonds
>>> pak omdat die leners nie die verwagte dividende haal nie. Meer onlangs is
>>> amper 10 miljoen geleen aan 'n maatskappy wat werkswinkels in die noorde van
>>> Namibië sou oprig om vragmotors te versien en die hele spul geld is in die
>>> toilet af en niemand kan 'n bewys lewer van waar dit is nie. Daar is
>>> Casinos gebou met pensioengeld in Swakopmund en Windhoek, en elke keer kry
>>> die pensioenfonds pak as dinge nie werk nie.
>>> Die een feit is dat al die leners of lede van Swapo is of maatskappye
>>> waarin die party 'n aandeel het ['n wit sakeman sal nie 'n sent van die
>>> fonds kan leen nie ongeag van die moontlikheid dat hy dalk die lening sal
>>> kan terugbetaal] en 'n ander is dat dit wil voorkom of die fonds aangewend
>>> word tot die ekonomiese bemagtiging van Swapo lede met twyfelagtige
>>> resultate want dit lyk nie juis of die projekte vir die fonds enige winste
>>> bring nie.
>>>
>>
>
Re: Staatspensioenfondse [boodskap #87465 is 'n antwoord op boodskap #87451] Ma, 24 November 2003 14:24 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar die assuransiemaatskappye bedonner al hoeka al wat leef en beef.
Ek't darem self 'n studiepolis van Ł2000 gehad wat uiteindelik 'n
wonderlike R460 uitbetaal het na 21 jaar se betaling. Die ding het nie so
lekker gegroei nie, sien. En daai nuwe geboue en sportborge het niks met
my polis uit te waaie gehad nie! Kyk bietjie wat betaal hulle hul
werkers.....

"Annette" skryf in boodskap news:bpt2bj$mtq$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat man - ons is al laaaankal met dit vertroud:))
> Gaan lees bietjie oor die mense wat Ou Mutual wil tronktoe sleep omdat al
> hul pensioengeld verloor is.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpslqp$3oe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Sal dit jou help om bekommerd te wees? Ek wonder maar net ook oor die
>> beleggings van SA se pensioenfonds? Loer bietjie wat maak hulle? Dalk
>> belê hulle by die Assuransiemaatskappye en die makelaars verdien 'n kakhuis
>> vol geld? Kry die amptenare nie dalk so 'n 'back hand' van die makelaars
>> af nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpsjap$f2c$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Maar dit gaan lekker dollies daar by julle!!! As ek 'n staatspensioentrekker
>>> daar was, sou ek effe bekommerd gewees het.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bpsefd$318n$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hier by ons in Namibië is die regering besig om die Staatspenioenfonds te
>>>> verkrag dat dit iets snaaks is. Die algemene beginsel is tog sekerlik dat
>>>> die geld die eiendom van die amptenare is [in hul private hoedanigheid] en
>>>> dat die regering dit net vir hulle bestuur tot voordeel van die fonds?
>>>> Direk na die Swapo regering aan bewind gekom het, is geld uit die fonds
>>>> begin uitleen om privaatprojekte aan te pak en jaar na jaar kry die fonds
>>>> pak omdat die leners nie die verwagte dividende haal nie. Meer onlangs is
>>>> amper 10 miljoen geleen aan 'n maatskappy wat werkswinkels in die noorde van
>>>> Namibië sou oprig om vragmotors te versien en die hele spul geld is in die
>>>> toilet af en niemand kan 'n bewys lewer van waar dit is nie. Daar is
>>>> Casinos gebou met pensioengeld in Swakopmund en Windhoek, en elke keer kry
>>>> die pensioenfonds pak as dinge nie werk nie.
>>>> Die een feit is dat al die leners of lede van Swapo is of maatskappye
>>>> waarin die party 'n aandeel het ['n wit sakeman sal nie 'n sent van die
>>>> fonds kan leen nie ongeag van die moontlikheid dat hy dalk die lening sal
>>>> kan terugbetaal] en 'n ander is dat dit wil voorkom of die fonds aangewend
>>>> word tot die ekonomiese bemagtiging van Swapo lede met twyfelagtige
>>>> resultate want dit lyk nie juis of die projekte vir die fonds enige winste
>>>> bring nie.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die banke is mal!
Volgende onderwerp: Trustees van pensioenfonds 'kruip weg'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:33:05 MGT 2024