Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Bigorexia
Bigorexia [boodskap #85968] Wo, 22 Oktober 2003 06:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net 'n herhaalprogram gesien waar hierdie probleem bespreek is op 3Talk.
Ek het nog nooit daaraan gedink dat die teenoorgestelde van anorexia ook 'n
naam het nie - maar nouja - dit was nog steeds 'n baie insiggewende program.
Die meeste mense wat aan Bigorexia ly is natuurlik die liggaamsbouers - wat
die konsep van 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees bietjie baie te
ver voer, en in die proses, in die waan van 'n "gesonde" liggaam, eintlik
met 'n siek liggaam en 'n sieker gees sit.
Een inbeller het heftig die gebuik van steroïde verdedig. Niks is glo met
hom verkeerd nie, alhoewel hy erken dat hy ten minste 'n halfuur per dag sy
liggaam in die spieël staan en bewonder. Die paneel het aanbeveel dat sy
vrou of familie ook inbel om te verklaar wat se inbreuk sy obsessie op hul
almal se lewens het - want gewoonlik weet die beoefenaars en gebruikers nie
eers dat hul optrede en gedrag nie normaal is nie.
'n Damesliggaamsbouer wou weet of sy nog sal kan borsvoed as sy kinders sou
kry - die kanse is nie baie goed nie.
'n Dame van Die Nag - wat heftig ontken sy is 'n prostituut - wat is dit
deesdae - 'n fisiese sielkundige?:)) - beweer dat baie van die
steroïde-gebruikers na 5 jaar van gebruik die vrou die skuld gee van nie
meer seksuele aantreklik wees nie, en dan hulle wend na die professionele
seksueel aantreklikes, en dan nog steeds nie in staat is om tot 'n punt te
kom nie.
--
Annette
Re: Bigorexia [boodskap #85970 is 'n antwoord op boodskap #85968] Wo, 22 Oktober 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een ding weet ek, 'n gebou bestaan uit 'n struktuur wat hom sterkte gee en
dan die versiering wat hom mooi maak. So is dit met die mens ook, veral 'n
vrou. Dis daai 'cladding' wat alles maak. Daai body builder vroumense
met die spiere is te aaklig vir woorde....

"Annette" skryf in boodskap news:bn576d$nd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou net 'n herhaalprogram gesien waar hierdie probleem bespreek is op 3Talk.
> Ek het nog nooit daaraan gedink dat die teenoorgestelde van anorexia ook 'n
> naam het nie - maar nouja - dit was nog steeds 'n baie insiggewende program.
> Die meeste mense wat aan Bigorexia ly is natuurlik die liggaamsbouers - wat
> die konsep van 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees bietjie baie te
> ver voer, en in die proses, in die waan van 'n "gesonde" liggaam, eintlik
> met 'n siek liggaam en 'n sieker gees sit.
> Een inbeller het heftig die gebuik van steroïde verdedig. Niks is glo met
> hom verkeerd nie, alhoewel hy erken dat hy ten minste 'n halfuur per dag sy
> liggaam in die spieël staan en bewonder. Die paneel het aanbeveel dat sy
> vrou of familie ook inbel om te verklaar wat se inbreuk sy obsessie op hul
> almal se lewens het - want gewoonlik weet die beoefenaars en gebruikers nie
> eers dat hul optrede en gedrag nie normaal is nie.
> 'n Damesliggaamsbouer wou weet of sy nog sal kan borsvoed as sy kinders sou
> kry - die kanse is nie baie goed nie.
> 'n Dame van Die Nag - wat heftig ontken sy is 'n prostituut - wat is dit
> deesdae - 'n fisiese sielkundige?:)) - beweer dat baie van die
> steroïde-gebruikers na 5 jaar van gebruik die vrou die skuld gee van nie
> meer seksuele aantreklik wees nie, en dan hulle wend na die professionele
> seksueel aantreklikes, en dan nog steeds nie in staat is om tot 'n punt te
> kom nie.
> --
> Annette
>
Re: Bigorexia [boodskap #85973 is 'n antwoord op boodskap #85970] Wo, 22 Oktober 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan jy so sê? Hulle het altyd grimering aan en smaail ook heeltyd
tydens kompetisies:))))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn59b1$ek9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Een ding weet ek, 'n gebou bestaan uit 'n struktuur wat hom sterkte gee en
> dan die versiering wat hom mooi maak. So is dit met die mens ook, veral 'n
> vrou. Dis daai 'cladding' wat alles maak. Daai body builder vroumense
> met die spiere is te aaklig vir woorde....
> "Annette" wrote in message
> news:bn576d$nd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou net 'n herhaalprogram gesien waar hierdie probleem bespreek is op 3Talk.
>> Ek het nog nooit daaraan gedink dat die teenoorgestelde van anorexia ook 'n
>> naam het nie - maar nouja - dit was nog steeds 'n baie insiggewende program.
>> Die meeste mense wat aan Bigorexia ly is natuurlik die liggaamsbouers - wat
>> die konsep van 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees bietjie baie te
>> ver voer, en in die proses, in die waan van 'n "gesonde" liggaam, eintlik
>> met 'n siek liggaam en 'n sieker gees sit.
>> Een inbeller het heftig die gebuik van steroïde verdedig. Niks is glo met
>> hom verkeerd nie, alhoewel hy erken dat hy ten minste 'n halfuur per dag sy
>> liggaam in die spieël staan en bewonder. Die paneel het aanbeveel dat sy
>> vrou of familie ook inbel om te verklaar wat se inbreuk sy obsessie op hul
>> almal se lewens het - want gewoonlik weet die beoefenaars en gebruikers nie
>> eers dat hul optrede en gedrag nie normaal is nie.
>> 'n Damesliggaamsbouer wou weet of sy nog sal kan borsvoed as sy kinders sou
>> kry - die kanse is nie baie goed nie.
>> 'n Dame van Die Nag - wat heftig ontken sy is 'n prostituut - wat is dit
>> deesdae - 'n fisiese sielkundige?:)) - beweer dat baie van die
>> steroïde-gebruikers na 5 jaar van gebruik die vrou die skuld gee van nie
>> meer seksuele aantreklik wees nie, en dan hulle wend na die professionele
>> seksueel aantreklikes, en dan nog steeds nie in staat is om tot 'n punt te
>> kom nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Bigorexia [boodskap #85976 is 'n antwoord op boodskap #85973] Wo, 22 Oktober 2003 08:06 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou as jy daai 'grin' as 'n glimlag kan beskryf!

"Annette" skryf in boodskap news:bn59uj$21t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe kan jy so sê? Hulle het altyd grimering aan en smaail ook heeltyd
> tydens kompetisies:))))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn59b1$ek9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Een ding weet ek, 'n gebou bestaan uit 'n struktuur wat hom sterkte gee en
>> dan die versiering wat hom mooi maak. So is dit met die mens ook, veral 'n
>> vrou. Dis daai 'cladding' wat alles maak. Daai body builder vroumense
>> met die spiere is te aaklig vir woorde....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn576d$nd$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou net 'n herhaalprogram gesien waar hierdie probleem bespreek is op 3Talk.
>>> Ek het nog nooit daaraan gedink dat die teenoorgestelde van anorexia ook 'n
>>> naam het nie - maar nouja - dit was nog steeds 'n baie insiggewende program.
>>> Die meeste mense wat aan Bigorexia ly is natuurlik die liggaamsbouers - wat
>>> die konsep van 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees bietjie baie te
>>> ver voer, en in die proses, in die waan van 'n "gesonde" liggaam, eintlik
>>> met 'n siek liggaam en 'n sieker gees sit.
>>> Een inbeller het heftig die gebuik van steroïde verdedig. Niks is glo met
>>> hom verkeerd nie, alhoewel hy erken dat hy ten minste 'n halfuur per dag sy
>>> liggaam in die spieël staan en bewonder. Die paneel het aanbeveel dat sy
>>> vrou of familie ook inbel om te verklaar wat se inbreuk sy obsessie op hul
>>> almal se lewens het - want gewoonlik weet die beoefenaars en gebruikers nie
>>> eers dat hul optrede en gedrag nie normaal is nie.
>>> 'n Damesliggaamsbouer wou weet of sy nog sal kan borsvoed as sy kinders sou
>>> kry - die kanse is nie baie goed nie.
>>> 'n Dame van Die Nag - wat heftig ontken sy is 'n prostituut - wat is dit
>>> deesdae - 'n fisiese sielkundige?:)) - beweer dat baie van die
>>> steroïde-gebruikers na 5 jaar van gebruik die vrou die skuld gee van nie
>>> meer seksuele aantreklik wees nie, en dan hulle wend na die professionele
>>> seksueel aantreklikes, en dan nog steeds nie in staat is om tot 'n punt te
>>> kom nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hospitaal Hel
Volgende onderwerp: Gesigsoorplantings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 12:47:48 MGT 2024