Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Annette........en meel!
Annette........en meel! [boodskap #85985] Wo, 22 Oktober 2003 09:26 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die manlik van meel? Mieliemeel.
Vroulik van meel? Koekmeel.
......en as jy meel viagra gee? Stuifmeel en bruismeel!
Re: Annette........en meel! [boodskap #85987 is 'n antwoord op boodskap #85985] Wo, 22 Oktober 2003 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Mens maak pap van mieliemeel:)
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn5igj$fo7$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wat is die manlik van meel? Mieliemeel.
> Vroulik van meel? Koekmeel.
> ......en as jy meel viagra gee? Stuifmeel en bruismeel!
>
Re: Annette........en meel! [boodskap #85989 is 'n antwoord op boodskap #85987] Wo, 22 Oktober 2003 12:17 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En as jy dit roer raak dit ......??

"Annette" skryf in boodskap news:bn5lu6$7sn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Mens maak pap van mieliemeel:)
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn5igj$fo7$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wat is die manlik van meel? Mieliemeel.
>> Vroulik van meel? Koekmeel.
>> ......en as jy meel viagra gee? Stuifmeel en bruismeel!
>>
>
Vorige onderwerp: Fw: Koning Leeu
Volgende onderwerp: Ou grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:43:33 MGT 2024